Rassisme loop hoog by universiteite om geletterd te word. Obsessie oor blankes vergroot daagliks. Daarom word die geleenthede vir blankes in die huidige omstandighede nog slegter. Heelwat van ons jongmense wat baie graag verder wil studeer, nie geleentheid het om dit te doen nie. Johannesburg universiteit het net nog 'n platform geword waar… Continue reading Black racism at Johannesburg
Skrywer: volksvryheid
Front National – Self-determination reasons
SELF- DETERMINATION FROM FRONT NATIONAL The Afrikaner people (including our English speaking brethren) will have to consider self-determination for various reasons. 1. The current government is busy undermining the rights of the Afrikaner and White people in general. They are slowly but surely busy destroying our nation. 2. The government will have to implement… Continue reading Front National – Self-determination reasons
Selfbeskikkingsreg – Volk
AFRIKANERS EN BOERE (BLANKES) Selfbeskikking word internasional verkry op grond van "etnisiteit" maar daar is 'n paar kriteria waaraan voldoen moet word. Elke volk het die reg tot hul eie gebied, eie ekonomie en onafhanklikheid. Hulle moet soos 'n land soos Botswana totaal en al onafhanklik wees, op hulself funksioneer, bestuur en regeer word.… Continue reading Selfbeskikkingsreg – Volk
Selfbeskikking
Selfbeskikking is ons enigste oplossing, weg uit kommunistiese bose sweer uit, weg van misdaad en rassisme (B-BBEE) wat ons nie nodig het om onsself te bewys nie. Die liberale media beskryf 'n situasie in die DA, wat hand op die blaas met die EFF en ANC tydens parlementsittings en wetgewing teenoor blankes is en… Continue reading Selfbeskikking
Bejaarde vrou van Vredendal vermoor
Nog 'n bejaarde vrou vermoor - mag sy in vrede rus. Sterkte en innige simpatie aan die naasbestaandes en geliefdes. Met selfbeskikkingsgebiede waar ons onsself regeer kan ons beter beskerming bied aan veral ons ouer mense. Bejaarde vrou in Vredendal vermoor ’n Vrou wat van Bloubergstrand na Vredendal verhuis het omdat sy van haar handsak… Continue reading Bejaarde vrou van Vredendal vermoor
Selfbeskikking: Genoeg is genoeg
Front Nasionaal SA / Front National SA By watter groep wil jy wees as die skip aan die sink is - daar is drie groepe mense: Party verlaat die skip en swem weg, party staan en skep water oorboord totdat die skip onder hulle voete verdwyn, en die derde groep begin die wrakstukke bymekaar maak… Continue reading Selfbeskikking: Genoeg is genoeg
EFF and their radical communist agenda
Hul opdragte en missie is: om alles te vat wat nie hulle sin is nie - en steeds is daar die obsessie oor die klein minderheid blankes in die land. #EFFWesternCapeRally. "This is your land! This is your home! You must claim Western Cape!" Message from the President of EFF https://twitter.com/i/status/1114037797843816449 pic.twitter.com/I9GuUgT1if https://twitter.com/EFFWesternCape_/status/1114037797843816449 *** Crowd… Continue reading EFF and their radical communist agenda
Circus in the political arena – South Africa – chaos 5 April 2019 at Hout Bay
https://www.facebook.com/337118586636052/videos/166448177609596/ https://www.facebook.com/337118586636052/videos/166448177609596/ SAME HAPPENED IN PARLIAMENT AS WELL SABC reported on the circus of 5 April 2019 regarding the elections of 2019 Vanoggend op SABC2 nuus. So debatteer politieke partye. Do you call this election debates? Election debate of 2019 in South Africa. Watch the full SABC coverage below: Chaos mars SABC elections coverage in… Continue reading Circus in the political arena – South Africa – chaos 5 April 2019 at Hout Bay
leeg
Van Riebeeck dag
Van Riebeeck dag - wie kan dit nog onthou? Stigtingsdag ... wie kan dit nog onthou? STIGTINGSDAG Front Nasionaal SA Dit was vir my nog altyd ‘n eienaardige toeval dat die skeepschirurgyn, Jan Antonijzoon van Riebeeck van Culemborg juis op die oggend van 16 Desember 1651 in die hawe van Texel sou inskeep op sy… Continue reading Van Riebeeck dag
