Afrikaans onderrig (education)

*

To discriminate against us and our children at school and even university level are violation of our human rights.  We as people (Boer and Afrikaners) do have a right to Afrikaans, our own culture and even to rule ourselves in our own country.  Not all our people voted for this system and not the Boer or conservative whites in this country.   If the Zulu can have his language in his area, why not us – that is not apartheid, it is an international human right.

On International Mother Language Day, UN promotes reading in local tongues  | | UN News

*

Unesco propageer al vir jare dat elke volk die reg het tot eie taal en onderrig.    Daar is selfs ‘n internasionale dag etlike jare gelede, hiervoor uitgevaardig.  Moedertaalonderrig word skerp aanbeveel.   Ons kan dit nie onder kommunisme beveg nie, hulle beheer die parlement sowel die regsbank.   Ons verloor al die pad en het al die jare al ons menseregte reeds verloor.   Daar is en was nog nooit sukses behaal hiermee nie.  Regsake is ontsettend duur en dit kom uit ons sakke uit.

Buitendien, is nie ons of ons kinders wat skole en universiteite (of besighede) afbrand nie, tog word swart bemagtiging teenoor ons toegepas.

Unesco  –  Mothertongue language of People, tribes and communities

Afrikaans  –   Jonathan Jansen  –  diskriminasie

AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

Afrikaans

Wat in Suid-Afrika gebeur met al die wetgewings wat ons as volk onderdruk en teen ons blankes diskrimineer is ‘n skending van menseregte en onwettig.   Suid-Afrika se liberale blankes en kommuniste het die 1996 grondwet geskryf en stem ooreen met die 1955 manifes van anc-pac-sakp.  Onder watter eed word elkeen in die parlement ingesweer as hulle dit toelaat dat ons as Boere en Afrikaners onderdruk word.

*

Die vals beeld wat geskep word, is die van ‘n multi-kultuur nasie, wat nie bestaan nie.   Die regering en selfs ander rasse is vinnig op hul agterbene om saam die regering te buig voor hierdie rassisme en diskriminasie.   Nie net op skole of universiteitsvlak nie, maar ook op sport- en besigheidsvlakke ook.

Die ANC / parlementêre wetgewings van swart bemagtiging en regstelaksie is net van toepassing op blankes. Werksgeleenthede is skaars, en so ook opvoeding is die wetgewing teen ons as volk gemik om ons uit te wis.

Maar dis tyd hulle kyk in hul eie spieëlbeeld vas waaraan hulle skuldig is, terwyl hul die blaam van alles wat verkeerd gaan op ons en ons kinders plaas.

*

Kom op hoogte en paraat elkeen …

Dis LANKAL TYD ONS LEES WAT IN WETGEWINGS EN HANSARDS AANGAAN – DIT WORD OOK IN DIE 1996 GRONDWET VERKONDIG, WAT DEUR POLITICI IN PARLEMENT INGESWEER WORD.

Lees die grondwet – vergelyk dit met 1955 anc-sakp-pac manifes.

Lees betrokke afdelings en wetgewings – en kyk betrokke hansards, daar is duisende rakende die onderwerpe, die verskillende wetgewings wat ons lewens nie net versuur nie, maar skend.

*

APARTE GEBIEDE

(CPA EN TRUSTGEBIEDE) – GRONDEISE

Daar is steeds aparte gebiede vir Khoisan en ander swart groepe sedert Kodesa ‘onderhandelings’.   Die werk fyn beplan deur die deelnemers aldaar.

Swart en Khoisan het vanaf Kodesa grondeise ingesit, en derduisende grondeise is reedstoegeken, met finansiele steun, bates, saad, trekkers en alles.   Dit beloop miljoene hektaar grond en dan word dit in die media verkondig blankes het hul grond gesteel.   Hoe kon ons, as hulle steeds daarop bly en werk?

ZOELOE EN ELKE ANDER VOLKSLEDE

Die Ingonyama trust is slegs vir Zoeloes met duisende skole in die meer as 18 gebiede (ou reservate).   Ry op die platteland rond en kyk wie woon die skole by.     Ingonyama Trust beslaan miljoene hektaar grond en is slegs vir Zoeloes.

Richtersveld is een van baie gebiede wat Khoisan opgeëis het, groot gebiede is in 2007 deur Thabo Mbeki oorhandig. Met finansies, bates, trekkers, produktiewe plase. Niks vandag oor nie. Skole slegs vir hulle. Richtersveld word ‘n CPA genoem. Onder  die CPA wetgewing (grondeise)

Richtersveld is een van baie, was voor 1994 ‘n Britse kroongebied genoem. Van die grondgebiede is in 1840-50 deur Brittanje geannekseer waarop hulle al sedertdien woonagtig is en ook baie ontvang het.

Grondeise vir cpa of trusts, bepaal geen ander volk het regte daarop nie. Ons as blankes (Boer of Afrikaner) het geen regte daarop nie.   Lees die 1910 Grondwet.   Dis nie ons Boere of ander volke wat hul grond afgeneem het nie, maar Brittanje het al hierdie volke se grondgebiede afgeneem en dit Kroongebiede of Reservate gedoop (ook die swart leiers wat deel was daarvan).

So is dit met al die ander swart volke, het baie of cpa/trustgebiede gekry, Met steun, saad, trekkers en alles.

Daar is tans oor die 8840 tradisionele leiers. Vertel ander politieke partye dit vir ons? NEE – dis in Hansards en wetgewing. Daar is aparte huise (Swart en Khoi san) … net vir hulle.   Nie almal beskik oor internet of toegang tot hansards nie.   Dus sal die meerderheid van ons dit nie weet nie, want almal glo die media ‘apartheid’ is afgeskaf.

Skole is oral 100% swart of khoi san, en niemand kla daaroor nie?

Hierdie swart en khoi san volke en ondersteuners,  steun die grondwet en wetgewings.

*

Oplossing

Hoe beveg ons dit?   Nie met wapens nie en ook nie met die regsbank wat deur die ANC president aangestel word nie.

Hulle doen dit al vir meer as 28 jaar. En dit VIR MULTI-KULTUUR WAT NIE BESTAAN NIE,  Die vals beeld vir 28 jaar en ‘n rat voor elke blanke wat nie wil lees wat om hul aangaan nie.   Heelwat immigreer ook, omdat dit so onveilig is vir ons konserwatiewe volk.

*

INTERNASIONALE REG EN VLAK

VEG VIR ONS VOLK SE VOORTBESTAAN IN ONS EIE ONAFHANKLIKE GEBIEDE.

SELFBESKIKKING EN SOEWEREINE GEBIEDE – DIE BOERE REPUBLIEKE MOET HERSTEL WORD.

Een gedagte oor “Afrikaans onderrig (education)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s