Wie is Front Nasionaal (politieke party)

Hoeveel volkspartye is daar as meeste politieke partye wat reeds in parlement sit, multi-kultuur is en al van Kodesa af aan 'n "reënboognasie" behoort?   Vir watter volk staan enige van die multi-kulturele partye?  Vir niemand nie.   Al hierdie gemengde partye het wel lede en kan slegs namens hul lede praat.  Front Nasionaal is vir 'n… Continue reading Wie is Front Nasionaal (politieke party)

David Mabuza in Moskou

Daar is glo gerugte dat die David Mabuza 'vergiftig" was en die is toe in 2015 na Moskou geneem, nogal in 'n Gupta vliegtuig.  Interessant dat almal so kort termyn geheue ondervind en niks onthou daarvan nie.  Daar is verskeie berigte oor hierdie "verdagtes" saam verskeie Gupta's.  Interessant dat hy ook onderwyser kwalifikasie in die… Continue reading David Mabuza in Moskou

ANC and Communism in South Africa

* The A N C is a liberal MOVEMENT back-up by the liberal whites in SA, the West, Brics countries, the british empire, zionism, communism and perhaps all African countries.   The ANC political party in SA parliament is not alone in South Africa, stand on various legs (PAC, SACP, Cosatu), financed by liberal organisations.   … Continue reading ANC and Communism in South Africa

NPA – Breytenbach 2016

* Die Kortlys van die Nasionale Vervolgingsgesag verwys asook video materiaal.    Waar het dit ons gebring in al die jare? * LEES - READ Nasionale Vervolgingsgesag ~ NATIONAL PROSECUTING AUTHORITY NASIONALE VERVOLGINGSGESAG In 2016 is daar 'n video van Glennis Breytenbach in parlement, wat die NPA versoek dat Shaun Abrahams moet bedank. Nou is… Continue reading NPA – Breytenbach 2016

Nasionale Vervolgingsgesag

* Ramaphosa het 'n kortlys van 12 aansoeke gekry vir die pos as Nasionale Direkteur van die Nasionale Vervolginsgesag.   Wie en wat is die Nasionale vervolgingsgesag en hoe het dit ontstaan?   Wie stel hulle aan?  (Verwys na die Grondwet oor aanstellings)    The National Prosecuting Authority has the power to: Institute and conduct criminal proceedings on behalf… Continue reading Nasionale Vervolgingsgesag

7 November 1920 – Unknown soldier

ONBEKENDE SOLDAAT THE UNKNOWN SOLDIER Front National SA On November 7th, 1920, in strictest secrecy, four unidentified British bodies were exhumed from temporary battlefield cemeteries at Ypres, Arras, the Asine and the Somme. None of the soldiers who did the digging were told why. The bodies were taken by field ambulance to GHQ at St-Pol-Sur-Ter… Continue reading 7 November 1920 – Unknown soldier

11 November 1918 Wêreldoorlog

Stilte na die Oorlog, waar die nagevolge nooit regtig beskryf kan word.  Die ellende van so 'n oorlog word vasgebrand in geheues.   Enige Oorlog is niemand se speelmaat nie, daar is altyd hartseer en soms meer as een land en nasie (verskeie volke) betrokke.  Hartseer omdat baie gegroet het sonder om terug te keer. Dankie… Continue reading 11 November 1918 Wêreldoorlog

Constitution – Grondwet (SA)

Deur wie word die Grondwet en Opvoeding befonds - hulle is en bly begunstigdes. - Who are the founding members of the South African Constitution.  Who are the funders of Education Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. *** Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. http://www.constitutionalismfund.co.za/ * https://www.osf.org.za/announcement-on-2019-grant-cycle-calls-for-osf-sa/ The Joint Fund to… Continue reading Constitution – Grondwet (SA)

A N C

Name wat in 2012 gekies is / Name of the A N C POLITICS Profiles of the top six ANC nominees 14 December 2012 - 11:44BY SAPA ANC logo. File     If the ANC establishment gets its way, the party’s top six leaders elected at its national elective conference in Mangaung next week will consist… Continue reading A N C

SADET

  What is the South African Democracy Education Trust -  (SADET) - an organisation funded by several businesses in the past as well as today.Neem kennis hoeveel  "opleiding" in ons skole gehad het.  Heelwat skole is voor 1994 ook afgebrand.  As hulle wat ons so vandag stenig en vals beskuldig,  so slim is dat daar… Continue reading SADET

Ramaphosa and VBS bank heist

Vorige DA leier het op 7 November 2018 in die parlement bekentenisse gemaak oor die bank en verbintenis met Ramaphosa familie, asook bewyse voorgelê.    DA leader Mmusi Maimane dropped a bombshell in parliament on Tuesday, 7 November 2018,  during President Cyril Ramaphosa’s Q&A session on the VBS saga. It was exposed that Ramaphosa's son was… Continue reading Ramaphosa and VBS bank heist

Onregeerbaarheid – Ungovernable

Sedert 1994 het geweld toegeneem en die rewolusie in pas met die ANC se 1955 beleid en manifes om die land onregeerbaar te maak.   Diskriminerende Wetgewing soos Swart bemagtiging word daagliks toegepas.  The ANC rewolution of 1955 stated they want to make South Africa Ungovernable - and most liberal governments supported them and today 2018 it… Continue reading Onregeerbaarheid – Ungovernable

Amerika / America

Opiniestuk van Front Nasionaal BLOU GOLF KOM TOE NIE Front Nasionaal SA Die “blou golf” van die linkse Demokrate wat gister en laasnag oor Amerika sou spoel en bewys dat die Amerikaners die Republikeine en Donald Trump verwerp, het toe nie gekom nie. Tot die liberaliste en die media se geweldige teleurstelling, natuurlik. Die finale… Continue reading Amerika / America

Ramaphosa and farm killings Parliament

WHAT REALLY HAPPENED IN SA PARLIAMENT TODAY - 6 NOVEMBER 2018 - REFER TO THE VARIOUS VIDEO'S - THERE ARE MORE THAN ONE - Regarding Escom and SAA, Gigaba and his finger... Ramaphosa het onlangs by 'n internasionale podium ontken dat daar blanke boere vermoor of van hul grond onteien word.  Dis onwaar en die… Continue reading Ramaphosa and farm killings Parliament

Jamal Khashoggi (journalist)

Onlangs is daar 'n internasionale joernalis op 'n grusame wyse vermoor wat die getal joernaliste op 73 te staan bring vir 2018.   Dis baie tragies dat iemand so moet sterf.   Byna soos in onmiddellik reageer verskeie lande oor die moord van Jamal, wat natuurlik 'n baie goeie ding is,  selfs die Verenigde Nasies sowel Unesco… Continue reading Jamal Khashoggi (journalist)

Liliesleaf Rivonia – Mandela

* Rivonia - ons weet almal dit is die skakel na Mandela en wat die ANC/MK gedoen het.   Dat dit alles van hier af opereer is.    After 1994 it was just an ongoing terrorist campaign and to kill innocent peoples.   Mostly black on white violence and black on black/indian/ coloured violence.  Political killings as… Continue reading Liliesleaf Rivonia – Mandela