Die Soyuz-2.1a-draakraket met twee Kanopus-V-afstandswaarnemings satelliete, ZACube-2 en 25 klein vreemde ruimtetuie is vanoggend van die Vostochny-ruimtetuig van stapel gestuur. Nege minute na die bekendstelling sal die Fregat-verhoog met die ruimtetuig skei van die derde fase van die vuurpyldraer. In ongeveer 'n uur later sal die Fregat ZaCube-2 en 26 ander satelliete in die baan… Continue reading Nanosatellite
Kategorie: Parlement Parliament
In ruil vir kontant
Ruil transaksies: Kontant verruil om iets te koop of te besit. Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is. Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester. Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant
Expropriation Bill
Die Onteieningswet is op 21 Desember 2018 in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar voor of op 19 Februarie 2019. Die "wet" word so terloops voor die einde van die jaar gepubliseer, vir wat dit ookal mag werd wees, veral noudat almal met vakansie is/gaan. Aangesien vorige besware teen die beoogde verandering van die wetgewing… Continue reading Expropriation Bill
Soros bedrywig in Suid-Afrika
Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk, as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei. Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie. Swem gerus maar in jul eie potjie. Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika
Ramaphosa : land restitution
* HUMAN RIGHTS VIOLATIONS: 'Your time is up' - South Africa sets the date on which the country of whites will be taken. - 31 March 2019. The Adhoc committee do have time until this date to complete its work. South Africa has set a date when the much-criticized expropriations of land can begin after… Continue reading Ramaphosa : land restitution
Eiendomsreg – property rights
Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke. Watter waarborge is daar vir een van ons blankes? Swart bemagtiging duur voort. Afskaffing van Afrikaans duur voort. Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights
Eiendom-Property
Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het. Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het. Die… Continue reading Eiendom-Property
John Steenhuisen (DA)
John Steenhuisen van die DA was bestook met klippe omdat hy nie 'n graad het en lid van parlement is. Vervolgens 'n paar inligtingstukke deur en oor John Steenhuisen in die Parlement, video, toespraak en twitter gesprekke. En spot word ook gedryf oor die kwalifikasies in parlement. Hy is en was nogal altyd 'n redelik… Continue reading John Steenhuisen (DA)
Parlement – geleerdheid
Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie. Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede. Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid
SA Swart bemagtiging B-BBEE
* Black empowerment, affirmative action, and expropriation of properties are laws that have been applied to the Boer people and whites since 1994. Legislation that is promulgated in South Africa has a whole procedure that must be followed before it is implemented. Black empowerment and affirmative action, as well as expropriation of properties, are not… Continue reading SA Swart bemagtiging B-BBEE
Copyright + Performers Protection Bills
Nog wetgewing op die horison ... November 2018 : Parliament’s Portfolio Committee on Trade and Industry adopted reports on the Copyright Amendment Bill and the Performers Protection Amendment Bill. These Bills will now be sent to the National Assembly for approval. Twee wetgewings op pad Copyright Amendment Bill and the Performers Protection Amendment Bill Parliament,… Continue reading Copyright + Performers Protection Bills
Wetgewing in Suid-Afrika
Ramaphosa is van voorneme om nog wette te onderteken - enige president van 'n land onderteken hul wetgewing. Heelwat wette gaan onder hand deur en meestal is hierdie wetgewing wat ook swart bemagtiging insluit en spesifiek vir swart bemagtiging vervaardig om te implementeer. Wie word geraak? Besluit self daaroor of jy, jou maatskappy of organisasie… Continue reading Wetgewing in Suid-Afrika
David Mabuza in Moskou
Daar is glo gerugte dat die David Mabuza 'vergiftig" was en die is toe in 2015 na Moskou geneem, nogal in 'n Gupta vliegtuig. Interessant dat almal so kort termyn geheue ondervind en niks onthou daarvan nie. Daar is verskeie berigte oor hierdie "verdagtes" saam verskeie Gupta's. Interessant dat hy ook onderwyser kwalifikasie in die… Continue reading David Mabuza in Moskou
Onregeerbaarheid – Ungovernable
Sedert 1994 het geweld toegeneem en die rewolusie in pas met die ANC se 1955 beleid en manifes om die land onregeerbaar te maak. Diskriminerende Wetgewing soos Swart bemagtiging word daagliks toegepas. The ANC rewolution of 1955 stated they want to make South Africa Ungovernable - and most liberal governments supported them and today 2018 it… Continue reading Onregeerbaarheid – Ungovernable
Swart rassisme : Jeug / Racism
* 'n Regeringsprogram of inisiatief was onlangs geloods vir werkloosheid onder die jeug, maar dit sluit spesifiek BLANKES hierby uit. Konserwatiewe Afrikaners en Boere is nie by enige regeringsplanne ingesluit nie, weens die kleur van hul vel. 'n Rassistiese plan net soos al die ander wetgewings wat deur Parlement hardloop en wat nie gou… Continue reading Swart rassisme : Jeug / Racism
PABASA (regsvereniging vir swartes)
This is nothing less than racism and discrimination against ALL whites in South Africa and a further connection to B-BBEE legislations of the current President, Ramaphosa that created the Commission and the driver of black economic empowerment (communism). Wie en wat is Pabasa? * The Pan African Bar Association of South Africa is a national… Continue reading PABASA (regsvereniging vir swartes)
VBS and the ANC involvement
Watter KOPPE of LEIERS se koppe gaan rol met die VBS skandaal. Nadat die Gupta vliegtuig geland het waar hy nie moes land nie, was daar 'n kop of twee wat gerol het. Onlangs is van vele ministers ontslae geraak oor hulle ANC teengaan. DUS is dit net 'n vraag: Sluit die VBS… Continue reading VBS and the ANC involvement
TAU / TLU Media
TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming. Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is. Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie. Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media
Restitution of land (Parliament SA)
Die komitee wat Grondhervorming - Restitusie ondersoek het, het vergaderings op 5 September 2018 onder voorsitterskap van Ms P Ngwenya-Mabila van die ANC plaasgevind. Daar was ook gedurende Augustus 2018 vergaderings gehou. Vroeër in 2018 is 'n mosie ingedien om die Wet te verander dat eiendom onteien moet word sonder vergoeding. Publieke vergaderings is… Continue reading Restitution of land (Parliament SA)
Besettings: Grondhervorming
* Gedeeltes van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is. Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan. The Hansard is the recordkeeping of Parliament… Continue reading Besettings: Grondhervorming
















