Crime inside South Africa

How many immigrants are here in our metro- and bigger cities and how many of those want all for free and all want to live free in South Africa because the constitution said that too?  What control are there over this crime in the cities or on rural lands?
Hoe lyk misdaad in Johannesburg, maar enige ander stad en dorp lyk so, die gevolge van rewolusie in Suid-Afrika.  Alles wat geplunder en afgeskakel moet wees wat geen werklose hoop of toekoms  gee nie.  Alles word die skuld van “apartheid” gemaak, gratis skole, universiteite maar alles word intussen agebrand.  Geen beheer oor misdaad.

Image result for Into The Shadows: Inside Johannesburg's Underworld (Crime Documentary) - Real Stories

The Shadows: Inside Johannesburg’s Underworld (Crime Documentary) Each day thousands of forced migrants flood into Johannesburg in search of a better life. Many have risked their lives to cross South Africa’s borders, and in their desperation resort to the only accommodation they can afford: the slum buildings of the inner city of Johannesburg. The slum buildings are vertical squatter camps – far more dangerous, far more overcrowded, where the fight for survival is brutal and unrelenting. Many of the buildings are hijacked; some are run by slumlords that demand rent from tenants, despite the fact that there is no water or electricity in the buildings.

 

Many of those who cross South Africa’s borders enter the country illegally, carrying the little they own, and often without any form of documentation. They fear deportation and police brutality, and many speak of corrupt home-affairs officials to whom they must pay bribes to apply for asylum or refugee status. They therefore choose to become “invisible”, and are vulnerable to abuse, violence and discrimination.

***

An unflinching look at the #FeesMustFall student movement that burst onto the South African political landscape in 2015 as a protest over the cost of education, and morphed into the most militant national revolt since the country’s first democratic elections in 1994. The story is told by four student leaders at Wits University and their Vice Chancellor, Adam Habib, a left-wing, former anti-apartheid student activist. When Habib’s efforts to contain the protest fail, he brings 1000 police on to campus. There are dire consequences for the young leaders:

Mcebo Dlamini is arrested and charged with serious offences, Shaeera Kalla is shot 13 times with rubber-coated bullets; others, fearing the involvement of the state security agencies, are forced into hiding. At the heart of the film sits an intergenerational conflict connecting us to an important contemporary discourse on the conceptualisation of higher education as a public good. To date, there have been unprecedented numbers involved, three deaths and 800 arrests. By blending dramatic unfolding action with a multi-protagonist narrative, much of the drama lies in the internal struggles the activists have around the weight of leadership. Threaded through the film is a pulse of anticipation, shared across the generational divide, that somehow these youth have reached breaking point and won’t back down until they achieve the kind of social transformation, that previous generations had long given up on.

***

*****

 

Misdaad is glad nie onder beheer nie, onder die vorige regering sou ons al lankal ‘n noodtoestand laat uitroep het. Ons huidige regering wat ons nie gekies het nie, behalwe die liberaal verligtes, glo nie daaraan om noodtoestande uit te roep nie.
 
Hulle met hul rewolusie veldtogte verkies om te brand en te laat brand, die vuurhoutjie is hierdie , veral jong mense se nasionale wapen en slaankrag om vrees te veroorsaak, dit skep die idee van eindelose mag en beheer en die afbrand veroorsaak vernietiging van veral blanke eiendomme en besighede.
 
Hierdie mense word kommunisties geprogrammeer en gaan nooit verander nie. Mense moet maar wakker skrik uit hul gemaksones en kokonnetjies, die vuur kom nader aan elkeen en elkeen van ons het al weens hierdie selfde rewolusie by ‘n oop graf staan. Wees dankbaar as jy nog nie daar was nie , maar jou beurt kom.
 
Misdaad het ‘n baie groter en “beter” implikasie vir die regering en hul makkers, hul makkers op die regstoele wat hofsale beheer en ander wat versekerings en mediese toestande beheer.
 
Daar word 15% VAT op alle misdaad gratis aan die regering en versekerings geskenk.
 
Sasria, ‘n onluste en oorlogtipe versekering, behoort aan die regering, daarom is daar in meeste gevalle ook so ‘n klousule op jou versekering. Maandelikse bydraes, word ook jaarliks verhoog. Enige verwante misdaadeise verdien die regering 15% uit die slagoffer se sak uit. Hetsy daar ‘n motor gekaap word, ‘n trok wat brand en versekering eis, of iemand wat grusaam gemartel en vermoor/vermink word, verdien die regering uit die slagoffers. Dink aan al die duur hospitaal onkostes wat miljoene kan beloop.
 
Misdadigers, daarteenoor, verdien niks in die tronk as hulle daar sit nie.
 
Dit kos ons belastingbetalers meer as R12000++ per maand om een daar te hou. So , hoekom sal iemand wat uit Lesotho of Zimbabwe uit kom, geen werk of inkomste het, hul nie skuldig maak om te gaan sit in die tronke van SA nie, want daar kry hulle 3 maaltye, dak oor die kop, hulle kan studeer en selfs besighede begin as daar “gerehabiliteer” word. Heelwat opereer hul misdadiger mafia bende-lewensstyle uit die tronke uit om ons slagoffers se lewens hel te maak.
 
En ONS laat dit dan toe. Ons betaal maar die R12000 of meer, gaan werk uit wat kry ons pensionarisse. Daar is heelwat in ons tronke. Maar daar is oor die 17 miljoen wat nog toelaes (grants) ook kry
 
Glo ons is almal gatvol vir geweld in hierdie land teenoor ons dierbares, as jy nie is nie, dan is jy ‘n harde mens. En nee, daar word nie nou van ander volke gepraat nie hulle kan namens hulself opstaan en praat en is beslis nie lam nie. As hul kan opstaan om brande te stig en geboue af te brand, kan hul opstaan teen misdadigers wat hul eie mense vermink en vermoor. Dae is verby dat ons namens hulle praat of andersom.
 
Met swart bemagtiging word daar nie vir ons mense gesorg nie, inteendeel daar is oor die 350 arm blanke nedersettettings waar ons mense swaarder kry. Daar word daagliks van ons menseregte geskend, gee hulle om daaroor? nee.
 
Daar word altyd gepraat van die honderd duisendes swartes wat nie werk het nie, as hulle nie soveel al afgebrand het in 25 jaar nie, was daar meer geleenthede. As die grense toe was, kon ons lankal al ‘n Singapore of ses gewees het.
Advertisements

Een gedagte oor “Crime inside South Africa”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s