Jonathan Jansen – Afrikaans

 

Jansen het groot geword, skoolgegaan en universiteit toe gegaan na sogenaamde Afrikaanse omgewing skole en universiteite, saam met honderde duisende ander swart en bruin (na 1954), binne die sogenaamde “apartheidstrukture” wat vir almal geskep was, nadat die Engelse die reservaat- en kroongebiedskole se kinders in 1954 oorhandig het en op ons afgedwing het om ONS ander te transformeer om ons en veral Afrikaans totaal en al te vernietig.   In die proses het hul hulself in die voet geskiet.    Daar word steeds baie van ons aangeval en vermoor.   Dis tyd dat elkeen meer fokus op hul eie veiligheid en besigheid/bemarking onder ons eie mense.   Verskaf werk aan jou eie mense.

Image result for jonathan jansen


*

Die Engelse meesters het ‘n plan gehad soos ons reeds weet, en dit is steeds daar, wou seker maak om die massas en meerderheid te gebruik dat daar weggedoen word met Afrikaans en veral ons Boere en Afrikaner minderheidsvolk.

In die proses is soveel as moontlik immigrante binnegelaat met oopdeurgrense uit Afrika en elders.    Transformasie en gemengde reenboognasie het eintlik gruwelik misluk, nes die ekonomie misluk met dieselfde meesters se B-BBEE en EE planne en net hul eie elites ryker gemaak.    Swart en bruin etniese volke het na 1994 verkies om aan te gaan met hul eie gebiede, trustgebiede en cpa, maar is verwag dat die belastingbetaler hulle moet onderhou op elke terrein.  Dit loop hand aan hand saam swart bemagtiging en regstelaksie.

Die veral swart radikale ondersteuners vir etlike jare het “gestruggle”, nugter alleen weet waarteen.  Apartheid is deur hulself saam britte ingestel.   Maar dis verder ingekleur met kommunistiese vlaggies om bolsjevisme te bevorder.   Dit was dus nie waaroor dit gegaan het waaroor die massas se sogenaamde struggle was nie.  Apartheid is deur hul leermeesters geskep en hulle het dit onderhou.  Hulle doen dit steeds.   Wie word ryker uit B-BBEE en EE?
*

How many immigrants are working today in South Africa    No census has been done for years – they only do “surveys”, there are only “estimated” numbers of peoples available  – even the 2011 is not 100% correct. 
B-BBEE – EE – racism and discrimination
*

Aparte gebiede, soos ons weet bestaan na 1994 voort in ander vorms.     Mandela en De klerk hou hul handjies omhoog vir die skyn en prysgeld word uitgedeel.

Afrikaans is steeds daar, en deel van 11 erkende tale in die sogenaamde demokratiese Grondwet.  Afrikaans is ons taal, maar is nie net die taal van slegs Blankes nie.  ‘n groot persentasie die Afrikaanssprekende mense is “Nie-Blankes” en Khoi san of bruin.    Ons deel wel ‘n taal, net soos Frankryk, Duitsland en ander lande ook ‘n taal deel met ander kontinente se bewoners.

Net soos wat die Zoeloe of Xhosa reg het tot moedertaal onderrig, het ons as Afrikaners en Boere dieselfde reg.    Indien ‘n ander volkslid Frans, Duits of Italiaans leer praat, maak dit nie van daardie persone deel van Italie, Duitsland of Frankryk nie.

Suid-Afrika het gefaal vir ons almal en is tot ‘n mislukking gedoem – vra die leermeesters hoeveel goud en diamante en ander minerale is uit die land weggevoer in die proses.   Gaan alles oor minerale rykdom.   Alles is vir die skyn gedoen.

*

It is not only the ANC who plunder everything and break or burn everything down to the ground … there are more behind this radical economic revolution – the “socalled EFF revolution” – Africa revolution is in South Africa.   
Gupta – Denel – Ramaphosa – CPA’s

*

2012
Afrikaans – Jonathan Jansen “diskriminasie”

*

Hoeveel ander etniese volke wat skaars hul eie swart moedertaal kan praat, sukkel vandag met Engels wat op hulle afgedwing is – is dit een van die redes hoekom standaarde so laag gestel word?

Daar is nie Afrikaans nou nie, behalwe in ou skole wat Afrikaans was – toevallig was dit voor 1960 ook so dat meeste swart skole deur die Engelse Unie van Suid-Afrika onderhou was waar slegs Engels gegeld het, tot ongeveer 1954 waar dit op ons afgedwing was.

Moedswillig en met ‘n einddoel, juis omdat al hierdie reservate en britse kroongebiede onder Engelse bewind Engels gebesig het.   Toe word dit skielik ons Afrikaners en Boere se probleem, want ons het wel voorsiening gemaak vir ons taal, Afrikaas, met Engels as tweede taal.

*

2011  Transformation

Higher education institution University of the Free State (UFS) rector Professor Jonathan Jansen speaks about transformation at the UFS, specifically, and transformation in South Africa, in general. The UFS recently received an international award for transformation. Jansen was the guest speaker at an event hosted by EE Publishers, in Johannesburg.

*
2012

Prof Jonathan Jansen, a leading academic, talks with Cape Media and BN Radio about the crisis in education in South Africa. He says the government could no longer deny there was a crisis in education when it only worked for a small percentage of middle class children. Prof Jonathan Jansen says that privileged schools has no interruptions to teaching and learning whereas the schools of the poor are routinely disrupted or trashed by adults, by unions, activists, gangsters, without any effective intervention. Prof Jonathan Jansen takes aim at the South African government and officials as a seemingly uncaring government.

*

2013

Hier word alles op ons afgedwing … Engels ens.

Johannesburg, 2 Oktober 2013 – Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, sê hy val nie Afrikaans as voertaal op skool aan nie, maar wil wél sien dat Afrikaanse skole meer divers word. ‘n Storm het om sy kop losgebars na hy hom uitgespreek teen wat hy bestempel as wit, eksklusief-Afrikaanse skole.

Johannesburg, October 2, 2013 – Free State University vice-chancellor Jonathan Jansen says he is not opposed to Afrikaans as a language of instruction at school but he argues Afrikaans schools should become more diverse. Critics have ripped into Jansen for lashing out against what he describes as white, exclusively Afrikaans schools.
*

2017

Shortage of black academics – this was there since 1954 and even under British colonial control

*

2018

“Can schools build an inclusive African identity? Tracing changes in the racial demographics of schools since 1994” This was the theme of the first Africa Day lecture hosted by Stellenbosch University.

*

2015
*
Bloemfontein, 28 Oktober 2015 – Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Jonathan Jansen, het ingestem om ‘n proses van stapel te stuur om die standbeelde van oudpresidente MT Steyn en CR Swart van die Kovsie-kampus te verwyder.

Jansen het gereageer op ‘n lys van 51 eise deur ontstelde studente. Bloemfontein, 28 October 2015 – The Free State University’s vice chancellor, Jonathan Jansen, has agreed to start a process to remove the statues of former presidents MT Steyn and CR Swart from the campus. Jansen was responding to a list of 51 demands by angry students.

 

Een gedagte oor “Jonathan Jansen – Afrikaans”

Lewer kommentaar