Plaasaanval – Naka Drotsky

POGING TOT MOORD – TERRORISTE :  PLAASAANVAL:  KAMEELDRIFT:   Naka Drotske se toestand is op die stadium stabiel nadat hy ernstig gewond is in Kameeldrift omgewing nadat terroriste hulle aangeval het.   Die voorval het by sy broer gebeur.       Hy is geopereer en steeds ernstig maar stabiel  .   Sterkte en beterskap aan hom en families betrokke   – mag die Groot geneesheer julle omvou.


Obvious – those terrorists did not come for a cup of tea or glass of wine, but to shoot and kill

!!!!

Drotske, who represented the Boks in 26 tests and was a member of the 1995 World Cup winning squad, was at his brother’s house in Kameeldrift when a group of five heavily armed robbers attacked their group, including former Bok teammate Os Du Randt.

https://www.nzherald.co.nz/sport/news/article.cfm?c_id=4&objectid=12169310

**

Naka Dritsky shot three times during robbery
Former Bok hooker Naka Drotské is in a stable condition after being shot during a home invasion on Thursday night.
According to Netwerk24, Drotské and ex-Bok prop Os du Randt were at the house of Drotské’s brother, Thinus, in Kameeldrif, when five armed robbers stormed in and began shooting.
Drotské was shot three times while trying to protect his family, in the arm and chest. News24 claims he has lost ‘almost a third of his blood’.

As Drotské was rushed to Montana hospital, they were involved in an accident, but were still able to get to their destination.
‘From what we hear [Drotské’s condition] is stable,’ Cheetahs CEO Harold Verster told Sport24 on Friday. ‘I had a chat with Os this morning. He is OK. He said it was like a war zone with shots going off everywhere … he said it was chaos.’
Note: This article was updated after Drotské’s condition was changed from critical to stable.

~

Naka Drotske, oud-Springbok haker en Cheetah-afrigter, is in ‘n huisroof in Pretoria geskiet.
Drotske en Os du Randt was by Drotse se broer, Thinus, se huis in Kameeldrif toe vyf gewapende rowers huis ingestorm en glo begin skiet het.
Naka is drie keer geskiet, het Blouwillem Theron, die rubriekskrywer en vriend, pas bevestig.
Hy is in die Montana hospitaal opgeneem. Hy is in die arm en bors getref.
In die jaagtog na die hospitaal is hulle ook in ‘n ongeluk gewees.
Die groep mense het na die skietery berading gekry.

.

OPVOLG:  (netwerk24)
(after the shooting – following messages were “recorded”  He was very critical and lost a lot of blood.

Naka: Sê vir my vrou ek is lief vir haar
“Sê vir Marzanne ek is baie lief vir haar.”
’n Bloeiende en kritiek gewonde Naka Drotské (47) het nog probeer om ’n laaste boodskap aan sy oud-spanmaat en sakevennoot, Os du Randt, te gee.
“My broer het gedink hy gaan dood. Die een koeël het net onder sy hart gestop. Hulle moes gisteraand ’n stuk van sy derm verwyder en hy het septisemie. Sy arm is in gips, gebreek, want daardie koeël het hom in die elmboog getref,” vertel Tinus Drotské ure ná die aanval waarin sy broer geskiet is.
Twee skote, drie wonde. Die koeël wat Drotské in die arm getref het, is dwarsdeur, toe by sy bors in. Die ander een het hom in die maag getref.
“Naka het eers, nadat hy en Os die aanvallers verjaag het, besef hy is gewond,” sê Tinus buite die Netcare Montana-hospitaal in Pretoria.
Binne by die kafeteria was Drotské se vrou, Marzanne, en Du Randt. Almal se oë rooi en dik van ’n slapelose en traumatiese nag. Du Randt wou nie praat nie. Die emosies was nog te vlak. Hy en Drotské kom immers ’n lang pad saam, verduidelik Tinus.
Os het net Marzanne, wat die vorige nag van Bloemfontein deurgejaag het, se hand bly vashou.

Sy is al een wat vir eers by Drotské in die waaksaal toegelaat word, uit vrees vir infeksie.
Tinus vertel hortend hoe Drotské en Du Randt Donderdagmiddag by die hoewe in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, waar hy bly, aangekom het. Die drie mans is sakevennote. Drotské het later gery om sy seuns na die OR Tambo-lughawe te neem van waar die seuns na Amerika gevlieg het.

