*A slow war and genocide are taking place against the white minority people, the Boer people of the Boer Republics. There are various signs to confirm that. Black economic empowerment, the denials of the existance of Afrikaans language and culture, traditions and identity are only a few pointers regarding genocide. Various totures and killings… Continue reading Boer people – you are not welcome in your country
Kategorie: Moorde
Killings – Moorde
Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word. Nie alles word vermeld nie. Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie. Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde
Casspirs Durban South Africa
Hoe hoog ag die politici die uitmoor van burgerlikes? Die alewige ou DA wat "apartheid" inbring. Daar word oral mense vermoor, en mens wonder net as daar geen polisie meer oor is nie, of iemand van enige politieke party gaan omgee as daar mense vermoor word of om protesaksies te voorkom. Dis ironies, die hele… Continue reading Casspirs Durban South Africa
Moord in Suid-Afrika
Simpatie aan Dr Malan se familie. Die Moot - Pretoria Blykbaar net selfone gesteel... nou hoe kan dit gewone misdaad wees? Kwart voor ses vanaand is Dr Freddie Malan van Jakaranda Dierekliniek in Fratesweg in sy spreekkamer doodgeskiet tydens 'n gewapende roof. Hy is op die toneel dood. Mag sy familie krag ontvang in hierdie… Continue reading Moord in Suid-Afrika
Crime inside South Africa
How many immigrants are here in our metro- and bigger cities and how many of those want all for free and all want to live free in South Africa because the constitution said that too? What control are there over this crime in the cities or on rural lands? Hoe lyk misdaad in Johannesburg, maar… Continue reading Crime inside South Africa
Dubbel moord – Couple killed
Beide was 80 - albei grusaam vermoor in Lansdowne, Rondebosch. Geen redes of inligting is bekend omtrent die dubbel moord. Simpatie aan die familie en naasbestaandes. The occupants both 80 years died. Suspected they were murdered between 14.00 and 17.00 yesterday. The bodies of the man and women in their 80's were found in their… Continue reading Dubbel moord – Couple killed
Killing of Daniel van Heerden
Follow up on the death of Daniel van Heerden CHRIS VAN HEERDEN “On Thursday 27 December a heated argument in Sedibeng Gauteng turned deadly when a male accused a red ants security guard of theft. The security guard drew his firearm and shot the male in the back. “The guard alleges that he was… Continue reading Killing of Daniel van Heerden
Koelbloedige moordenaar kry R5000 borg White man killed in front of family in cold blood and killer get $345 bail
Sympathy to the family and next of kin - they lost a loving father, dad and friend. Sabelo Patrick Dlamini (42), killed Chris Van Heerden in front of family in cold blood but get $345 bail in South Africa. It's sad to be killed like that - that is cool-blooded murder, in the back. Innige meegevoel… Continue reading Koelbloedige moordenaar kry R5000 borg White man killed in front of family in cold blood and killer get $345 bail
Suid-Afrika – China – Ramaphosa
Hoekom is sekere lande en veral groot moonthede, soos China geinteresseerd in Suid-Afrika? Kyk dieper. Volg hulle dieselfde voetspore as die Britse heersers of is daar 'n moontlikheid dat dit "gesamentlik" kan wees? Aan wie behoort Shanduka? - Ramaphosa Dis nie net goud nie, dis ook steenkool, platinum en ander skaars elemente wat ook… Continue reading Suid-Afrika – China – Ramaphosa
Immigrante – misdaad – statistiek
*Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is. Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie. Nie met ons oop grense en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie. Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek
Swart leiers eis apologie van Ramaphosa
Verskeie swart leiers eis dat Ramaphosa die blanke bevolking om verskoning moet vra oor sy uitlate aan die internasionale gehoor. Dit gaan oor Ramaphosa uitlate gemaak het oor grondbesettings en onteiening wat nie volgens hom plaasvind nie en nog minder moorde. Natuurlik weet ons almal daar word leuens verkondig. Die alternatief is, ons konserwatiewes is… Continue reading Swart leiers eis apologie van Ramaphosa
Human Rights /Menseregte
* Dit gebeur heelwat dat daar gesprekke is rondom skending en vernietiging van menseregte. Verkragting, swart bemagtiging en onteiening is internasionale misdade. Die vraag is, hoe ver is daar regtig ernstige oortredings soos verkragting, moorde - wat eenvoudig onopgelos bly. Sommige kom skotvry omdat die polisie nie hul werk doen nie. Dis onmenslik wreed om… Continue reading Human Rights /Menseregte
Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei. Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Moorde Killings/Rapes: QUATRO
* Geweld, moord, marteling, verkragting, ontvoering, vernedering, korrupsie - dit was VOOR 1994 erg, maar vandag is dit veel erger. Altans, dis wat baie reken gebeur. Wat het intussen verander in Suid-Afrika? Geweld, moord, marteling, verkragting, korrupsie het meer feller en meer grusaam geword. Ook moontlik op ander bevolkingsgroepe. Dit is veral die Boere… Continue reading Moorde Killings/Rapes: QUATRO
Political killings / Politieke Moorde (SA)
The Memorial Hall in Umzimkhulu. After five years and more than $2 million in public money, there is little to show for the project. Black on Black violence took place, they call it sometimes "Political murders". There are others as well. Here is an article published in the New York times. Before the 1994 elections… Continue reading Political killings / Politieke Moorde (SA)
Ramaposa en Verenigde Nasies
Teen hierdie tyd weet ons al hoe word daar gelag vir Ramaphosa tydens hierdie toespraak van hom voor 'n internasionale gehoor soos die Verenigde Nasies waar bykans 200 lande verteenwoordig is. Besluit maar self en geniet die toespraak. Die leuens op leuens wat verkondig word is natuurlik alles namaaksels van sekeres se DNA wat nooit… Continue reading Ramaposa en Verenigde Nasies
Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
Daar is GEEN ooreenkomste wat die man, Mandela daardie tyd genoem het in sy video en wat vandag gebeur nie. Mandela het verseker nog harder aan swart bemagtiging gewerk, want hy het die eerste wet onderteken. Hierdie woorde is alles 'n spul leuens en dit wat na 1994 gevolg het is skending van ons as… Continue reading Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees
Lees gerus die inligting en kyk na die video's beskikbaar. Daar kan baie hierby geleer word veral vir ons beveiliging, ons takke en omgewing, plaas en buurtwagtes. As ons soos 'n eenheid saamstaan en ons self binne wetgewing beveilig, het ons reeds baie bereik. Ons moenie toelaat dat hulle ons mense so uitvermoor nie. Ja,… Continue reading Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees
Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA
MARIANDRA HEUNIS is 'n slagoffer van plaasmoord. Daar is verskeie hartseerverhale, oopgrafte, moorde en jong slagoffers van geweld. Om te sien hoe jou pa doodgeskiet word kan vir geen kind 'n mooi gesig wees nie - dis 'n blywende letsel. Sy sal nooit weer haar pappa sien nie - nooit haar pa leer ken nie,… Continue reading Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA
















