Werkloosheid en swart bemagtiging

B-BBEE is ons grootste oorsaak hoekom daar werkloosheid is en tweede oorsaak is oop grensdeurbeleid.  Suid-Afrika sal nie ‘n teleurstelling wees as die land nie nodig het om meer as die helfte wat onwettige immigrante is te dra nie.   Daar word altyd vertel deur ekonome hoe swak ons is, maar indien elke immigrant wat onwettig oor ons grense loop of invlieg, teruggaan waarvandaan hulle kom, en nie ekstra las op ons belastingbetalers plaas nie, sal dit beter gaan.  Dit is ook so met elke ander land wat meer onwettige immigrante het as burgers.  Daar sal meer as genoeg wees as ons eerstens vir ons eie mense voorsiening maak.  Ongelukkig nooi die ANC regering die hele wêreld ons land binne, soos Afrika en Brics lande se werkloses.   Neem kennis – ons as volk wat groot bydra tot die staaskas, kan nie verewig hierdie las dra nie – stem vir Front Nasionaal vir ‘n mandaat dat ons ons eie onafhanklike gebiede kan verkry.

Image result for werkloosheid foto


Daar is oor die 17 miljoen wat toelaes ontvang, hoeveel hiervan is onwettig in die land?  Hoeveel HOP huise word gebou en sake soos medies, skole word alles gratis verskaf, dus nog ekstra uitgawes en van munisipale dienste word nie eers gepraat nie, omdat meeste onwettiges hul tuismaak op ons grondgebiede, wat nie aan hulle behoort nie.      Al hierdie immigrante het almal ‘n land van herkoms.   Die oorsake hoekom hul hier is, moet uit die weg geruim word en die grense moet gesluit word.   Niemand kan oorsee net in ‘n land instap nie, weens grensbeheer.  Oral is daar streng verbod op aansoek vir werksgeleenthede – hoekom nie hier ook nie?

Heel onlangs (2018) het Ramaphosa al wat werklose in die Brics lande uitgenooi om hier te kom werk.   Hulle neem nie net ons eie werkers se geleenthede weg nie, maar van ons volkslede word weens swart bemagtiging nie toegelaat nie  omdat ons wit is.  Brics lande se werkloses trek almal voordeel uit onder swart bemagtiging.   Hoeveel munisipaliteite wat geld aan Eskom skuld se “gebruikers” kom uit onwettige strukture uit wat dit gratis aftrek van munisipale pale.   Iemand moet opdok hiervoor.   Help nie om werkloosheid vas te vat as die oorsake daarvan nie vasgevat word nie.

Alle wetgewing oor swart bemagtiging moet gestaak word, want dis rassisties teenoor blankes.    Stuur onwettiges terug en pas grensbeheer toe.

Afgesien daarvan sluit blanke besighede hul deure, dus verloor almal dan hul werk en ander geleenthede soos verdere opleiding en studies.

***

Nobel laureate Paul Romer on Monday described South Africa as an “economic disappointment”, citing the high levels of unemployment among the country’s youth, calling it a “human catastrophe”.  “It’s a very hard story because there was this political miracle in this country which was then followed by economic disappointment and the thing I would point to is not so much the outsiders, but the under-utilisation of human talent in South Africa,” Romer said.   He was part of a panel discussion in Cape Town at the fourth annual meeting of New Development Bank (NDB) in Cape Town.

The NDB is a multilateral finance institution established by the BRICS bloc of countries – Brazil, Russia, India, China and South Africa.    Romer told delegates South Africa should not wait for educational reform but should rather get more people into jobs. “To have such extraordinary high unemployment levels especially among young people … this is just a catastrophe for the future of this country,” he said.

“Wages grow with years on the job, people learn on the job so a system that denies people a chance to have a job … this is just a waste of human talent and its just a crushing mistake for the people involved.”   Romer was a co-recipient of the 2018 Nobel memorial prize in economic sciences and was also at one stage a chief economist at the World Bank.
https://www.iol.co.za/news/south-africa/western-cape/youth-unemployment-in-sa-a-human-catastrophe-says-nobel-laureate-20444514

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s