Kennis is mag – Boere volksgenote

* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie.   Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees.    Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote

Onafhanklikheid van ‘n volk

* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie.  Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie.   Boere het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere.    Verwys na die 'Afrikaner' akkoord hierby.  Dit voel lank gelede, tog… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk

Vryheidsdag – Freedom day

Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie.   Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie.   Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas.  Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day

Grondwet beskerm niemand

Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie.  Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds.  Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is.  Lees op oor Bolshevisme.  Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand

Moorde Killings/Rapes: QUATRO

* Geweld, moord, marteling, verkragting, ontvoering, vernedering, korrupsie - dit was VOOR 1994, wat het intussen verander in Suid-Afrika? Geweld, moord, marteling, verkragting, korrupsie het meer feller en meer grusaam geword.  Op ander bevolkingsgroepe, veral Boere volk.  Die  Halternekmoorde, plaasmoorde, politieke moorde is die ANC-PAC-SAKP se forte.  Ironies is dit GEORGE Soros wat in beheer… Continue reading Moorde Killings/Rapes: QUATRO

Vryheid en die politiek

Wat is Vryheid regtig en hoe regverdigbaar is dit dat 'n persoon wat mense uitgewis het, meestal swart op swart,  met die lewendige verbranding van motorbande om hul nekke 'n status van "vryheid" toegeken word.  GEEN individu verdien om so vermoor te word nie - een moord is een moord teveel.    OF Beteken moord… Continue reading Vryheid en die politiek