ANC and land reform Ramaphosa

GEEN grondwet gaan ons regte beskerm nie, dit het in 24 jaar geen regte op swart bemagtiging beskerm nie, hoekom sal dit eiendom of bates beskerm.    Ons sit binne in 'n FW onderhandelde kommunistiese grondwet wat tydens Kodesa met kommuniste onderhandel is.   FW kan homself op die skouer klop.    Dis wat die liberaal… Continue reading ANC and land reform Ramaphosa

South Africa: Traditional leaders

Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela?   Question: … Continue reading South Africa: Traditional leaders

Ramaphosa Land invasions

Ramaphosa and his government is responsible for and behind all land invasions .. do you see any infrastructures, toilets, any other services at - refer to other photos.  Brandnew houses on those lands and it is mostly to create racism conflicts. Grondbesettings word met opset gedoen om rassehaat aan te moedig.  MEESTE grondbesitters is swart… Continue reading Ramaphosa Land invasions

Ramaphosa and his Madiba magic

Die een wil swakker wees as die ander.   As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype.   Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE.  Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic

Restitution of land (Parliament SA)

Die komitee wat Grondhervorming - Restitusie ondersoek het, het vergaderings op 5 September 2018 onder voorsitterskap van Ms P Ngwenya-Mabila van die ANC plaasgevind.  Daar was ook gedurende Augustus 2018 vergaderings gehou.    Vroeër in 2018 is 'n mosie ingedien om die Wet te verander dat eiendom onteien moet word sonder vergoeding.   Publieke vergaderings is… Continue reading Restitution of land (Parliament SA)

Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei.  Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Besettings: Grondhervorming

Hier is 'n gedeelte van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is.  Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan.   Hansard is the recordkeeping of… Continue reading Besettings: Grondhervorming

Grond- “hervorming”-“besettings”

Die verskillende boodskappe wat daagliks uitbasuin word oor grondhervorming en besettings, gaan oor die grond in blanke besit.  Dis baie duidelik die boodskap wat Ramaphosa onlangs aan die Verenigde Nasies oorgedra het maar ook aan sy plaaslike tradisionele leiers voor sy vertrek.   Na samesprekings met Zoeloe leier Zwelithini, is versekering gegee dat daar aan geen… Continue reading Grond- “hervorming”-“besettings”

Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo

  Adv Jurg Prinsloo verduidelik Front Nasionaal se beswaarskrif teen grondonteiening en ons posisie rondom dit, sowel as plaasmoorde, voor die Volkerereg en die Internasionale gemeenskap. Advokaat Prinsloo: Onteiening WEES ALTYD PARAAT 21 Junie 2017 GRONDGRYPE, MOORD IS POLITIEK Adv Jurg Prinsloo, dagbestuur en voormalige KP-volksraadslid vir Roodepoort: Hoeveel mede-Afrikaners besef dat die verskerpte fokus… Continue reading Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo

Is this really Land expropriation?

Gedeeltes van die artikel is ook deur 'n bydrae van Front Nasionale Politieke party geskryf en is derhalwe so geplaas.  Daar was ook inligting deur eienaars in die omgewing, asook Afriforum betrokkenheid en inligting geplaas.  Hoe kan vreemde lande in Suid-Afrika kom vestig, onder die voorwendsel van "grondhervorming" - China het niks met ons te… Continue reading Is this really Land expropriation?

Radikale onteiening en GEWELD

Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie.  NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie.   NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie.   Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie.  Daar… Continue reading Radikale onteiening en GEWELD

Misdade van die internasionale reg

Luister asseblief na die video's - kliek op die skakels Besoedelde land, besoedelde produkte Hercules Booysen Grondhervorming advies Genocide, en internasionale misdade - om te sing is aanstiging  Hercules Booysens Grond sonder vergoeding Internasioinale advies van Hercules Booysen REGTE GESTUDEER Universiteit van Port Elizabeth,   Oxford,    Freiburg im Breisgau en Heidelberg

Onteiening (nasionalisering)

Vreemde, tog bekende stemme weerklink uit die verlede wat 'n vals vlag demokrasie en fatale "reënboognasie" wat nooit bestaan het nie, verkondig.  Aandring op radikalisme.    So baie vra: het ons regtig 'n demokrasie?   Dan weerklink die stem van 'n FW de Klerk van 1990 oor sy opgeblaaste referendum saam Dakargangers en Kodesa grondwetskrywers en… Continue reading Onteiening (nasionalisering)

Grond eienaars: ANC regeringsplase

SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase – Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money.   Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties.    Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase,… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase

Cyril Ramaphosa en Brittanje

Ramaphosa (ANC) and the British Commonwealth. Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of Nations, a free association of sovereign states comprising the United Kingdom and a number of its former dependencies who have chosen to maintain ties of friendship and practical cooperation and who acknowledge the British monarch as symbolic head of their association. In 1965 the Commonwealth Secretariat was… Continue reading Cyril Ramaphosa en Brittanje

The 7.5 million black ownership in SA

There are 7.5 million blacks with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges.    Other properties or farm land that was not mentioned, is the registered land claims (CPA - 8840 traditional leaders) and Trustlands (like Ingonyama trust) that… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA

Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)

Daar is 'n besliste oplossing vir ons probleem in Suid-Afrika.   Die konserwatiewe Afrikaner en Boer groepe, wat in 1994 ten gunste van Selfbeskikking gestem het was destyds 37.5% - dat daar verdere ondersoeke rakende gebiede vir ons gedoen word.  Dit was gedoen en aanbevelings deur die destydse Volkstaatraad dat daar 'n provinsie verkry word met… Continue reading Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)