Statistieke vir November 2018 - plaasaanvalle en moorde in Suid-Afrika - ons het 'n internasionale reg tot ons eie onafhanklike gebiede wat geskiedkundig aan ons behoort, om onsself te regeer. Farm attacks and murders Statistics for November 2018 ***** *👨🏻🌾 Plaasaanvalle/* *Plaasmoorde 👩🏻🌾* *November 2018* Plaasaanval - FS - Edenville 15km op die Koppies pad Plot… Continue reading Attacks/Murders Plaasmoorde/aanvalle
Gukurahundi – Zimbabwe
* Korrupsie, misdaad, verkragtings, moord en doodslag in Afrika en spesifiek in Zimbabwe. Dit moes erg getraumatiseerd gewees het omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met 'n mes oopgeslag is soos wat 'n bok of bees afgeslag word. Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf. Deur opgeleide soldate… Continue reading Gukurahundi – Zimbabwe
John Steenhuisen (DA)
John Steenhuisen van die DA was bestook met klippe omdat hy nie 'n graad het en lid van parlement is. Vervolgens 'n paar inligtingstukke deur en oor John Steenhuisen in die Parlement, video, toespraak en twitter gesprekke. En spot word ook gedryf oor die kwalifikasies in parlement. Hy is en was nogal altyd 'n redelik… Continue reading John Steenhuisen (DA)
Parlement – geleerdheid
Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie. Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede. Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid
Zimbabwe (SA volg)
*Watter blanke sal reg wys wees om na Zimbabwe te gaan net om weer beroof, aangerand en vermoor te word? Wie sal teruggaan as hul families vermoor , aangeval of verjaag is uit Zimbabwe? Wie sal terugkeer na 'n land waar alles tot op die grond vernietig of afgebrand is? Omstandighede tydens Mugabe is… Continue reading Zimbabwe (SA volg)
The Bridge – Die Brug
Hierdie is nie 'n gewone "brug" nie. "Die brug (klub) is lankal opgebou" onder ons neuse". Dit was deel van die brug om die land op 'n skinkbord in 1994 te oorhandig. Lees maar die name wie teenwoordig was buite ons landsgrense, by Idasa, waar verskeie vergaderings agter ons rug gehou is. Die… Continue reading The Bridge – Die Brug
Plaasaanval – Naka Drotsky
POGING TOT MOORD - TERRORISTE : PLAASAANVAL: KAMEELDRIFT: Naka Drotske se toestand is op die stadium stabiel nadat hy ernstig gewond is in Kameeldrift omgewing nadat terroriste hulle aangeval het. Die voorval het by sy broer gebeur. Hy is geopereer en steeds ernstig maar stabiel . Sterkte en beterskap aan hom… Continue reading Plaasaanval – Naka Drotsky
Steenkool / Coal
* Die Steenkoolvelde in Suid-Afrika is groot. Dit het heelwat Steenkoolmaatskappye en kragstasies, waarvan sommiges naby aan die steenkoolmyne geleë is . Dis net verbasend dat Eskom soveel gerieflike verskonings uitdink oor hul probleme, maar niks doen om dit op te los nie. Dis hulle bestuur, die oorlogskamer veral, wat die misdaad en sindikate toelaat… Continue reading Steenkool / Coal
Guptas
Wat is dit wat Guptas alles wou doen - weet ons alles wat hul slim planne was? Wat as hulle dit gedoen het? Wat uitstaan is daar word tydelike werksgeleenthede geskep maar dan, ‘n maand of twee later, verloor almal hul werksgeleenthede en so is dit met alles wat met swart bemagtiging geverf word. Dit… Continue reading Guptas
Oorlewing Survival
Die wil om pad te gee weg van kommunisme berus by onsself. Gaan ons bly krummels optel en kommunistiese slawe wees of gaan ons padgee onder kommunisme soos ons voorgeslagte weg van Britse bewind? It is not for other multi cultural groups to decide on our behalf. We as people do have a right. They… Continue reading Oorlewing Survival
