Plaasaanval – Naka Drotsky

POGING TOT MOORD - TERRORISTE :  PLAASAANVAL:  KAMEELDRIFT:   Naka Drotske se toestand is op die stadium stabiel nadat hy ernstig gewond is in Kameeldrift omgewing nadat terroriste hulle aangeval het.   Die voorval het by sy broer gebeur.       Hy is geopereer en steeds ernstig maar stabiel  .   Sterkte en beterskap aan hom… Continue reading Plaasaanval – Naka Drotsky

Steenkool / Coal

* Die Steenkoolvelde in Suid-Afrika is groot.  Dit het heelwat Steenkoolmaatskappye en kragstasies, waarvan sommiges naby aan die steenkoolmyne geleë is .  Dis net verbasend dat Eskom soveel gerieflike verskonings uitdink oor hul probleme, maar niks doen om dit op te los nie.  Dis hulle bestuur, die oorlogskamer veral, wat die misdaad en sindikate toelaat… Continue reading Steenkool / Coal

Guptas

Wat is dit wat Guptas alles wou doen - weet ons alles wat hul slim planne was? Wat as hulle dit gedoen het?  Wat uitstaan is daar word tydelike werksgeleenthede geskep maar dan, ‘n maand of twee later,  verloor almal hul werksgeleenthede en so is dit met alles wat met swart bemagtiging geverf word.  Dit… Continue reading Guptas

Boere volk – Grondsake – Land issues

* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef.   Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues

Selfbeskikking FN

  Goeie artikel. SELFBESKIKKING, RASSEKWESSIES EN OORLOG – ‘N PARALLEL TUSSEN AMERIKA EN DIE EIETYDSE AFRIKANERBEGEERTE Front Nasionaal SA Op 16 Oktober elke jaar herdenk die Amerikaners in die suidelike state ‘n insident wat die kwessie van rasseverhoudinge en selfbeskikking na vore gebring het en wat uiteindelik gelei het tot ‘n oorlog waarin 620 000… Continue reading Selfbeskikking FN

SA Swart bemagtiging B-BBEE

* Black empowerment, affirmative action, and expropriation of properties are laws that have been applied to the Boer people and whites since 1994. Legislation that is promulgated in South Africa has a whole procedure that must be followed before it is implemented. Black empowerment and affirmative action, as well as expropriation of properties, are not… Continue reading SA Swart bemagtiging B-BBEE

Hidroliese breking – Fracking

Groot hidroliese masjinerie word gebruik om diep in die aarde te boor voordat 'n hoëdruk watermengsel op die rots gerig word om die gas binne te laat. Water, sand en chemikalieë word teen hoë druk in die rots ingespuit, waardeur die gas na die kop van die put kan vloei.   Hidrouliese breuk is 'n wel bevorderingstegniek… Continue reading Hidroliese breking – Fracking

Lana Marks

President Trump van Amerika het sy keuse vir nominasie  gemaak vir Ambassadeur in Suid-Afrika.  Lana Marks is 'n eks Suid-Afrikaner met Afrikaans en Xhosa sprekend.   Sy is 'n besigheidsvrou van handsakke ontwerp, maar sy is ook lid van sy privaat klub Mar-a-Lago wat 'n duur en eksklusiewe klub is, wat nie vir die gewone man… Continue reading Lana Marks

SA grondwet SA constitution

The Constitution has been changed a lot of times since 1994 and who still believe in the so-called FW de Klerk - Slovo - Soros - SACP - ANC - DA - EFF document that it is a "democracy"?   Conservatives are not part of this document at all.   There are also various B-BBEE legislations against… Continue reading SA grondwet SA constitution