Vlag / Flag

Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan – bewyse?   Hiermee word nie ‘n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak.   Daar  skuil meer agter hoe ‘n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit.  Sou die volgende simbole waar wees, wat ongetwyfeld dit 100% bewys, is daar meer hieragter.   Indien ons die ontstaan van die twee onafhanklike Boere republieke ken,  sal daar presies geweet word wat die simbole beteken en hoe dit inmekaar inpas al vanaf die Anglo Boere oorloë wat beslis nie deur die Boere begin is nie.   Daarom is daar nog altyd verwys na Anglo.  Die wat so graag praat van Suid-Afrikaanse oorlog, daar was in 1900 nog geen Suid-Afrika nie.

No automatic alt text available.

Daar is heelwat aangeleenthede soos die uitwissing van volke wat die ander party eenvoudig ignoreer.  Ons as volk was ook onderhewig aan kolonialisme, nie net swartes nie.  Swartes in Suid-Afrika het maar eers na die Mfecane oorloë bewus geword van so iets.  (na 1800).

Saam met hierdie simbole kom die eras waarin “genocides” gepleeg is en wat daarmee gepaardgegaan het – die konsentrasiekampe waar ons blanke ou mense, jong kinders en veral vroue van honger uitgesterf het, omdat hulle nie inligting aan die Britte wou uitruil waar die jong blanke seuns en mans hulself bevind nie.  Mans is na baie ver eilande verband.  Swartes wat saam die Boere geveg het, gevang is, is of summier doodgeskiet of ook in afsonderlike konsentrasiekampe aangehou.   Rebelle het dieselfde oorgekom, of hul is summier tereggestel of ook verban.

*

Anglo. … Anglo is a prefix indicating a relation to the Angles, England, the English people or the English language, such as in the term Anglo-Saxon language. It is often used alone, somewhat loosely, to refer to people of British Isles descent in the Americas, New Zealand, South Africa and Australia.

The British Empire invented the hellcamps. Between 1900 and 1902, the British Empire, led by Lord Kitchener, used concentration camps. At the time, they were fighting the Boer people in the Second Boer War in South Africa. At first, the British were not able to beat the Boers.  The First Anglo-Boer is also known as the First Transvaal War of Independence because the conflict arose between the British colonizers and the Boers from the Transvaal Republic or Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR). The Boers had some help from their neighbours in the Orange Free State.

~

Daarmee saam kan ons ook na die Uniewording se vlag gaan kyk en presies wat dit simboliseer, veral met die Britse kroon wat steeds daarin verskuil is.  Ons mense is juis so lief om ook hierdie ou vlag te gebruik.

Heelwat sal dalk van mening verskil dat die Britte deel van ons geskiedenis is, dis waar, maar hulle ontken ook dat daar ANGLO Boere oorloë was.

Kolonialisme van onafhanklike Boere republieke

Ons voorgeslagte se  onderdrukking het al in die Kaapkolonie begin, daarom het voorouers getrek.  Binneland toe.

Image result for map of great trek

Vandat die Britte aan wal gestap het en in goud en diamante begin belangstelling toon het vir mag, sedert die Britte hul maatskappy gestig het en op al hul kolonies afgedwing het deur Cecil John Rhodes.  Selfs Rhodesië wat later Zimbabwe geword het.

Image result for map of great trek
http://www.voortrekker-history.co.za/migrations_great_trek.php#.XAVxIdszaUk

>

The Flag Code, which formalizes and unifies the traditional ways in which we give respect to the flag, also contains specific instructions on how the flag is not to be used. They are:

  • The flag should never be dipped to any person or thing. It is flown upside down only as a distress signal.
  • The flag should not be used as a drapery, or for covering a speakers desk, draping a platform, or for any decoration in general. Bunting of blue, white and red stripes is available for these purposes. The blue stripe of the bunting should be on the top.
  • The flag should never be used for any advertising purpose. It should not be embroidered, printed or otherwise impressed on such articles as cushions, handkerchiefs, napkins, boxes, or anything intended to be discarded after temporary use. Advertising signs should not be attached to the staff or halyard
  • The flag should not be used as part of a costume or athletic uniform, except that a flag patch may be used on the uniform of military personnel, fireman, policeman and members of patriotic organizations.
  • The flag should never have placed on it, or attached to it, any mark, insignia, letter, word, number, figure, or drawing of any kind.
  • The flag should never be used as a receptacle for receiving, holding, carrying, or delivering anything.

When the flag is lowered, no part of it should touch the ground or any other object; it should be received by waiting hands and arms. To store the flag it should be folded neatly and ceremoniously.

The flag should be cleaned and mended when necessary.

When a flag is so worn it is no longer fit to serve as a symbol of our country, it should be destroyed by burning in a dignified manner.

http://www.usflag.org/flag.etiquette.html

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s