Oorlewing Survival

Die wil om pad te gee weg van kommunisme berus by onsself.  Gaan ons bly krummels optel en kommunistiese slawe wees of gaan ons padgee onder kommunisme soos ons voorgeslagte weg van Britse bewind?  It is not for other multi cultural groups to decide on our behalf.  We as people do have a right.  They are not in the same boat – discrimination legislations are against us not other mixed and multi cultural groups of people.

selfbeskikking

Die naakte waarheid is al die floppies wat “politieke leiers” voorhou as ‘n vals vlag regering en beheer. van kommunisme. 

The truth is the false flag and empty promises – no or less services at all levels of communities

*

#Bolshevisme

Geen volk kan onder kommunisme voortleef nie nog minder in ‘n diskriminerende omgewing ekonomies vooruitgaan!  Iets moet breek. 

People will not be successful under communism. Only elites will create and use their own methods.  Especially in the mining sector.  Goals of the government and their political partners in crime are to break down our people’s way of living and to end up in sqatter camps and poverty.   Futhrrmore / They are using immigrants mostly in protest actions  ( George Soros ) .

*

Is ons totaal en al lam?   

We do have human rights  !

*

Daar kan nie verwag buurman moet ons red nie. Volkslede wat wil oorleef moet dit saam doen. Het ons voorgeslagte een een onder Britse regering weggetrek binneland toe waar niks was nie behalwe ongediertes en ongereptheid?  Nee hulle het saam besluit daaroor.   Al kon almal nie gelyktydig padgee nie, was daar ook verskeie Trek leiers wat gekies is.   Dus   Staan op vir jou en volksreg om buite kommunisme in ‘n eie volks omgewing ons reg te laat geskied vir ‘n eie onafhanklike regering. Ons het ook regte wat geskend is en net ons kan dit herstel. Dit gaan nie binne kommunisme gebeur nie.  Soros gaan niks vir ons doen nie. Ons is op ons eie.   Ander volke gaan ook nie. Heelwat sit steeds op hul eie Trustgebiede of CPAs wat net vir hul gegiet is. Dit was ou Tuislande wat naamsverandering ondergaan het.       Vraag aan jouself  —-  Het hierdie volksvreemdes al 1 dag 1 hektaar grond met ons volkslede gedeel? Hulle sal nie – hul fokus op diskriminerende onteiening en ontworteling van ons hele volk.  Swart bemagtiging sluit hulle almal in en daar word slegs teen ons gediskrimineer.   Lees Hansards en wetgewing!

Read the different Hansards as well as legislations since 1994.   Other Black and Khoisan communities or peoples still stay on their different homelands called either trustlands or CPAs.   They did not offer us to stay with them or part of their own businesses.   Take note  the very same communal lands were called reserves by the British empire.   Not us  – not Verwoerd but Lord Shepstone and Shaka (Shepstone policy 1854).  How could we removed any of them or their ancestors in 1854 if we were not part of the British empire?  We did not rule the colonies the British empire did.

There were no South Africa before 1910 and did not steal any land from them.  To get out of communism, we as Afrikaner and Boer (whites that feel the same) people need to go forward and get our freedom back do not wait for your neighbours.   The communists will try and stop us but international laws require that we as people must have the free will ro get it.  We need a mandate to go forward.  It is not going to happen by itself.  Communists cannot  stop us. They have no power at all.

*

Trustgebiede en CPAs het Tuislande vervang. Verskeie wetgewing wat dit bewys en gesprekke in Hansards. 

Homelands were replaced by Trustlands  – read Handards and legislations.

*

Liberaal verligte kommunistiese Grondwet van George Soros 

The current Constitution is part of communist George Soros – he financed both parliament and constitution

*

Lees op wie en watter liberale blankes by Kodesa betrokke was by die opstel van Grondwet om ons regte te skend.  Het dieselfde menere die menslikheid al ooit gehad om swart bemagtiging te vernietig? Nee. Om teenstem te notuleer bewys net hul is deel daarvan. Hulle het help skryf aan die Grondwet wat hul probeer regverdig en verdedig.  Cope en VF is in die boot saam Soliforum.  

Is belangrik om op hoogte te wees wat ons as volk kan doen om vir onsself ‘n pad van eie onafhanklike gebiede te verkry. Niemand gaan redders op wit perde wees of stuur nie. 