“Hy en Os sou by my oorslaap. Ons het solank begin braai terwyl ons vir Naka gewag het om terug te kom,” sê Tinus.
Behalwe vir die drie mans, was Tinus se twee seuns, onderskeidelik 11 jaar en 13 jaar oud, sy vriendin, Nadia Jooste, en haar sewejarige dogtertjie, daar. Die kinders was in die kamer, besig om televisie te kyk.
Drotské, ’n oud-Springbokhaker en Cheetah-afrigter, het om 20:30 teruggekeer. Tinus het die vleisbak op die eetkamertafel, aangrensend aan die stoep, neergesit. Du Randt het aan die hoof van die tafel gesit, Drotské met sy rug na die skuifdeur.

“Nadia het na die hoek van die vertrek gestap om die deur daar te sluit. Ek het net aangesit, toe is daar stemme. Gille. Vier mans met balaklavas en pistole het langs mekaar in die skuifdeur gestaan. Een het traangas ook gehad. Dit was 20:45,” onthou Drotské se kleinboet.

Skakel die grootste een uit
Du Randt is eerste met die traangas gespuit. In die oë.
“Ek dink hulle wou die grootste ou eerste uitskakel,” sê Tinus. Die ander aanvallers het hul wapens rondgeswaai, geskree.

“My broer het opgespring net toe hulle vir Du Randt spuit. Hy het hulle al vier gelyktydig stormgeloop, sy regterarm so half gebuig voor sy gesig. Hy het hulle oor die tafel, by die skuifdeur uitgetackle. Os het ook opgespring, ten spyte van die traangas in sy oë.
“Ek het oor Nadia gaan staan om haar te beskerm. Ek het ’n skoot gehoor. Ander sê daar was drie. Ek dink dit is omdat drie aanvallers gelyktydig op my broer geskiet het,” sê Tinus terwyl hy teen die emosies baklei.
Die kinders het die skote en gille gehoor. Nadia se dogtertjie wou uitstorm na haar ma toe.

“My oudste, Wessel, het haar teruggepluk en die kamerdeur gesluit. Toe druk hy die paniekknoppie,” sê Tinus.
Die twee oudrugbyspelers het intussen die rowers verjaag en weer die huis ingekom.
“Ek het die veiligheidshek gesluit. En toe besef Naka hy is geskiet. Ek het gesê ons moet hospitaal toe. Os het geantwoord hy sal ry, ek moet by my gesin bly.”

 

**

 

Naka Drotské saved my children’s lives.”    That is what Tinus Drotské, brother of the former Springbok rugby player, told Naka’s wife, Marzanne, after he was shot three times during a home invasion on Thursday night in Pretoria.

Naka, fellow former Springbok teammate Os du Randt and Tinus, with Tinus’s three children, were together when four men barged into the house at 9.15pm.

“Naka jumped up and stormed them, and then they shot him three times, and then they luckily fled. The children, no-one else was harmed,” said Tinus.

Naka, who played numerous Tests for the Springboks and was part of the team that won the 1995 Rugby World Cup, was shot in the right side of the chest, stomach and right arm.

Du Randt raced Naka to hospital, but veered off the road, causing two tyres to burst in the race to get medical help.

Marzanne said: “Two guys luckily picked them up and took them to the hospital.”

Naka is being treated at Montana Hospital in the capital.

 They are trying to stabilise him. He lost an awful lot of blood … They will have to fix his right elbow because everything there is fractured,” Marzanne said.

Naka and Du Randt were in Pretoria on business and met Tinus on a smallholding in Kameeldrift on the north-eastern outskirt of Pretoria.

Marzanne said they had never been the victims of such a crime and she thought Du Randt was joking when he phoned her.

“I said, ‘Os, it’s not funny, because my father has been in the ICU for the past two weeks’. And then he said he is not joking. I have to get in the car and drive to Pretoria.”

Marzanne arrived in Pretoria shortly after 1am.

Naka’s sons were en route to the US and were unaware of what had happened.

—-

From what we hear it is stable and they think it is okay,” Cheetahs CEO Harold Verster told Sport24 on Friday.

According to reports, Drotské and legendary former Bok prop Os du Randt were at the house of Drotské’s brother, Thinus, in Kameeldrif, when armed robbers stormed in and began shooting.

Drotské was allegedly the most seriously wounded when he was shot in the arm and chest as he sought to protect his family. 

Former Springbok hooker and Cheetahs coach Naka Drotské is reportedly in a stable condition after being shot three times during a home invasion on Thursday night.

The South African rugby community was rocked by the news on Friday that Drotské had been rushed to hospital in a critical state. However, it’s since emerged that his status has improved and that he is stable in hospital.

 

https://www.iol.co.za/news/south-africa/gauteng/naka-drotske-stable-os-durandt-okay-after-home-invasion-18327726

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s