Voor 1994 SA – Monsanto SOROS

*

Terug in die geskiedenis van die Republiek van Suid-Afrika was daar heelwat water wat in die see geloop het na Republiekwording in 1961 waar Suid-Afrika uit die Britse statebond bedank het.   Nie lank daarna, 1994 het die interim regering, NP en ANC regering, hertoegetree by hul bondgenote die Britse statebond.  Die arbeiders of Mei dag is ook op ander kontinente gevier.   ‘n Dag soos 1 Mei 1980 was Suid-Afrika in ‘n wurggreep van hoë politieke spanning, gekenmerk deur wydverspreide kommunistiese protesaksies teen die sogenaamde apartheids- en unie regering sedert 1910.

No photo description available.

*

Black sash – Monsanto is saam om een tafel

Die ‘black sash’ wat deel vorm van die huidige regeringsvorm in Suid-Afrika was in 1980 reeds 25 jaar oud en gespog met hulle talente op rewolusionêre mag en manipulasie’n Nuwe wêreldorde wat globaal geskep is, het ook voetspore wat nagevolg kan word en medehelpers wat dit uit te voer.   Die agente wat die groter saak van een wêreldregering probeer bevorder , is soos getroue slawe en terroriste wat vet gevoer word en ‘n aalmoes verwag.

Guide to the Black Sash Archival Collections in South Africa

https://www2.lib.uct.ac.za/blacksash/index.php?series=7&pg=galleries&page=9

*

Jeugdiges wat nie na behore ingelig is of self ondersoeke doen nie, sal nie die werklikheid kan beoordeel nie, dit is ‘n onbekende organisasie.   Uitvloeisels van die vorige regering sluit Monsanto en verwante gifstowwe in.  Heelwat het dit in al die jare beskou as net nog foefies, maar die werklikheid agter alles is soos ‘n atoombom in die lug en voetspore van verwoesting agterlaat.  Dit opsigself het geen perke en einde nie.   Sommige lande het ‘n totale verbanning hierop geplaas en mens wonder stelselmatig waarom Suid-Afrika?

https://sahistory.org.za/sites/default/files/archive-files4/BsMay80.pdf

In 1979 het Suid-Afrika sy “geen-revolusie” begin deur die Suid-Afrikaanse Komitee vir Genetiese Eksperimentering (SAGENE) te stig. 

Huidige Regulering: Genetiese manipulasie en GMO’s word tans hoofsaaklik gereguleer deur die Wet op Genetiese Gemodifiseerde Organismes (Wet 15 van 1997) en die Nasionale Wet op Gesondheid (Wet 61 van 2003), wat toesig hou oor navorsing soos menslike genetiese studies.

https://www.gov.za/documents/genetically-modified-organisms-act-0

https://files.su.ac.za/public/ethics/documents/2025-10/afrikaans-icf-genetic-studies.pdf


*

Dit is basies dit wat die grondslag gelê het vir Monsanto se toekomstige oorheersing in geneties gemodifiseerde (GM) gewasse met eindprodukte wat verwoesting saai. Terwyl Monsanto voorheen in die land bedrywig was, het hierdie tydperk begin met die formalisering van landbou-biotegnologie-regulatoriese raamwerke wat die bedryf bevoordeel het.   Dit wil sê, die voedsel wat ons vandag vanuit die landbouers verkry, is te danke aan die vorige regering en diegene wat dit na 1994 enduit uitvoer om vergiftiging te bespoedig.   Mediese fondse en pharma floreer om mense te probeer gesondmaak teen ‘n baie hoë tarief.

Wat staan hierin vervat?

It was stated that the full adoption of GM crops globally would result in income gains of US$210 billion per year within the next decade, with the largest potential gains occurring in developing countries at a rate of 2.1 percent gross national product per year”.i

In watter land is al hierdie doelgerigte produkte geskep?

A M E R I K A

GESONDHEIDSRISIKO’S:

Wat word alles beheer en gemanipuleer ?

Die landbou produksie verspreiding vlieg nie net oor Suid-Afrika en Afrika nie, maar ook oosterse lande is en word gebruik en misbruik.

Die Monsanto Chemical Company is in 1901 in die Verenigde State gestig en was vir etlike dekades geassosieer met die produksie van chemikalieë vir die industrie (bv. PCB’s), vir die Amerikaanse weermag (bv. Agent Orange, wat in Viëtnam gebruik word), vir voedselprodusente (bv. die kunsmatige versoeter, aspartaam), en vir landbou (bv. DDT). Monsanto se uitbreiding na biotegnologie sedert die 1980’s het gepaardgegaan met die verkryging van van die grootste saadmaatskappye ter wêreld teen ‘n koste van ongeveer VS$10 miljard.

Monsanto maak ook wins uit onkruiddoders, nie omgewingsvriendelik.

Monsanto se Roundup is die wêreld se topverkoper-onkruiddoder. Monsanto se benadering was om sade geneties te manipuleer op ‘n manier wat die gebruik van die maatskappy se Roundup-onkruiddoder bevorder sodat die korporasie twee keer wins maak – uit die verkoop van sade en die verkoop van sy onkruiddoders.

Monsanto se onkruiddoder-tolerante eienskap is in sojabone, mielies, katoen en kanola gemanipuleer. Die multinasionale maatskappy se pogings om ‘n onkruiddoder-tolerante weergawe van koring in 2003 bekend te stel, is gedwarsboom toe koringboere in die VSA en Kanada en invoerders in Europa en Asië weerstand gebied het.

