*
Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier? Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê. Neem slegs die eier – die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor na gebruik nie. Ons het as konserwatiewe Boer en konserwatiewe blankes voor 1994 in soortgelyke situasies beland waarin ons nie deel wou wees nie waar daar gedurigdeur aan ons “eiers” ge-offer is wat eenvoudig gesteel of vernietig is om ons sodoende van ons volksidentiteit te beroof.
*
Ons menseregte word daagliks vernietig in die proses om ons menswees af te takel. Al die ander etniese volke is toegelaat om in hul eie omgewings hulself uit te leef – dit sluit nie die miljoene immigrante hierby in nie. Ons het al sedert ons ou Boere republieke reg op ons gebiede, net soos wat die Zoeloe of Khoi san reg op hul gebiede het en dit na 1994 behou het. Vandag meng ons nie in met ander se gebiede nie. Hulle maak aanspraak daarop waar hulle geslagte op bly, en ons het dieselfde regte daartoe. Gebiede verander nie, die Khoi san het as voorbeeld hul gebiede na 1994 geëis, wat byvoorbeeld die Richtersveld is en die Zoeloe die ou reservate, wat verander is na Trust of CPA gebiede (Ingonyama trust: slegs vir zoeloes).
*
Nie alle blankes is deel van Boere nie, terwyl die groepe se menseregte ook geskend word en baie voel hul is of wil deel wees van eie onafhanklike gebiede , sonder SWART bemagtiging en veral onteiening wat teen hoofsaaklik blankes gemik is. Wetgewing in Suid-Afrika is uitermate gefokus op die swart ras en diskriminasie teenoor blankes, en daarom moet ander blankes nie wees gelaat word buite die spektrum van die Boer nie. Ongelukkig kan ons as volk nie onder ons blanke vel onafhanklikheid verkry nie, maar wel onder etnisiteit en volk.
All whites are not part of the Boer people, there are other white groups that also living in South Africa for hundreds of years, but they also feel the same as the Boer people that their rights are also been violated with BLACK empowerment and expropriation legislations aimed at mainly whites. Legislations and even the Development plan in South Africa are extremely focused against the white race and discrimination. Therefore the other whites groups should not be left out of the spectrum of the Boer people – we have the same goals at the end of the day. Unfortunately, we as a people cannot achieve independence under our white skin, but under ethnicity, because that is an international requirement.
*
The “Afrikaans people” can be anyone from the Cape to Cairo, from Cairo to Russia, from Russia to America or Australia, as long as you are speaking Afrikaans. It does not make them part of the Boer people. If any Boer person speaks Zulu or French, that person does not suddenly become a Zulu or French citizen. If I emigrate to America or Russia, it will take years before I can get citizenship. “Afrikaanses” is not a people (volk).
*
What is more important, the hen or the egg? The hen is more important, she can lay more eggs. Take only the egg – the egg may or may not be rotten and then there is nothing left because it stinks or even if you use it, there will be nothing left after it is used. We, as a conservative Boer and white (tribes) people, ended up in similar situations before and even after 1994 where our human rights have been violated on a daily basis.
White liberal thinkers and manipulators, organisations build their own empires today and they were convinced that their schemes were already going to work as set out in Dakar, because they helped write a so-called democratic (multi-cultural) constitution during Kodesa that never worked. On the contrary, all our people’s human rights have been violated in this constitution. Afrikaans has been taken away from us, our culture is being destroyed daily and black empowerment and affirmative actions have also begun in Dakar with white liberalists. The ANC implemented it with the necessary legislations against WHITE MINORITIES.
There were no choices given to us to get our own independent territory or even as other ethnic peoples retained their own homelands under other names and laws – everything is in the so-called liberal constitution with relevant legislation. It is so important to get our own place first, our own leaders , then the ANC and liberals can not expropriate our land or other properties.
After 1994, many situations were created where “eggs” were presented to our Boers (conservative whites) to build our nests with. Just like the 1939 “reddingsdaadbondfonds” where promises made. All those businesses since 1939, are now B-BBEE and bunkrupt. (SOE’s). They created this false situations with empty promises. If and when Solidarity wants this “R10” to build their own empire and the ANC government expropriate it again, what then? They will laugh because then they have already all the R10’s and even more and we will be left in the squatter camps with others.
There are many red lights flashing on the horizon. There are no guarantees today in our current situation, which is to say to donate even more “R10s” to incur the trillions of rand of expenses and lose everything with expropriation at the end. Why must we build new ones if we have already build that schools and universities before 1994.
This is now the plan of Flip Buys and his Solidarity with Afriforum, to get the Boer on board and what about expropriation is still going on? Nobody stopped Black Economic empowerment or expropriation of properties. Currently, there is no guarantees, not now, not in 10 year, not in 2030 because there is still the “constitution they, Solidarity and Afriforum, believe in to violate our rights, to expropriate all properties. Read your constitution, it is there, like B-BBEE.
The majority will not change the constitution and both Solidarity and Afriforum are multi-cultural organisations. They speak on behalf of their members, not on behalf of us, the Boer people. The ANC-EFF-DA-COPE took all our schools, universities and most businesses are now B-BBEE. We are not allowed to have Afrikaans education.
*
EENS VRYBURGERS EN TREKKERS
Liberale blanke denkers, manipuleerders en organisasies was oortuig hul skemas gaan werk, dit was reeds in Dakar geopper, want hulle het dan help skryf aan ‘n sogenaamde demokratiese grondwet (multi-kultuur) tydens Kodesa wat nooit gewerk het nie – inteendeel al ons regte is al in hierdie grondwet geskend. Afrikaans is van ons weggeneem, ons kultuur word daagliks vernietig en swart bemagtiging en regstelaksies het ook in Dakar by blanke liberaliste begin, wat die ANC verder gebou het tot waar ons volk vandag is.
Daar was geen keuses aan ons voorgehou van ‘n eie onafhanklike gebied of selfs soos wat die ander etniese volke hul eie tuislande behou het onder ander naampies en wetgewings – alles is in die sogenaamde liberale grondwet ingeskryf met toepaslike wetgewing vervat. Daar word na 1994 heelwat situasies geskep waar daar “eiers” aan ons Boere voorgehou word om ons nessies mee te bou. Net soos die Reddingsdaadbondfondsplanne van 1939.
Destyds het dieselfde organisasies en liberale of klassieke liberale soos hul hulself noem, saam met FW de Klerk, hierdie vals hoenderhoksituasie van ons geskep, terwyl hul meerderes (ANC – EFF – DA en andere) alles van ons gestroop het – al wat universiteit, skool en besigheid is van ons weggeneem. Daar was niks by enige beloftes gehou by hul sogenaamde ou grondwetjie nie.
Nou hoekom sal dit na 25 jaar nie weer gebeur nie? Wat leer ons die afgelope 25 jaar uit al hierdie vals konsepte? Nou weer word daar “miljarde” in die vooruitsig gestel, met ons geld, maar wat netso afgeneem en onteien sal word.
Dus is daar vir ons net een pad om te loop, en dit is om verdere skendings en diefstalle te voorkom, is dit na 25 jaar glashelder om die pad van die Volkstaatraad se aanbevelings te loop, verkry onafhanklike gebiede en bou en brei daarna al die gebiede se skole en universiteite uit, saam met besigheidslui. Die res wat so lief is vir hul multi-kultuur samesyn, kan gerus bou aan hul eie samesyn.
VEELRASSIGHEID – REENBOOGNASIE (VALS)
Daar is baie gevaarligte wat flikker op die horison. Daar is vandag geen waarborge in ons huidige situasie nie, wat nog te se om nog meer “R10e te skenk” om die R8 miljard se uitgawes aan te gaan en met onteiening alles te verloor. Dis nou die plan van Flip Buys en sy solidariteit, wat stil staan by dieselfde wiegieliedjies waarmee die ANC hul lede aan die slaap sus. Dis ‘n totale onnatuurlike situasie, Solidariteit en Afriforum “veg” voort vir hulself, want as dit onteien word, is dit ons wat alles verloor, nie hulle nie en dan lag hulle maar lekker in die mou want ons het ons weer vir ‘n “sucker” “slapriem” laat vang. Die planne van Solidariteit en Afriforum klink eerder soos ‘n multi-kultuur stad wat hul besig is om vir hulself op te bou en nie vir die Boere nie.
Beide Solidariteit en Afriforum is geskoei op die reënboognasie en multi-kultureel, en al maak hulle hoeveel beloftes, kan hulle geen waarborge uitreik namens die ANC dat al hierdie nuwe en opgeboude besighede of selfs skole en universiteite gaan nie maar dieselfde pad volg as wat die res gevolg het in 25 jaar nie. Daar is geen waarborge vir veelrassige voortbestaan in Suid-Afrika nie. Hoe is dit dan dat al die ou Tuislande (reservate) of die Kroongebiede apart behoue gebly het na 1994 onder die ANC wetgewings, wat in Hansards en selfs wetgewing vervat is.
*
Dirk Hermann het dan in 2003 in die parlement ‘n voorlegging gedoen hoe om van 750000 blankes ontslae te raak. Dis in Hansard vervat.
Hansard – 2003 MEETING (PARLIAMENT)
2003 VERGADERING (PARLEMENT) – WEDNESDAY, 28 MAY 2003DEBAT IN PARLEMENT GROENEWALD
DIRK HERMANNThat brings me to the crucial matter of affirmative action. The hon Manie said …
Hy sê ons jaag spoke op; kyk na die syfers, hoe baie wit mense is nog in die werk. Maar in dieselfde asem sê hy daardie syfers moet omgekeer word; dit moet totaal verander word. [He says we are invoking spectres; look at the figures, how many white people are still working. But in the same breath he says those figures must be turned around; they must be changed totally.]
One of the stated aims of the Employment Equity Act is to transform the workforce of South Africa to such an extent that it will be representative of the demographics of the population. What is the impact of this aim?
En hier gee ek graag erkenning aan mnr Dirk Hermann van Solidariteit vir die volgende inligting. [And here I take pleasure in acknowledging Mr Dirk Hermann of solidarity for the following information.]
Nou word daar openlik geskryf oor Afrikaanses – al hierdie Afrikaanses is deel van ander politieke groepe, wat swart bemagtiging en onteiening teenoor blankes voorstaan.
Afrikaanses is geen volk nie, die Boer word terloops vermeld in hul artikel.
Die Afrikaanses kan enige iemand wees van die Kaap tot in Kairo, van Kairo tot in Rusland, van Rusland tot in Amerika of Australië, solank jy Afrikaans magtig is. Dit maak nie van hulle deel van die Boervolk nie. As enige persoon Zoeloe of Frans magtig is, word daardie persoon nie skielik ‘n Zoeloe of Franse burger nie. AFRIKAANSES is geen volk nie.
*
Die antwoord is so voor die hand liggend en dit was so ook voor 1994, maar toe word daar aan die konserwatiewes vals beloftes gemaak. Ons sou ons eie kultuur behou het, met eie skole, universiteite en identiteit.
Dit is presies wat ons sedert 1994 ervaar het as ‘n volk vir 25 jaar – die vernietiging van al ons menseregte. Stap gerus in arm blanke plakkerskampe rond en kyk hoe swaar kry ons volksmense.
Rina Venter (liberalis ) maak melding in haar video gesprek met Flip Buys van 200 000 (gekwalifiseerdes) wat net afkomstig is van munisipale dienste voor 1994 wat sonder werk sit.
*
DIE HAAN HET HIER NIE NET 3 MAAL GEKRAAI NIE
Daar is ook getalle uitgespreek dat daar waarskynlik oor die 200 000 gekwalifiseerdes uit die munisipale dienste afkomstig is. Geen wonder ons het geen dienste wat meer werk nie, want dit is presies wat regdeur die spektrum van ons samelewings aangaan.
Rina Venter – Legkaarte – die leuens
Verwys ook na die Hansard notule rakende Dirk Herman se voorlegging van 750 000 blankes.
*
None of them in Parliament demanded to stop black empowerment or expropriation because they violate our white’s human rights. This was all well planned by the previous and the current government, with the liberals. That was why some white liberals went to Dakar, outside our borders.
Dr Venter – NP previous government*
Today we have millions and millions of immigrants, from all over the world, demanding free services, free hospitals, free education in schools and universities, free RDP houses and grants. The list is endless. A deputy minister of Police declared recently that some areas have 70-80% immigrants around us. That happened only in 25 years. And today, we as people, don’t have anything.
South Africa – 1990 – Rina Venter*
Die ander wat Afrikaanses insluit, reken ons besit bykans al die grond, maar wat van grondeise (CPAs – 8840 tradisionele leiers) en trustgebiede, wildsparke, weermag en Eskomgebiede (kragstasies),die 5000 plase wat regering reeds opgekoop het met belastinginkomste, ander gebiedesoos bosbou en selfs myne is niks van ons nie, tot die 8000 myne wat nooit gerehabiliteer is nie, was eens ook landbougrond, maar nie meer nie.
