Het ons enige volksmag en seggenskap? JA

Hoeveel mag het ‘n volk wat opgeslurp word in kommunistiese stelsel?   Moet ons van kommunistiese krummels leef?  Do we have any power as people? We are a minority within communism but we have the same rights as other people to rule ourselves. Do not under estimate our abilities, skills and responsibilities.   We as Afrikaner and Boer do have full rights but it depends on our free will to take it further.  We need our freedom

selfbeskikking

As ons die wil het, die mandaat (aan Front Nasionaal) in 2019 verkry het, gaan ons vorentoe daarmee  .

Wat het ons om te verloor as ons reeds alles verloor het?  Dis nie ‘n kwessie wie nie waag sal nie wen nie maar eerder om te oorleef as volk en as ons nie ons visstok in water het nie sal ons nie visvang nie?  Ons is wel ‘n klein volk maar ons is dit aan ons nageslag verskuldig sowel ons voorgeslagte wat nog minder gehad het as ons vandag!

Menseregteskendings…

Identiteit – taal – geskiedenis – kultuur

Swart bemagtiging is ‘n baie ernstige misdaad en ons kan steeds die regering daarvoor verantwoordelik hou vir skade berikken en diefstal.

Dieselfde met aanvalle en moorde – sit in jul eise die wat skade gely het.  Bewys hoe ernstig jy as burger is vir veiligheid,

Daar is ‘n paar kommentare wat ek graag wil aanhaal

Ek beskou dit as die valsheid van die sogenaamde reenboognasie wat slegs hartseer, verdriet en vernietiging oor ons volk gebring het

***

HAAL AAN

FN blad

‘n Party wat die regering van ‘n land wil word, bekommer hom oor hoe hy die meerderheid van stemme gaan trek.

‘n Party wat die politieke belange, vryheid en oorlewing van ‘n spesifieke groep mense nastreef, het bloot nodig om beduidende steun van daardie groep te kry.

Dis al wat FN vra.

 

—-

Dis eintlik so komieklik; partye soos die DA en VF Plus sal nooit die regering van die land word nie, maar daar sit hulle vasgeklou aan hierdie eenheidstaat soos klein bosluise onder ‘n groot koei se stert. Ja, onder die stert, want hulle ontvang net die koei se stront en moet maar vrede maak daarmee ?? Gelukkig het ons ‘n party soos Front Nasionaal, waar wysheid nog seevier en ‘n geleentheid bestaan vir oorlewing en om te ontsnap van die kommunistiese mis wat al meer oor hierdie land uitgestort word. Enige blanke wat nie FN stem nie is maar net ‘n skaap oppad slagpale toe! En hul grootste vyand is hul eie kortsigtigheid en naiwiteit om te glo daar bestaan ‘n voorspoedige toekoms op die ANC-wa wat reguit op ‘n afgrond afstuur, soos al meer wereldleiers reeds waarsku, selfs ook die IMF! Niemand gaan die blankes hier red as hulle nie hulself wil red nie -klim af van hierdie wa van ondergang af en wys vir die wereld jy het nog ‘n wil om sukses te bereik -moenie vir die wereld wys jy is tevrede om ‘n klein bosluis te wees nie, stem FN en staan soos ‘n magtige entiteit op jou eie -dit wat jy is !!

Wat so sielswroeging hartseer is, is om te sien hoe die DA en VF Plus bosluise net saam met die koei beweeg na waar die koei gaan. Hulle sien die koei staan reeds in die gangetjie na die slagpale, en probeer om die koei om te draai.

Kyk nou weer, sopas op radio Rosestad vra Japie van AfriForum dat mense ‘n petisie moet teken teen maatskappye wat diskrimineer teen ras (wit ras), sodat AfriForum ‘n mandaat kan kry om die saak verder te vat..?? My liewe land, AfriForum benodig ‘n mandaat om teen rasisme te baklei ????? Sien, soos bosluise wat nou weer die koei se mis kry, en nou wil hulle die koei stop om te mis..?? Soos ek se, dat Afrikaners so moet lyk..?? Verdomp man, jy is ‘n sterk volk !!! Dis jy wat hierdie hele land nog aan die gang hou sedert 1994 !! Vir wat wil jy ‘n vuil koei se gat lek om nie op jou te mis nie, maar jy kies dan om soos ‘n klein bosluis onder sy stert te sit ?? Asseblief, Afrikaner, word wakker !!! Los die verdomde koei en staan op jou eie bene !! Stem FN en jy hoef nooit weer die koei se alie te lek vir jou regte waaroor jy reeds beskik nie !!! Dit lyk darm sleg, jong !

###

Dit gaan nou 24 jaar so aan en gaan nie ophou nie

Grond onteiening volg binnekort. Dieselfde pad as Zimbabwe!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Een gedagte oor “Het ons enige volksmag en seggenskap? JA”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s