Sabotasie – brande – terroristiese dade

*
Terrorisme en sabotasie is niks anders as deel van die rooi rewolusie nie.  Enige persoon wat ‘n ander eiendom met opset vernietig met brande, is niks anders as ‘n terroris nie.    Beweeg maar net op ons geskiedenis terug, dan word daar by die britse kolonies uitgekom voor daar ‘n Suid-Afrika was.  Veral tydens die Anglo boere oorlog was ons voorouers net so verniel en afgedreig met brande.   Alle voedsel is aan die brand gesteek, voor hulle in konsentrasie kampe beland het en wie almal se eiendom meestal verwoes is om ons uit te wis.  Daar is oplossings.  Elke volk het ‘n internasionale reg om hulself te regeer, ONAFHANKLIK.

***

Iemand se opdragte word uitgevoer.  Die vraag kan ook vandag gevra word, die tipe krag van vuur van verwoestings word steeds oor ons volkslede en boere geblaas om ons uit te wis.    Daaglikse sinnelose brande en versperrings van paaie is ook beskadiging van eiendom.   As swartes daardie paaie opgerig het met hulle geld, sou dit beslis nie afgebrand of vernietig word nie.   Verval voedselsekerheid as dit boere is en ons die gebruikers is daarvan.   Onthou al die wild wat onlangs aan die brand gesteek is.    Neem dit saam die ernstige misdaad soos dreigbriewe waarin die boere afgedreig word as net nog ‘n terroristiese oortreding en sabotasie.

Wat as dit blankes was wat swartes so afdreig.   Indien dit ‘n blanke was wat die ANC of enige ander politieke leier se eiendom so afgebrand het en dreigbriewe geskryf het, het blankes lankal met die gereg kennis gemaak.

Hierdie is nie die eerste tipe terreurdade en sabotasie nie – wat van al die ander brande in die land?  Plakkershuise – is dit altyd “ongelukke”

***

Hulle speel ’n kat-en-muis speletjie en ons het nie ’n ander keuse as om saam te speel nie,” sê mnr. Van Wyk. Die boere in die omgewing het ’n beroep op Optimum gedoen om hulle mense te betaal.    “Ons is onskuldig in hierdie ding en ons moet oral keer. Volgende brand hulle ons oeste af!” sê mnr. Van Wyk.  Optimum is ‘n skakel tot die Guptas.

’n Boer in die Pullenshope omgewing het minstens R160 000 se skade gely nadat stakende Optimum werkers by twee geleenthede sy bale aan die brand gesteek het.  

Jan Uys in Pullenshope huur landbougrond by Optimum. Hy het bale vir die winter gemaak, maar die laaste bale is Maandag totaal en al verwoes nadat dit vir ’n tweede keer aan die brand gesteek is.   Die vorige brand was twee weke gelede. Mnr Uys het in totaal meer as 400 bale verloor.   “Dit is nou ’n geval van aan die een kant sit daar mense in armoede, en dan brand hulle iemand anders se kos sodat hulle ook moet verarm, ek verstaan nie die logika nie,” sê Danie van Wyk, een van die boere wat op die toneel was.

*

Selfbeskikking is ons enigste pad uit hierdie gemors van haat, misdaad, korrupsie en swart bemagtiging teen die blankes.   Elke volk het ‘n internasionale reg daartoe.   Die brande vind al vir dekades plaas in Suid-Afrika.

Hierdie is en bly steeds ‘n Britse beleid om alles te laat vernietig tot niks oor is nie.

*

A farmer shows the damages done to his fields after Optimum Mine workers set it alight in protest. Middelburg, South Africa.

*

Daar is ’n brief op die toneel gekry wat lei “Ons soek ons geld van Optimum Coal. Ons is nie besig om speletjies te speel nie. Ons werk nou al vier maande sonder salaris. Ons is nie honde nie, ons is mense net soos julle.”   Mnr. Van Wyk het almal wat gejaag het om die vuur te blus, wat uit mynvoertuie, munisipale voertuie en boere bestaan het, bedank vir hulle hulp.   Hy het voorspel dat boere in die omgewing sal moet bontstaan in die toekoms om te keer dat daar nie nog vure aangesteek word nie.

https://mobserver.co.za/91963/video-verarmde-optimum-werkers-teiken-boer/?fbclid=IwAR0nK5LQ-iMm93GpSeiEG-5Aw_ez1OdQZtmsxIfsgRWPCi969C8mlqYZcNs

2 gedagtes oor “Sabotasie – brande – terroristiese dade”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s