There are 7.5 million blacks with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges.
The 7.5 million black ownership in SA
*
Die organisasies of bewegings, die Broederbonders, wat met kommuniste gaan onderhandel het, ander in Dakar, Zambië, Mellspark huis in Londen, tydens 1980-1994 was net so liberaal – klassiek liberaal – kommunisties – en bykans almal was dit eens dit is beter so vir almal van ons om die land te oorhandig – dis eenvoudig in konserwatiewes se kele afgewurg.
Sedert wanneer besluit ‘n multi-kultuur beweging soos Solidariteit of Afriforum namens enige volk? Nie alle Boere is deel van hulle multi-kultuur beweging nie.
Besluit hierdie bewegings ook vir Ingonyama Trust of die Khoi san in die Richtersveld – of sluit dit nou sommer hul almal in, solank daar Afrikaans gepraat word? Boere word weer eens gevang met dieselfde spul stories.
Ons het voor 1994 ‘n XXX aantal universiteite gehad en YYY aantal skole wat deur ons Boere gebou en opgebou was na ongeveer 1960. In dieselfde era, was daar ‘n duisende WWW skole en ZZZ universiteite in die ou Tuislande gebou met ons belastinggeld, nadat Dr Verwoerd dit van die Britte ge-erf het in 1954.
(Toevallig presies ‘n honderd jaar na die Shepstone 1854 beleid).
Sedert die Britse anneksasies, wat ook die Boere republieke geannekseer het, was dit die Britte en verskillende sendingkerke wat swartes van skole voorsien het in die tydperk onder kolonialisme, nie ons nie.
Indien die Britte se stelsels so goed was in die 100 jaar, hoekom het swartes en bruines eenvoudig nie voortgegaan daarmee na 1954 en ook gefokus op hul eie moedertaal onderrig nie. Dis wat ons gedoen het – gefokus op Afrikaans, met Engels as tweede taal. Dis op ons Boere afgedwing om miljoene van onderrig te voorsien.
Daar is beloftes en selfs Unesco maak voorsiening vir eie moedertaal onderrig en eie universiteite – tog het alles gefaal. Kyk hoe pateties lyk ons onderrigstelsel.
Al hierdie universiteite en skole is opgeslurp deur die ANC terreur beweging sowel die DA – EFF en ander wat dit alles verEngels het. Dis van ons vervreem is en totaal en al verander is om by die ANC se lae standaard en hul liberale standpunte en geskiedenis te pas, terwyl kinders en jeugdiges afbrand sover hul gaan, want dit is “apartheid skole en universiteite”. Besighede word net so vernietig of korrup gesteel (Al die SOEs was in werking sowel munisipaliteite) sedert 1994.
Ons kan soveel uitgee op ons eie beveiliging, maar ook werk om ons eie gebiede, dit wat die Volkstaatraad reeds voor 1999 uitgewys en aanbeveel het as ons gebiede, vorentoe te neem. Ons kan trek na gebiede toe, wat ‘n pluspunt is, veral na die Volkstaatraad se ondersoeke en gebiede wat ons sin is. Maar indien ons nie werk aan volle soewereiniteit en selfbeskikking en eie onafhanklike gebiede nie, gaan ons steeds alls verloor met onteiening. Ons skryf nie aan ander volke voor nie, het nog nooit nie. Dus koester dieselfde.
Ons val dus steeds vasgevang binne die huidige diktatorskap, dieselfde liberale grondwet van die ANC terreurbewegingwat hul mede politieke partye se steun gebruik om ons ondergang nog verder uit te wis. Tot tyd en wyl daar nog niks aan enige van hierdie swart bemagtiging, regstellende aksie of onteiening gedoen is om dit van die wetboeke te verwyder nie, kan hulle alles van ons onteien, en selfs indien daar nuwe ding besluit word, kan dit ook saam onteien. So daar sal ou Solidariteit en Afriforum se planne in werking wees, want dan het hulle reeds al die geldjies bymekaargehark om mee te bou. Ons is en bly steeds deel van die kommuniste en liberale klassieke grondwet wat ons manipuleer om te vat.
*
Lees meer oor Buys / Solidariteit se plannetjies om weer geld van ons te verkry
*
Die ou Tuislande , wat later na 1994 of CPA (grondeise) of Trustgebiede geword het, was ook in aanmerking geneem tydens die ondersoeke van drie Volkstaatraad. Heelwat swart stamme het in die gebiede voorgekom voor 1961-1840.
Neem ook kennis dat die huidige Trustgebiede, voorheen bekend as Tuislande ook in ag geneem is, waar tradisionele gebiede of reservate bestaan. Dit dien verder vermeld te word dat alle TUISLANDE nie ophou bestaan het nie, maar slegs verander het in “naam” na Trustgebiede en ook toepaslike wetgewing.
.
KHOI SAN en Griekwa gebiede, sowel as al die duisende Grondeise is nie in hierdie kaarte ingewerk nie. Dit word onder CPA of Trustwette hanteer, waar al hierdie burgers slegs kommunale regte het.
Daar is reeds in die res van die Republiek van Suid-Afrika oor die 7.5 miljoen swartes wat titelaktes besit (dit wil sê wettige eienaars met ‘n kaart en transport). Dis grondgebiede wat deur swart en ander ontken word, want volgens hulle besit ons blankes steeds die meeste grondgebiede.
OOK ander wat nie ingevoeg is in die kaart nie, is die 5000+ plase wat die ANC regering aangekoop het om uit te deel, wat ook nog nooit gedoen is nie.
Die regering is ook in beheer van alle mynregte en minerale, dit wil sê, selfs myne wat nooit gerehabiliteer is nie (oor die 8000) is bykans almal oopgroefmyne, en dit is nooit herstel na wat dit was (landbougrondgebiede) nie.
Die regering beheer al die bosbougebiede, alhoewel daar ook besighede is wat bosbou plantasies besit.
Die weermaggebiede beloop etlike miljoene hektaar, saam al die Eskom kragstasies, damme en parke (Sanparke beheer honderde wildsparke wat etlike miljoene hektaar grond beloop). Daar is ook spesiaal beskermde gebiede, soos die Skiereiland, St Lucia mere en erfenisgebiede wat nie aan enige blanke behoort nie.
Ooreenkomste – Agreements
Dus is swartes en bruin/khoi san nie grondloos as wat hulle vertel nie. Daar bestaan ook ander wetlike ooreenkomste wat met Boere aangegaan was voor 1900, wat nie ingesluit is by die ou Tuislandgebiede of Trustgebiede nie. Die Vryheid republiek sowel as die Port Natal areas.
*
Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding Boer Self-determination and Volkstaat – Proposed areas – Richards A Griggs.
Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het. Daar was nog artikels by die Parlement en ander internasionale organisasies ingedien rakende ons reg tot soewereiniteit en selfbeskikking.
Die grootste konsentraat en meerderheid wat ons Boere volkslede al vir etlike jare gevorm het is in sekere gebiede wat deur die Volkstaatraad van 1994 uitgewys, en dis gebiede waartoe ons ‘n internasionale reg het. Daar is ook ander gebiede, wat deel vorm van die volledige artikel en beskrywing van die Volkstaatraad.
Lees die volledige artikel/ Read the whole article:
Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)
*
Previously there were agreements on the table between Boer leaders and the Zulu leaders. Retief was not the only one.
Die geskiedenis van die Trekboere bewys daar was heelwat handelsbetrekkinge / ooreenkomste/ verdrae wat aangegaan is, tussen ons voorouers en swart stamme wat na die Mfecane begin vestig het. Ooreenkomste het in die vorm van ruil transaksies ontstaan vir dienste gelewer van een party wat betaal is in die vorm van grond deur die ander party. Hierdie grondgebiede was grotendeels nie bewoon nie.
