* Besoedelde water maak siek en dit is 'n tydbom in Suid-Afrika. Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan. Nie… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution
Skrywer: volksvryheid
Kommando
* SWART bemagtiging en REGstellende aksie is nie net 'n beleid nie, dis Nasionale WETgewing wat op alle vlakke van regering, staatsdentiteite en besighede toegepas word. Kyk waar sit ons vandag - 'n staat wat verval het en infrastrukture wat vernietig is. Toe hy Minister van Verdediging in die ANC kabinet, was het… Continue reading Kommando
Legislation for Gays SA Parliament
Dieselfde geslag huwelike in parlement - wetgewing goedgekeur en wag vir ondertekening - - Die parlement het sopas wetgewing goedgekeur wat maak dat huwelik bevestigers nie mag weier om dieselfde geslag huwelike te bevestig nie. ‘n Predikant mag nie op grond van “gewete, godsdiens of geloof” weier om ‘n “paartjie” te trou wat van dieselfde geslag… Continue reading Legislation for Gays SA Parliament
AFRIKAANS AS MOEDERTAAL
* Afrikaans is 'n "erkende" moedertaal in die huidige en sogenaamde "demokratiese" (kommunistiese) grondwet van Suid-Afrika, maar beloftes van erkenning is reeds voor 1990 in Dakar vergete en begrawe. Alles het na 1994 hand-om-keer verander. Dit is al by meer as een geleentheid uitgespreek dat Afrikaans vernietig moet word, veral op opvoedingsvlak. Dit is… Continue reading AFRIKAANS AS MOEDERTAAL
Front Nasionaal – SA
Kontak besonderhede van Front Nasionaal politieke party is soos volg.. CONTACTS Front Nasionaal se webbladsy - website https://www.frontnasionaalsa.co.za/ ** (LEIERS) Front Nasionaal op Facebook https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-blad-743870385730868/ ** Burgerlike beskerming / Civil Protection https://www.facebook.com/Burgerlike-Beskerming-337118586636052/ ** Front National - Ladies - Dames https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Dames-Front-National-SA-Ladies-1695003777467977/ ** Front National - Youth - Jeug https://www.facebook.com/FrontNasJeug/ ** Twitter https://twitter.com/NasionaalFront **** BELEID https://www.frontnasionaalsa.co.za/wie-is-front-nasionaal/beleid/ >>>… Continue reading Front Nasionaal – SA
Burgerlike beskerming (FN)
Civil Protection - Desember / December 2018 CONTACTS Front Nasionaal se webbladsy - website https://www.frontnasionaalsa.co.za/ ** Front Nasionaal op Facebook https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-blad-743870385730868/ ** Burgerlike beskerming / Civil Protection https://www.facebook.com/Burgerlike-Beskerming-337118586636052/ ** Front National - Ladies - Dames https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Dames-Front-National-SA-Ladies-1695003777467977/ ** Front National - Youth - Jeug https://www.facebook.com/FrontNasJeug/
Anargie – revolution
Dis die radikale rewolusie van die ANC - niemand anders sin nie. ANC is 'n "liberal movement - terrorism". Word al voor 1994 deur George Soros gefinansier saam met 'n paar ander kommuniste aan sy sy. Alles moet afgebrand word volgens die mafias en terroriste wat die vegters is van die ANC rewolusie. Hulle wil… Continue reading Anargie – revolution
Eiendom-Property
Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het. Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het. Die… Continue reading Eiendom-Property
Eskom en sy steenkool
Die berigte oor tekorte aan steenkool het nie verdwyn nie, dit groei al groter - maar daar word nou bewerings gemaak dat daar baie steenkool is, terwyl Guptas en onbekwame personeel vir beurtkragte verantwoordelik gehou moet word. Andersinds word daar heelwat steenkool uitgevoer na China en Indië. Dus as die berigte waar is, dat die… Continue reading Eskom en sy steenkool
Moord en selfverdediging
SHOOT TO KILL Ons het 'n reg tot selfverdediging en dit is steeds so. Indien iemand 'n boer of enige ander blanke aanrand - die boodskap is duidelik - jy het ook regte om jouself en jou gesin te verdedig. Lees wat die wetgewing skryf en kry die nodige opleiding om jouself te verdedig. Ons… Continue reading Moord en selfverdediging
Soros and Ramaphosa
* The Presidency proudly tweeted pictures of President Cyril Ramaphosa meeting with US billionaire and liberal activist, George Soros and his son, Alexander in New York recently during September 2018. *** READ MORE - BACKGROUND George Soros & Ramaphosa Ramaposa en Verenigde Nasies Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament RAMAPHOSA ON HIS MISSION Mandela and Soros… Continue reading Soros and Ramaphosa
ESKOM – Trillians – Guptas – State capture
Eskom is die monopolie en manipuleer elke belastingpligtige, besigheid en betalers - die nie-betalers en onwettiges moet skoert uit die land uit, hulle het 'n land. Ander munisipaliteite en owerhede, buurlande wat nie betaal nie, se elektrisiteit moet totaal afgesit word en dit kan aangesit word as hulle dit die dag eendag betaal. Word deur… Continue reading ESKOM – Trillians – Guptas – State capture
Elemente – Elements
Dit maak nie saak watter natuurramp oor jou huis of besigheid gaan nie, dit slaan waar dit die seerste maak. Afgesien van die finansiële kostes heers daar 'n tipe van emosionele vrees by mens en dier. Natuurrampe is soms vernietigend en laat soms 'n onherstelbare spoor van verwoesting agter. Bykans alle infrastrukture bly… Continue reading Elemente – Elements
Suid-Afrika – South Africa
Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur - en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor. Moenie glo nie - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen? Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land. Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa
Vlag / Flag
Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse? Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak. Daar skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit. Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag
Attacks/Murders Plaasmoorde/aanvalle
Statistieke vir November 2018 - plaasaanvalle en moorde in Suid-Afrika - ons het 'n internasionale reg tot ons eie onafhanklike gebiede wat geskiedkundig aan ons behoort, om onsself te regeer. Farm attacks and murders Statistics for November 2018 ***** *👨🏻🌾 Plaasaanvalle/* *Plaasmoorde 👩🏻🌾* *November 2018* Plaasaanval - FS - Edenville 15km op die Koppies pad Plot… Continue reading Attacks/Murders Plaasmoorde/aanvalle
Gukurahundi – Zimbabwe
* Korrupsie, misdaad, verkragtings, moord en doodslag in Afrika en spesifiek in Zimbabwe. Dit moes erg getraumatiseerd gewees het omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met 'n mes oopgeslag is soos wat 'n bok of bees afgeslag word. Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf. Deur opgeleide soldate… Continue reading Gukurahundi – Zimbabwe
John Steenhuisen (DA)
John Steenhuisen van die DA was bestook met klippe omdat hy nie 'n graad het en lid van parlement is. Vervolgens 'n paar inligtingstukke deur en oor John Steenhuisen in die Parlement, video, toespraak en twitter gesprekke. En spot word ook gedryf oor die kwalifikasies in parlement. Hy is en was nogal altyd 'n redelik… Continue reading John Steenhuisen (DA)
Parlement – geleerdheid
Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie. Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede. Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid
Zimbabwe (SA volg)
*Watter blanke sal reg wys wees om na Zimbabwe te gaan net om weer beroof, aangerand en vermoor te word? Wie sal teruggaan as hul families vermoor , aangeval of verjaag is uit Zimbabwe? Wie sal terugkeer na 'n land waar alles tot op die grond vernietig of afgebrand is? Omstandighede tydens Mugabe is… Continue reading Zimbabwe (SA volg)
