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef. Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues
1994 en 2019
Wat sê jou hart volksgenoot? JA vir oorlewing en Selfbeskikking. JA vir Onafhanklik om onsself te regeer soos voor 1994 sonder inmenging van ander volke. Absolute! Yes to survival and Self-determination. There is no other way for minority people like us in South Africa to escape the discrimination and communism. Ons gaan nie in enige… Continue reading 1994 en 2019
Het ons enige volksmag en seggenskap? JA
Hoeveel mag het ‘n volk wat opgeslurp word in kommunistiese stelsel? Moet ons van kommunistiese krummels leef? Do we have any power as people? We are a minority within communism but we have the same rights as other people to rule ourselves. Do not under estimate our abilities, skills and responsibilities. We as… Continue reading Het ons enige volksmag en seggenskap? JA
Volksteun FN
Onthou van FN en Volksteun se Geloftefeesnaweek - 15 en 16 Desember op Roepersfontein. Daar is verblyf beskikbaar en 'n naweek vol aktiwiteit en saamkuier. Praat gerus met Engela van den Heever om jou plek te bespreek: 072 597 5492
Selfbeskikking FN
Goeie artikel. SELFBESKIKKING, RASSEKWESSIES EN OORLOG – ‘N PARALLEL TUSSEN AMERIKA EN DIE EIETYDSE AFRIKANERBEGEERTE Front Nasionaal SA Op 16 Oktober elke jaar herdenk die Amerikaners in die suidelike state ‘n insident wat die kwessie van rasseverhoudinge en selfbeskikking na vore gebring het en wat uiteindelik gelei het tot ‘n oorlog waarin 620 000… Continue reading Selfbeskikking FN
Plaasaanvalle
Martelings wat plaasboere en werkers deurmaak is skokkend. Ons in stede word ook aangeval, gemartel en vermoor!!! Van Schalkwyk egpaar - Dit is so grusaam dat meer as een terroris ‘n persoon wat ‘n parapleeg is so aanval en aanrand. Ook sy vrou moes hul seksuele drange afweer. Sies. En dan sal Ramaphosa steeds in… Continue reading Plaasaanvalle
Suid-Afrika vs Zimbabwe
* Volle soewereiniteit en onafhanklikheid na 1991 het die lande van USSR gered van ondergang. Konfederasies en Federasies bring geen oplossings vir lande nie. Amerika en die EU is groot voorbeelde wat nie geslaagd is nie. Die ou USSR was in dieselfde posisie as waar Afrika lande hul vandag bevind. Elke volk moet hulself… Continue reading Suid-Afrika vs Zimbabwe
SA Swart bemagtiging B-BBEE
* Black empowerment, affirmative action, and expropriation of properties are laws that have been applied to the Boer people and whites since 1994. Legislation that is promulgated in South Africa has a whole procedure that must be followed before it is implemented. Black empowerment and affirmative action, as well as expropriation of properties, are not… Continue reading SA Swart bemagtiging B-BBEE
Russiese hulp
* ’n Russiese aktivis van Stavropol in die suide van Rusland het verskeie versoeke van blankes veral Boere ontvang om in Rusland te hervestig. Sy naam is Vladimir Poluboyarenko wat bereid is om almal te help wat hy kan. Sover is daar 200 families. Daar is heelwat belangstelling van burgers wat voelers uitsteek na Rusland… Continue reading Russiese hulp
Ramaphosa faktor
Wanneer Ramaphosa blankes allerhande rassistiese en diskriminerende name noem maak dit hom nie ‘n heilige nie, nog minder malema, zuma of ander. Dan staan hyself agter die deur soos ‘n wolf in skaapsklere. Wie kan dit miskyk? As Ramaphosa ‘n pot stook vir sauna om blankes te probeer vernietig, is dit juis hulle misdaad, korrupsie en… Continue reading Ramaphosa faktor