[…] Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid […]
LikeLike
[…] Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier? Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê. Neem slegs die eier – die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor na gebruik nie. Ons het as konserwatiewe Boer en Afrikaner volk voor 1994 in soortgelyke situasies beland waarin ons nie deel wou wees nie waar daar gedurigdeur aan ons “eiers” ge-offer is wat eenvoudig gesteel of vernietig is om ons sodoende van ons volksidentiteit te beroof. Ons menseregte word daagliks vernietig in die proses om ons menswees af te takel. Al die ander etniese volke is toegelaat om in hul eie omgewings hulself uit te leef – dit sluit nie die miljoene immigrante hierby in nie. Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid […]
LikeLike
[…] Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid […]
LikeLike
[…] RELATEDAfghanistan (bombs)Panjshir Valley – AfghanistanAfghanistan – Treasures of the pastAfghanistan – Minerals and TreasuresAfghanistan warSelf-determination for the oppressed peopleBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid […]
LikeLike
[…] *White Farmers have been killed for more than 27 years now and it is still on-going today, while the president of South Africa explained on an international podium there are no attacks and murders against whites. That is Genocide!! AS PEOPLE, we have an international right to independence and our own country and area.What is in the YES of 1992 – referendum – a nothing, because those were manipulated at the end. Daar was geen mandaat nie, daar was niks. Daar was ‘n ja en ‘n nee, maar daar was ‘n wegblystem in die referendum wat netso groot was as die nee stemme. Witkruise, aanvalle en moorde teenoor blankes.https://www.youtube.com/watch?v=CJgfBVswVuo*2021 white farmers and their families been attacked and killed.Dis nie omdat ons moet nie, maar dis omdat die regering geen erkenning gee aan die blanke Boere wat so aangeval en vermoor word nie. Die Witkruis Monument is ñ gebeurtenis wat jaarliks gehou word, waar daar kruise geplant word ter herdenking aan Boere wat aangeval en vermoor was. Elke kruis verteenwoordig ñ persoon of soms dalk is daar families uitgewis.https://www.youtube.com/watch?v=RBjLoAWgwH0*2020Die witkruis volksmoord museum/monument , gelee net anderkant Pietersburg Limpopohttps://www.youtube.com/watch?v=WyLFp_EyNTs*“Shortened Steve Hofmeyr speech at the Witkruis Monument on 19 September 2020”https://www.youtube.com/watch?v=BXn1pj88Nqo*2020Verskeie motors, bakkies, motorfietse, trekkers en trokke het aan die konvooi deelgeneem wat deur die verkeerspolisie begelei is tot by die Witkruis Monument.https://www.youtube.com/watch?v=2yZugNvtqZE**Human rights violations – MenseregteskendingSelf-determination for the oppressed peopleBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid** […]
LikeLike
[…] *White Farmers have been killed for more than 27 years now and it is still on-going today, while the president of South Africa explained on an international podium there are no attacks and murders against whites. That is Genocide!! AS PEOPLE, we have an international right to independence and our own country and area.What is in the YES of 1992 – referendum – a nothing, because those were manipulated at the end. Daar was geen mandaat nie, daar was niks. Daar was ‘n ja en ‘n nee, maar daar was ‘n wegblystem in die referendum wat netso groot was as die nee stemme. Witkruise, aanvalle en moorde teenoor blankes.https://www.youtube.com/watch?v=CJgfBVswVuo*2021 white farmers and their families been attacked and killed.Dis nie omdat ons moet nie, maar dis omdat die regering geen erkenning gee aan die blanke Boere wat so aangeval en vermoor word nie. Die Witkruis Monument is ñ gebeurtenis wat jaarliks gehou word, waar daar kruise geplant word ter herdenking aan Boere wat aangeval en vermoor was. Elke kruis verteenwoordig ñ persoon of soms dalk is daar families uitgewis.https://www.youtube.com/watch?v=RBjLoAWgwH0*2020Die witkruis volksmoord museum/monument , gelee net anderkant Pietersburg Limpopohttps://www.youtube.com/watch?v=WyLFp_EyNTs*“Shortened Steve Hofmeyr speech at the Witkruis Monument on 19 September 2020”https://www.youtube.com/watch?v=BXn1pj88Nqo*2020Verskeie motors, bakkies, motorfietse, trekkers en trokke het aan die konvooi deelgeneem wat deur die verkeerspolisie begelei is tot by die Witkruis Monument.https://www.youtube.com/watch?v=2yZugNvtqZE**Human rights violations – MenseregteskendingSelf-determination for the oppressed peopleBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid** […]
LikeLike
[…] – Violation of Human Rights and international crimesGenocide versus Self-determinationBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine OnafhanklikheidSelf-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993)Selfbeskikking en Volkstaat […]
LikeLike
[…] – Violation of Human Rights and international crimes Genocide versus Self-determination Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine OnafhanklikheidSelf-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993) Selfbeskikking en Volkstaat […]
LikeLike