Eskom: Ramaphosa – Mabuza

Verstommend hoe vinnig die parlement agter Zuma gestaan het, sodra daar 'n mosie was teen hom, het die ANC dit teengestaan en vandag is daar steeds nie werklik aksie teen al die misdaad en korrupsie wat onder sy hand gebeur het nie.  Nou was daar nie werklik eers 'n ondersoek nie, maar daar word steun… Continue reading Eskom: Ramaphosa – Mabuza

Advertisements

David Mabuza in Moskou

Daar is glo gerugte dat die David Mabuza 'vergiftig" was en die is toe in 2015 na Moskou geneem, nogal in 'n Gupta vliegtuig.  Interessant dat almal so kort termyn geheue ondervind en niks onthou daarvan nie.  Daar is verskeie berigte oor hierdie "verdagtes" saam verskeie Gupta's.  Interessant dat hy ook onderwyser kwalifikasie in die… Continue reading David Mabuza in Moskou