Bejaarde vrou van Vredendal vermoor

Nog ‘n bejaarde vrou vermoor – mag sy in vrede rus.   Sterkte en innige simpatie aan die naasbestaandes en geliefdes.   Met selfbeskikkingsgebiede waar ons onsself regeer kan ons beter beskerming bied aan veral ons ouer mense.

Image may contain: 2 people, people smiling

Bejaarde vrou in Vredendal vermoor

’n Vrou wat van Bloubergstrand na Vredendal verhuis het omdat sy van haar handsak in ’n winkelsentrum beroof is, is in haar huis op dié oënskynlik veilige dorp vermoor.
Die lyk van Martie Louw (77) is Vrydag tussen 18:00 en 19:00 gekry nadat haar skoonseun gaan ondersoek instel het.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s