Hansards, Wetgewing en Grondwet is daar wat dit bewys.  

Sommige sit vir dekades  hoog en droog onder ‘n multikultuur halternekbandjie en smeer die vloer met ons volksgenote.  Maak of hul omgee, tog steun hul hul eie Grondwet!!    Hulle voel niks omdat hul deel was van Kodesa, deel is van George Soros en sy kommunisme.  Dis opgeteken in ANC Soros boeke en nie naamloos nie. 

Hulle is deel van Kodesa skrywers verhaal en ons ondergang van onteiening en swart bemagtiging. Hulle is deel van FW se reenboognasie.  Hulle begroet jou met ‘n Afrika reenboognasie vermenging wat al lankal geflop het.  

Make sure you know the writers names of the constitution of South Africa!

*

Korrupsie en misdaad het ‘n groot inkomste vir regering geword.  15% VAT

Corruption and crime do have a big income for government 15% VAT.

*

Daar is niemand in die huidige kommunistiese omgewing wat in parlement sit wat ons volks belange op die hart dra vir onafhanklike gebiede en eie volks regering nie.  

Steun volksparty vir mandaat vir Selfbeskikking. Steun Front Nasionaal. 

Terloops

DA is saam ANC en steun alle wette en help selfs skryf aan wetgewing oor rassisme en diskriminasie.  

Gaan lees Hansards op waar DA provinsies onderworpe is aan liberale kommunistiese grondwet. 

Hulle is soos ander wat die kommunistiese grondwet steun en verdedig.  Hul het B-BBEE nodig om al die swartes uit Afrika te akkommodeer en te reenboognasie. Meng Met Afrika. 

Gaan kyk waar is etniese swart en Khoisan- steeds in ou Tuislande wat vandag Trustgebiede of CPAs genoem word! DA weet want hulle deel hiervan. 

Vraag is

Het ons al ooit DA Cope of enige party gehad wat vir ons opgestaan het teen swart bemagtiging of rassisme? Die behoud van ons volk is nie in kommunisme nie. 

Dink enige een dit wat nou al vir 25 jaar aan gang is gaan stop?  Nie met die kommunistiese finansiers wat daar is vir eie belang. Stem vir n mandaat om uit te gaan hieruit. 

Kommuniste 

Soros beheer parlement en finansier grondwet 

Hoekom sal Soros en sy kommuniste ons Afrikaner en Boere en blankes in hul kommunisme akkommodeer?

Word wakker en hou op vra vir wie gaan jy stem. Doen huiswerk oor die kommuniste of is jy gelukkig met krummels bly saam hulle sinkende skippie. 

Zille werk al sedert die 70s vir Soros en baie liberale blankes ook.   Black sash!!

Sy gee nie om nie. Sy het nog nooit sy gebruik nes Maimane die blanke stem om dit te bereik. Bolshevism.  Patricia was nog altyd PAC wat gesing het om setlaars te skiet. One setlar one bullit!

Of jy gaan onder Met kommuniste of oorleef.

Solution is to get out of communism and grab freedom with self-Determination.

Advertisements

3 gedagtes oor “Oorlewing Survival”

  1. Baie min wit mense weet van Front Nationaal. Wie is die leier? Waneer kan ons verwag om hierdie leier te hoor die nasie toespreek. Om lede te werf? Ons almal in te lig oor die redes waarom almal moet stem vir FN? Is die forum die enigste forum waarop julle wit mense probeer bereik. Hoeveel mense is al hierdeur gewerf ? As ons nie visible raak nie gaan ons geen impak maak voor 2019 nie.

    Like

  2. Dankie Jean – vir jou terugvoer.

    Ek weet dat Front Nasionaal ook ‘n webtuiste het. Sal dit apart plaas.

    Het in die week ‘n byeenkoms ook geplaas in Pretoria omgewing. Is middel Desember 2018. Dis ‘n jaarlikse byeenkoms.

    Hul het ook verskeie Facebook bladsye. Sal die skakels hier plaas op Blog.

    Groete.

    Like

  3. Stem saam jou. Dis hoekom ek ‘n blog begin het. Het ook Facebook blad. Selfbeskikking/Selfdetermination

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s