Hierdie is net ‘n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word. Nie alles word vermeld nie. Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie. Nog minder word dit ooit erens – indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie – en in die hoofstroom media word dit nie maklik verkondig nie. Is hulle bang hul aandele daal? Verlies aan inkomste of wat die “beleggers” mag dink? Misdaad het ook ‘n baie groot inkomste vir regering geword, op alle terreine – 15% Vat , versekering, mediese, ens.
This statistics are only farm attacks we are aware of … and we in South Africa know the reasons why – we have a president that denied killings and attacks, the other political parties are singing to kill farmers and make sure you know who are the media houses – same happened also before 1994. Crime is a very good income to government and their agents – 15% Vat and insurances.
***
***
Dit lyk of daar ‘n hele aantal vee geslag is in die kamer, as daar ‘n plaasaanval was en wat agtergelaat word. Daar kan in die bloedmerke gesien word hoe die laaste bietjie hoop verdwyn om te mag lewe.
Plaasaanvalle word vooraf beplan en plaasbewoners moet begin hulself meer verdedig en oplettend wees wie vir hulle werk, op die lande, in hul besighede en ook in hul huise. Werk self of kry eie volkslede, lei hul op om te help met besighede. Skep jou eie organiese groente tuine en laat blankes ook hul eie inkomstes genereer om jou as eienaar te help. Dit geld ook vir enige volkseie besighede, nie net vir plaasboere nie. Lei hulle op en span volkslede in om te werk.
Ons mense sit sonder werk en die wat wel werk, is soms net daar om jou as werkgewer dop te hou. Maak seker as jy inligting bespreek dat hulle nie teenwoordig is nie, daar word te maklik selfone gebruik om boodskappies aan te stuur om toe te slaan. Jy dink jy het goeie werkers, dink maar weer daaroor, gaan kyk wie is almal betrokke by ons moorde. En hou op om die wapen in ‘n kluis te hou, dis nie die doel van ‘n wapen nie. Kry gereelde oefeninge ook daarmee en hou dit by jou om te gebruik.
Tragies. As mens na die foto’s kyk is dit bykans ongelooflik, maar dis die waarheid. Wie maak alles daarna skoon? Daar is mense wat dit doen en hulle moet werklik baie goeie senuwees hê om dit te doen.
Most of the farmers are only white farming families, and never black victims, ever suffered such levels of violence. Is that a co-incidence? There were more than eight attacks on rural properties per week, 433 incidents, up from 342 the previous year and the highest recorded .
KYK MAAR SELF – SEE FOR YOURSELF
The renowned (Carte Blanche) South Africa’s longest running investigative journalism programme has directly linked Julius Malema leader of the Economic Freedom Fighters to Farm Murders in South Africa, very shocking
It is still ongoing. Farmers be aware and keep your firearm always with you. We as Whites, experienced crime, stolen cattle and animals, attacks, rapes, tortures and murders on a daily basis with which we, as white citizens, farmers have to live and also work while we are surrounded from behind. Who put food on the shelves and tables? The farmers! not anybody else. Never ever are those attacks a one-on-one situation, it is always in mafia groups of 5-20 and even more.
Brutale moorde – Brutal murders – South Africa-Suid-Afrika*
White Farm attacks, rapes, tortures, killings are part of their whole agenda, with Black Empowerment – B-BBEE and EE legislations, more than 100 legislations only to kill whites in South Africa. Even in cities and towns they also focus on the attacking of whites, but there are other attacks on other groups of people. BUT where are all the killers, rapers and attackers today – how many court cases or verdicts?
What “fights are there against crime in SA”? This government has done absolutely nothing to reduce crime, sex crimes and murder crimes. Furthermore, government and their agents, receive also 15% VAT on all related crime activities – all extra incomes only to themselves. The President himself, the Minister of Police, Immigration, Defence Force and other sections are responsible for the crime situation in South Africa.
*
What is ? Wat is
Genocide – Volksmoord
*
Crime is high, Murders are high
Korrupsie, misdaad, aanvalle moorde
[…] Killings – Moorde […]
LikeLike
[…] Killings – Moorde […]
LikeLike
[…] Killings – Moorde […]
LikeLike
[…] Killings – Moorde* […]
LikeLike