Jura Republic
Jura is a canton in Switzerland - Very small country and with the approval also of the other cantons. The population is less than 100000. And they already signed other agreements with countries overseas as business partners. The canton of Jura was a sovereign state within the Holy Roman Empire for more than 800 years… Continue reading Jura Republic
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
* Mfecane oorloë was beslis nie skynaanvalle waar swart teen swart of ander stamme opgestaan het nie en nog minder was dit sameswering. Daar was meer dan een Mfecane oorlog en dit het wyd gestrek net na 1800 sodat hul mekaar kan uitwis. Trekkers en pionier Boere, wat na 1836 die binneland bereik het,… Continue reading Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
Abuse-Aanranding – Carletonville crèche
Daar is altyd die wat deel en die wat steel - die deler is net so goed as die steler. Aan die een kant is die wat die video beeld gemaak en verskaf het, net so skuldig, die persoon moes dadelik na die polisie gegaan het met bewyse. Vir wat kruip mens agter geld weg… Continue reading Abuse-Aanranding – Carletonville crèche
Front Nasionaal: 6 April 2019
Front Nasionaal is 'n volksparty vir Afrikaners en Boere (blankes) in die 2019 verkiesing. Selfbeskikking is hul beleid - wees deel daarvan, of bly deel van die sogenaamde "reenboognasie" - fw de klerk multi-kultuur. Ons as volk het 'n reg daartoe om oor onsself te regeer. Ons hoef nie deel te wees van… Continue reading Front Nasionaal: 6 April 2019
Front Nasionaal: Selfbeskikking
Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID. Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring. Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking
Beloved Country – Eugene
* The film takes us back to the early 1990’s in South Africa. It is a provocative look from within at Afrikaner extremists who, in 1991, clung to the belief that they were the chosen ‘super race’ of Africa. With the demise of white rule, many of these Boers lived in fear. Some had banded… Continue reading Beloved Country – Eugene
ET – Eugène Terre’Blanche
NO - 3338 (killed since 1994) 3 April 2019 - GEMARTEL EN GEMOOR Today, 9 years ago, Eugène Terre'Blanche murdered on his farm - Saturday, 03 April 2010 Eugène Terre'Blanche, founder and leader of the Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB; Afrikaner Resistance Movement in English) was murdered on his farm Villana, just outside Ventersdorp, on 3 April… Continue reading ET – Eugène Terre’Blanche
Sabotasie – brande – terroristiese dade
* Terrorisme en sabotasie is niks anders as deel van die rooi rewolusie nie. Enige persoon wat 'n ander eiendom met opset vernietig met brande, is niks anders as 'n terroris nie. Beweeg maar net op ons geskiedenis terug, dan word daar by die britse kolonies uitgekom voor daar 'n Suid-Afrika was. Veral tydens… Continue reading Sabotasie – brande – terroristiese dade
Werkloosheid en swart bemagtiging
Swart bemagtiging wetgewing is die grootste oorsaak hoekom daar werkloosheid, korrupsie en misdaad in die land is. Die uitbuiters en terroriste steel ons ekonomie uit ons borde en huise uit. Die tweede grootste oorsaak is die oop grensdeurbeleid. Suid-Afrika se liberale parlementslede is volgens hulle self, die beleid en wetgewing wat gevolg word, nie 'n… Continue reading Werkloosheid en swart bemagtiging
Attacks and Killings: whites (March 2019)
Verskeie plaasaanvalle, plaasmoorde asook in dorpe en stede, het in 2019 plaasgevind. Hier is 'n paar tabelle en ook aanvalle/moorde op ons blanke volkslede - veral op die platteland. Heelwat werkers is in hegtenis geneem of iemand wat die persone geken het. Moenie persone in diens neem wat daar geen rekord van is nie. Terroriste… Continue reading Attacks and Killings: whites (March 2019)

