*

In 1979, South Africa initiated its “gene revolution” by establishing the South African Committee on Genetic Experimentation (SAGENE), laying the groundwork for Monsanto’s future dominance in genetically modified (GM) crops. While Monsanto operated in the country previously, this period began formalizing agricultural biotechnology regulatory frameworks that favored industry.

Monsanto also profits from herbicides

Monsanto’s Roundup is the world’s top selling herbicide. Monsanto’s approach has been to genetically engineer seeds in a way that promotes the use of the company’s Roundup herbicide so that the corporation profits twice – from the sale of seeds and the sale of its herbicides. Monsanto’s herbicide tolerant trait has been engineered into soybeans, maize, cotton and canola. The multinational’s efforts to introduce a herbicide tolerant version of wheat in 2003 were thwarted when wheat farmers in the US and Canada and importers in Europe and Asia resisted.

*

Monsanto en verwante organisasies – OSF.SA is nie alleen hierin betrokke nie.

Statement:

The Monsanto Chemical Company was founded in the United States in 1901 and for several decades was associated with the production of chemicals for industry (e.g. PCBs), for the US military (e.g. Agent Orange, used in Vietnam), for food producers (e.g. the artificial sweetener, aspartame), and for agriculture (e.g. DDT). Monsanto’s expansion into biotechnology since the 1980s has been accompanied by its acquisition of some of the largest seed companies in the world at a cost of approximately US$10 billion.1

https://acbio.org.za/wp-content/uploads/2022/03/ACBMonsantoFactSheet.pdf

*

*

IDASA EN KODESA

Tafels was polities korrek gedek vir die geleenthede en samesprekings met kommuniste in Dakar in Afrika.    Terwyl George Soros, en agente in Suid-Afrika, sy trustees van die osf.sa hul lippe aflek vir dade wat sal uitvloei hieruit.   Hulle kon nie wag dat dit gebeur het nie.   Die oorgangsregering in wording.

Dis by Idasa wat Afrikaners, besighede van Afrikaners teenwoordig, die Afrikanerbond, NP en kommuniste wat in 1987 besluit het om swart bemagtiging en regstellende aksie te begin , wat nie lank na hierdie konferensie voor 1994 verkiesing begin uitvoer is.     Niks daarna was ooit weer dieselfde nie.   Daar is of word nooit openlik erken aan die ander burgers van die land dat swart bemagtiging en regstellende aksie uitgevoer gaan word om die Boere volk en blankes te vernietig nie, plus al die misdaad en moorde op plaasboere is ‘n bonus vir diegene wat nie kon wag vir die vernietiging van volke nie.    Swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings is ingestel om ‘n klein groepie bevoorregtes te verryk.  Daar word openlik teen die Boere volk en blankes gediskrimineer.  Net die bevoordeeldes sal hul spene en status op die belastingkoeie behou.

Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Dakar 1986-..  Notes of H Giliomee

Swart bemagtiging is soos boomwortels

Swart bemagtiging onderrokke

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

SA Parlement en Ramaphosa diskriminasie teenoor Boere

Dit is ‘n herhaling wat gedurende Anglo-Boere oorloë gebeur het.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

asook

ABN en Dinokeng

ABN en Dinokeng

No photo description available.

Wie was mandela regtig en was hy dieselfde persoon van 1961?

Einde is en was nog nie in sig nie

*

Monsanto – George Soros wat steeds hoog betrokke is as finansierder van Suid-Afrika, parlement, wetgewing, grondwet, het ook voortgevloei by die IDASA en KODESA samesprekings.

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Soros finansiering OSF

Soros and revolution  –  Schwartz György

Alinsky – Cloward-Piven  Soros planne

Alinsky – Cloward-Piven – Soros Strategieë

George Soros – OSF.SA –  FW stigting – Grondeise: 1994

Kommunisme –  OSF en ander

Soros and Ramaphosa

soros ramaphosa anc

Soros and Ramaphosa

Diegene wat nalees oor die finansierders van geweld, terreur, korrupsie en sindikate, moet maar hul huiswerk doen oor die huidige parlement, teruggaan na die vorige regering, waar swart bemagtiging en regstellende aksie voor 1994 begin het (Dakar samesprekings – IDASA).

Daar is teenstrydighede dat apartheid alreeds deur die Britse ryk geskep is na 1840, want baie glo soos hulle wil.  Feite is dit is in 1854 (Shepstone) en 1894 (Rhodes) begin om die Britse magsposisie op al die “verowerde” grondgrype en bloedvergieting, van kolonies te beklemtoon.   Dit sluit alle minerale hierby in. Dit sluit aan by swart bemagtiging en regstellende aksie asook onteiening, wat ingeskryf is in die 1996 grondwet.

Opstokende liedere en vals vlae wapper hoog en wild in die winde van sionisme en terreur.  Wat inwoners van die destydse Tuislande, voorheen bekend as reservate sedert 1815, gerieflik vergeet, is dat elke swarte in Suid-Afrika stemreg gehad het in gebiede wat hul leiers en sogenaamde konings beset het.   Stemreg vir hul eie vryheid en onafhanklikheid.    Dit is later omgeswaai na selfvernietiging.   Geen grond in suider Afrika is deur die bewoners in reservate, later Tuislande, gekoop nie.   Dit is die manipuleerders wat wetgewings maak, afdwing op hul slawe om grondregte, titelaktes en menseregte wegneem.   Die Boere volk het hul grond wettig aangekoop en geruil vir dienste gelewer.

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar