Swart leiers eis apologie van Ramaphosa

Verskeie swart leiers eis dat Ramaphosa die blanke bevolking om verskoning moet vra oor sy uitlate aan die internasionale gehoor.   Dit gaan oor Ramaphosa uitlate gemaak het oor grondbesettings en onteiening wat nie volgens hom plaasvind nie en nog minder moorde.  Natuurlik weet ons almal daar word leuens verkondig.   Die alternatief is, ons konserwatiewes is in elk geval nie deel van die land nie en was ook nie deel van Kodesa nie en het ook nie die grondwet in 1994 gesteun nie.  Swart bemagtiging is net so ‘n misdaad en skend al ons blankes se menseregte, tog word dit net so hard gesteun om ons volk te sien ondergaan.   Ons soek ons eie gebiede onafhanklik – selfbeskikking.   We need our own areas and an independent country without communism.  Various countries overseas think that South Africa is so peaceful, but it is not.  We are labled as a country with a very high crime rate, killings and rapes.

Related image


En al teken Ramaphosa apologie aan – wie gaan hom glo?  Hoekom glo die Zoeloekoning hom ook nie.

Baie dankie aan Kenneth Meshoe.   Onlangs het die Zoeloekoning ook opgestaan en hul teenkanting teen grondrestitusie uitgespreek.
~

Swart leiers versoek Ramaphosa om apologie aan te teken

Black leaders have have advised President Cyril Ramaphosa to apologise to whites for saying that there are no land grabs and white farm murders in the country.   They  called on the president to tender an  apology to the white community in South Africa.  Insisting that his denial at the UN was insensitive to the plight of the white minority families that have suffered unprovoked attacks over the years.

Prominent Blacks leaders such as Kenneth Meshoe has spoken against the attacks on white minority farmers.   The African Christian Democratic Party leader Kenneth Meshoe has called on President Cyril Ramaphosa to apologise to the farming community for his alleged “no killings” statement, saying it is “a national disgrace”.  “President Cyril Ramaphosa has disappointed most of us who trusted him by denying that land grabs are taking place in SA

“How can we trust a man who blatantly lies to the international community under our watch? This is a national disgrace. We call on him to apologise to the farming community,” Meshoe said.

Land reform / Grondhervorming

Advertisements

2 gedagtes oor “Swart leiers eis apologie van Ramaphosa”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s