Afrikaans

 

Afrikaans is a legal language in South Africa – one of 11 languages – refer to the constitution.  Normally, if you hate yourself and hate another citizen’s language, you are a racist because of their language and what they are busy with.   Why should I hate a Zulu or Xhosa because of their mother tongue language?   I am proud to be part of my own Afrikaans community, namely Boer and Afrikaner and expect you do the same.   Be proud of who and what you are.    Dream in your own language, sing in your own language – respect each other,  because my dreams are all in Afrikaans.  Remember,  not all whites are Afrikaans speaking people.   There are other race groups that speak Afrikaans as well.    Afrikaans is a language and not  a race.   Please note –  Afrikaans is the 3rd largest language in SA.

Image

Since 1994, various schools, universities and businesses  were burnt down.  Most of the schools and universities  are already black majority.     Then what is the problem if Afrikaans were not a subject in the school/university any more?   Are you happy to participate in such criminal activities, that make you also a criminal.

If you burn down a business or municipality, just remember, you burn your own bridges, not somebody else, you burn your own opportunities to work there, either for yourself or somebody else.  Blame yourself to be part of a revolution and criminal activities.  If you burn down a truck, you burn down a business and work opportunities.

*

The Afrikaans language is one of South Africa’s official languages and a large proportion of the local population uses it as their first or second language. It is still taught in schools. Afrikaans has a fascinating history of its own, and a heritage and culture that are deeply entwined in its character.

*

Afrikaans is ‘n wettige taal in die land en ook volgens die sogenaamde grondwet.   Normaalweg as jy jouself haat en ook ‘n ander persoon se taal haat, is jy ‘n rassis.   Daar is geen nodigheid om ‘n Pedi of Sotho te haat oor hulle hul eie taal het nie, respekteer ander se taal.   As daar sekere skole slegs in Zoeloe is, is dit ook nie ‘n probleem nie.  Baie ander lande het ook net hul eie taal en nie noodwendig Engels nie.

Wees trots op wie en wat jy is, ‘n taal is deel van jou as persoon en deel van jou volk.   Droom in jou taal, sing in jou taal – indien drome opreg is sal alles waar word, en weet verseker ek sing en droom in my taal Afrikaans, al is ek nie ‘n sanger nie.  Mag ek dis myne en deel van my . Daar is ander volke wat ook Afrikaans praat en magtig is , net soos daar van ons wat ander tale magtig is.  Dit verander niks aan jou wortels nie.    Afrikaans is die derde grootste taal in die land en trots op die taal.   Respek vir myself en ook vir my volk, taal, kultuur en tradisies.

Daar is al menige skole en universiteite , of gedeeltelik of algeheel afgebrand.   Besighede is ook tot niet as gevolg van kriminele aksies.   Meeste van die besighede is vandag swart bemagtiging en op skool en universiteit is daar weinig of ooit Afrikaans te bespeur as opvoeding.   Diegene wat so afbrand is brandstigters en terroriste, hulle moet regtig trots wees op hulself om soveel kriminele bymekaar in die straat te ontmoet om alles om hulle af te brand tot as.   Die brandstigters vir skole en universiteite is te lui om te leer en verhoed ander om suksesvol te wees.    Diegene wat so brand, brand hul eie bruggies af tot geleerdheid of geleenthede om te kan werk vir ‘n inkomste.

As enige terroris of brandstigter ‘n trok vernietig, word ‘n besigheid en werksgeleentheid vernietig.

*
RELATED

Terroriste breek nuwe skole af.
Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape

Rekenaars gesteel.
Schools – stolen laptops Gauteng

Voel diegene wat dit vernietig het trots daarop?
Schools torched in South Africa
Trokke en besighede word gebrand en vernietig.
South African strikes and looting/buring down of trucks and businesses

Een gedagte oor “Afrikaans”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s