Zuma – sage



Wat of wie is dit wat agter die hele Zuma sage sit – alewige verskoning op verskoning dat misdaad aksies gaan verdwyn.    Duidelik is daar spanne osse in Zuma se kraal nes met al die voor hom.   Sekere politieke leiers en lede van MK maak hul skuldig om misdaad wat gepleeg is, wat beskerm of goedgepraat word.     

I'm prepared to go to jail: Zuma | eNCA

*

The Glorious Revolution, also called “The Revolution of 1688” and “The Bloodless Revolution,” took place from 1688 to 1689 in England. It involved the overthrow of the Catholic king James II, who was replaced by his Protestant daughter Mary and her Dutch husband, William of Orange.
read more
Revolutions – Rewolusies

*

Discussions with the Six of the ANC

Zuma made several allegations against various parties – from his own comrades in the ANC, the media and the judiciary.    The allegations range from claims that his political and legal woes started in the early days of the democratic era, to claims that there are ongoing attempts to assassinate him and to how the ANC, led by  Ramaphosa threw him to the wolves.
.

1. Advocate Bulelani Ngcuka

Zuma said he and his family has suffered immense persecution and several means have been used to try to force him out of politics. He then revived an old and often contested claim that former NPA national director, Adv Bulelani Ngcuka was the first to abuse legal processes by claiming he was corrupt and produced no evidence.

“In 2003, the NPA made damning allegations against me yet decided not to charge me. Having, in a sense, said here is a criminal. I felt hard done because a cloud was kept hanging over my head while I could not deal with the allegations, which were made, not in a court, in a press conference, and therefore I was just there.

“No-one thought, well some of the people doing that were cadres of the movement, no-one thought that we should discuss this matter and deal with this matter, and you will realise why I am saying my movement looked away. Had that been done, the criminal trial which I continue to face today would not be – over 20 years later,” Zuma told the virtual meeting.

2. Zondo Commission

Zuma reiterated that the Zondo commission which is probing allegations of state capture under his 9 year tenure between 2009 and 2018 is a witch hunt against him and the ANC did not step in to help. He claimed that the ANC Top 6 only called the meeting because it wanted to show his enemies that they can force him to toe the line and drop his defiance.

3. Mandla Mandela

Zuma, immediately after the State stopped the funding of his corruption trial, went to his international friends to look for funds. He claimed that Inkosi Mandla Mandela is being used by his enemies to lobby for the ending of his financial support.   Zuma claimed that Mandela went to the oil rich Kingdom of Qatar to plead with the Emir there to stop supporting Zuma.

4. Assassination

The initial plan between Zuma and the Top 6 was planned to be in person, but the former president later changed his mind and said the meeting should be held via Zoom. A source within Nkandla then told Independent Media that Zuma feared that he would be poisoned at Luthuli House.   Zuma’s claims seems to confirm that he decided to appear virtually because he feared for his life.

5. Ramaphosa

Zuma feels that the current Top 6 led by Ramaphosa has joined his persecutors. He claimed that Ramaphosa supported those who called for his removal.

https://www.iol.co.za/news/politics/5-claims-jacob-zuma-made-during-his-meeting-with-cyril-ramaphosa-and-top-six-df6831c9-a8f2-4302-b850-ea0e4ac3d928


*

The court heard from the Zondo Commission, which is probing allegations of state capture between 2009 and 2018, how Zuma defied its ruling of late January where refused to appear to testify.


*

Zuma is deel van hierdie spesiale groepe wat hulself verryk het met swart bemagtiging, swaar verdiende geld, tyd en energie deur die wat die land graag wil opbou.   Geld wat nie aan hulle behoort nie.   En hy is nie alleen nie en moet ook nie eensaam voel voor Zondo nie.    Myns insiens, speel Zuma vir tyd en op die agterstoepie van die ANC en probeer voorgee om ‘n martelaar te wees van die kwasuis vals “demokrasie” wat die ANC uitoefen – dis nie naastenby enige demokratiese stelsel nie.

Dit kom voor die aansien van politici en MK wat uitstraal, word geniet en ook aangemoedig om nie korrupsie te straf nie.    Verseker het Zuma nes ander die geleentheid gehad (steeds) om sy weergawe vir die Zondo kommissie te gee oor korrupsie onder sy hande.   

Thabo Mbeki het dieselfde pad, net ‘n ander roete gevolg – korrupsie oral gesaai langs die politici se paadjies van selfverryking.   Die Zondo kommissie wat Zuma self aangestel het, is nou skielik “verkeerd” en hy wat Zuma is reg.    Dis net regverdig dat elkeen wat by al hierdie kommissies uitgewys word verder vervolg word en dit sluit Zuma hierby in.    Hoe kan so iets onafhanklik of demokraties wees?   

Hoe maak ‘n kommissie dan nog deel uit van ‘n regsbank as dit deur die ANC president aangestel word – dis ‘n saak van onmoontlikheid?   Myns insiens word daar gepraat sodat almal moet kennis neem van die korrupsie, en dis al.    Die skuldiges word verswelg deur die beeldmateriaal wat almal hoop gaan oor die horison verdwyn. 

Leiers van SA  moet een ding onthou.   Nog ‘n Franse rewolusie aan die suidpunt van Afrika is nie ver nie.  Die leiers speel met hul ondersteuners kat en muis, beroof hul van menseregte, voedsel, dienste en hul word armer by die dag.   Die dag as die hele groot korrupsie emmer omgedolwe word, sal die kan met wurms uitpeuel, dan sal die ANC, ‘elites’groepe en al hul kaders weghol omdat hul ondersteuners wat hulle besteel het, nie meer gaan of wil stilbly nie. 

As die ANC en EFF (veral leiers) gehoop het hulle hits haat, rassisme en geweld aan met hul “struggle” liedjies om rewolusie verewig brandend te hou, gaan hulle verbaas wees dat hul eie mense teen hul gaan opstaan en die geweld teen hul eie leiers gebruik.   Ironies is dit nie Boere wat betrokke is by die korrupsie nie, so waarom hits die politici haat liedere aan?   Hulle regeer al die land vir 27 jaar die afgrond in   Alles waar die werklike mag van al hierdie politieke leiers gestuit gaan word gaan op grondvlak deur hul eie ondersteuners wees wat dit gaan uitvoer.

Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s