Front Nasionaal is ‘n volksparty vir Afrikaners en Boere (blankes) in die 2019 verkiesing. Selfbeskikking is hul beleid – wees deel daarvan, of bly deel van die sogenaamde “reenboognasie” – fw de klerk multi-kultuur. Ons as volk het ‘n reg daartoe om oor onsself te regeer. Ons hoef nie deel te wees van die kommuniste wat hulself laat ondergaan nie. Woon gerus 6 April 2019 se verrigtinge by as u in so ‘n posisie is.
Wie is Front Nasionaal?
https://www.frontnasionaalsa.co.za/wie-is-front-nasionaal/agtergrond/

***
ADV PRINSLOO 2019
***
PRESS RELEASE – INVITATION / PERSVERKLARING – UITNODIGING
FRONT NATIONAL : LAUNCH OF ELECTION MANIFESTO
FRONT NASIONAAL : BEKENDSTELLING VAN VERKIESINGSMANIFES
2 April-2019
Front National would like to invite representatives of the media, party members and members of the public to the official launch of our election manifesto which will, simultaneously, take place at two venues.
Both events take place on Saturday 6 April at 11:00
PRETORIA
Afabs Offices
587 Makou Street
Monument Park
Enq: Henry White – 082 703 2275
Speaker: Adv Jurg Prinsloo SC
CAPE TOWN
MBA Club
23 Concordia Str
Southern Paarl (off Main Rd)
Enq: Ada Esplin – 083 306 8600
Speaker: Daniël Lötter
A press conference will be held after the main event
We invite you to meet our candidates in person and enjoy a cup of tea or coffee with us afterwards
+++++++++++++++++++++++++
Front Nasionaal nooi hiermee graag verteenwoordigers van die media, partylede, vriende en lede van die publiek na die amptelike uitrol van ons verkiesingsmanifes. Die geleentheid vind tegelykertyd plaas op Saterdag 6 April om 11:00
PRETORIA:
Afabs Kantoor
Makoustraat 587
Monumentpark
Navrae: Henry White – 082 703 2275
Geleentheidspreker: Adv Jurg Prinsloo SC
KAAPSTAD
MBA Klub
Concordiastraat 23
Suider Paarl
Navrae: Ada Esplin – 083 306 8600
Geleentheidspreker: Daniël Lötter
‘n Perskonferensie sal gehou word na afloop van die geleentheid
Ons nooi u om ons kandidate persoonlik te ontmoet en ‘n koppie tee of koffie na die tyd saam met ons te geniet.
INFORMATION DESK
FNSA