Bophuthatswana Homeland (SA)

* Daar is heelwat inligting oor Reservate-Tuislande en Trustgebiede-KEV oor die besonderse en verskillende gebiede in ons land, wat mettertyd bygevoeg sal word.   Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk.  Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo-Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)

Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

Die Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini is al jare in beheer en Trustee van die Ingonyama Trust, wat slegs vir Zoeloes is.  Hy  hou gereeld en soms jaarliks samesprekings wanneer hy sy zoeloe volkslede bymekaar wil kry of soms as daar kommervrae is - normaalweg sal hy ook sy hoofmanne inlig en raad vra.   Sy jaarlikse 'indaba',… Continue reading Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa,  het in November 2017 verklaar:  "We condemn the farm killings that continue to take place in our country,  Because we can never justify any form of taking of life.  The farm killings must be brought to an end"   - what end?   Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning.   Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION

PRESIDENT PAUL KRUGER

* Die destydse staatspresident S J P  Kruger (oom Paul) het 'n magdom van inligting en interessante legkaarte wat agter sy naam en geskiedkundige memoires ingevul kan word wat ons as Boere volk op trots kan wees.   Hy was nie net 'n groot en sterk gelowige nie, maar sy Presidentskap is en word internasionaal gereken… Continue reading PRESIDENT PAUL KRUGER

Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei.  Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Besettings: Grondhervorming

* Gedeeltes van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is.  Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan. The Hansard is the recordkeeping of Parliament… Continue reading Besettings: Grondhervorming

Velaphi Khumalo (haatspraak) (hate speech)

The BRIDGE (organisation) was created between the old and the new and do not forget the "transformation" as well.   What happened if the blacks tweet or say anything about the whites in this country - nothing.   Are there two sets of rules - one for them and one for all the whites?   Read this also… Continue reading Velaphi Khumalo (haatspraak) (hate speech)

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017

Hansards gee die notules van al die onerskeie vergadering sin Parlement.  Lees meer oor die Mafisa, Casp, Ilima en Lesema Grants.  Dit kom al sedert 1998 al waar daar toelaes aan swart plaasboere uitgedeel word deur die parlement.  Dit is regdeur al die provinsies wat dit plaasvind. Voortspruitend uit verskeie Hansards,  volg  aanhalings en uiteensetting… Continue reading Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017

Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk?  Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry),  gebruik gemaak word al dan nie.  Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering  onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Naaldekoker – Dragonflies

Die Naaldekoker se bydrae in die natuur moet nooit onderskat word nie.   Hulle is soos ander diere geprogammeer om dit wat hulle doen, 100% met presiesie en sukses uitvoer om te oorleef.   Daar is meer as 5000 aangetekende Naaldekokers.   Miljoene jare gelede was hulle ook groter as vandag. Daar is bykans geen Naaldekoker wat nie… Continue reading Naaldekoker – Dragonflies

2017-18 Moorde van Boere in SA

* Die statistieke van 2017-2018, spel duidelik uit hoe daar aanvalle en moorde brutaal, met baie geweld en martelings, teenoor Boere in SA plaasvind.   Of die misdadigers ooit gevang en vervolg word is nie duidelik nie.    Daarteenoor ontken Ramaphosa en ander leiers dit op internasionale podium dat aanvalle en moorde onwaar is.   Plaasmoorde, stadsmoorde… Continue reading 2017-18 Moorde van Boere in SA

Etnisiteit: Boere volk

* Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar -  taal, kultuur en tradiosioneel.  Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reservate, kroongebiede en later tuislande.   Die gebiede van die Boere volk is Boere republieke gedoop.   Na 1994 het hulle elkeen steeds apart… Continue reading Etnisiteit: Boere volk

Gideon Scheepers

* 'n Besielende boodskap uit die geskiedenis en hartroerende lewensverhaal van Gideon Scheepers.    Dit is deur Daniel Lötter geskryf onder die opskrif:  "Gif, verraad en woede wat nooit wou bedaar nie"   Gideon Scheepers was 'n Boere vegter en Kommandant.  Hy word terreggestel as 'n Boere vegter op 18 Januarie 1902. * Daniel verwoord dit… Continue reading Gideon Scheepers

Grondwet beskerm niemand

Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie.  Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds.  Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is.  Lees op oor Bolshevisme.  Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand

Amerikaanse skenkings : SA

Suid-Afrika ontvang heelwat verskillende donasies vanuit Amerika asook EU lande.   Die parlement se webtuiste is gevul met wie die parlement finansier.    Dit is dalk tyd dat Suid-Afrika eerlik is met hul finansiers of is dit net die kommunistiese finansiers, soos George Soros wat die parlement bestuur, is wat belangrik is?  Die dat Ramaphosa Soros… Continue reading Amerikaanse skenkings : SA

Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)

Daar is verskeie bronne waar donasies verklaar is aan die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994.  Myns insiens, is enige vorm van donasie wat geskenk word om swart bemagtiging (B-BBEE) te bevorder, niks anders as rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika, waar swartes aangemoedig word om blankes te haat wat 'n minderheidsvolk is.  Swart bemagtigingswetgewings… Continue reading Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)

Skenkers – Donors (ANC) (2007)

In 2013 was daar 'n bykomende artikel geplaas deur Gareth van Onselen oor donasies van skenkers aan die ANC.   Die artikel en inligting is reeds in 2007 bekend. Dit is internasionaal sowel as plaaslike en interne skenkings wat ontvang is - dalk reeds bekend aan heelwat, maar soms is dit goed om weet wie is die… Continue reading Skenkers – Donors (ANC) (2007)

Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie.  Daaraan word ons daagliks blootgestel.  Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families.   Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Swart Bemagtiging ANC

Tydens die geheimsinnige besoeke en besprekings buite landsgrense (1980-1993) in Dakar,  was swart bemagtiging reeds op die ANC en SAKP kommuniste asook liberaal verligte blankes se agenda om dit op konserwatiewe blankes van toepassing te maak.  Let maar op wie het die monopolie en ook beste poste oral in al die onderskeie werksomgewings.   ANC was… Continue reading Swart Bemagtiging ANC