Nuwe voertuie word vernietig en verbrand - dis nou die spul terroriste wat ronddans in die strate en paaie ontwrig. Die polisie skitter in hul afwesigheid. Daar word beweer deur bende groepe hulle steun Zuma en doen dit vir Zuma wat in die tronk slaap nadat hy nie die hofverrigtinge van Zondo bygewoon het nie. … Continue reading Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021
Kategorie: Go to jail
Zuma in jail
Of dit nou reg of verkeerd is, hierdie is uit en uit 'n politieke musikale en magspel wat Zuma speel, en of hy na 'n spesiale tronk toe gaan net vir hom en elites gereserveer, sal die tyd leer. Wat is die gebou waar Zuma gaan sit in Estcourt, Volgens inligting van die Zondo kommissie… Continue reading Zuma in jail
“Hands off Zuma”
Zuma is nie bo enige wet of grondwet verhewe nie, en is grondwetlik skuldig deur nie op te daag waar hy moes nie - hy het self besluit om nie by te woon nie. Hy het dit oor homself gebring deur nie te gaan nie. Niemand hou hom vas nie, so niemand se hande is… Continue reading “Hands off Zuma”