Liliesleaf Rivonia – Mandela

Rivonia – ons weet almal dit is die skakel na Mandela en wat die ANC/MK gedoen het.   Dat dit alles van hier af opereer is.    After 1994 it was just an ongoing terrorist campaign and to kill innocent peoples.   Mostly black on white violence and black on black/indian/ coloured violence.  Political killings as well.

Image result for Liliesleaf

Daar word aanvaar dat die polisieklopjag op Liliesleaf op 11 Julie 1963 óf die gevolg was van die ineenstorting van informante binne die vryheidsbewegings weens detensie, óf dat hulle die plaas met sy skuilhuis en mense verraai het. Hierdie artikel gee toe dat daar wel informante was binne die vryheidsbewegings, maar identifiseer dat hulle maar slegs ‘n fragment was van ‘n kaleidoskoop van gebeure wat uitgeloop het op die klopjag en gevolglike Rivonia Verhoor.   Dit het ook gelei tot ander terreurdade en hofsake.

Dit was verder ook eerder ‘n geheime ondersoek sedert 1962 wat gelei het tot die verpletterende slag deur die veiligheidsmagte op die ondergrondse netwerke teen die apartheidstaat.

Hierdie ondersoek het grootliks staatgemaak op die mitologiese Griekse Trojaanse perd; mense en tegnologie is ingespan om die opponent van binne te ondermyn en omver te werp. Hierdie artikel indentifiseer drie Trojaanse perde. ‘n Menslike spioen, vermom as ‘n onskuldige kind, as werktuig van slinkse magte; elektroniese oorlogvoering deur die weermag wat gesetel was rondom ‘n oënskynlike onskadelike woonwapark, en laastens, ‘n afleweringswa van linne waarmee die doodslag toegedien is. Tog het al hierdie slenterslae versteek in die Trojaanse perd, die narratief vir 53 jaar ontduik.

Moenie vir een oomblik dink dat blanke liberales nie ook hul rol hier gespeel het nie.  Dit het ook later gebeur dat van hierdie liberales in Dakar ontmoet het, buite ons landsgrense met George Soros en Slovo – en nog meer terreur.  Daar was ook ontmoetings tussen die Broederbondlede en die ANC in Amerika – ALLES in die geheim en in die buiteland.  Liberale regerings wat terreurdade gesteun het en dit steeds steun.

Related image

 

Based on a tip, police paid an unexpected visit to the Liliesleaf Farm on the 11th of July, 1963.  They were hoping to find Walter Sisulu but were shocked when they realized how many ANC leaders were actually there.   In this police photo, taken at the scene, investigators are searching for evidence (such as weapons and documents).

The police raid on Liliesleaf on 11 July 1963 is understood to be the result of informants within the liberation movements either breaking down in detention or “selling out” and providing information about the farm with its safe house and its people. This paper, while acknowledging that there were informants inside the liberation movements, maintains that this was only a fragment of a kaleidoscope of events culminating in the raid and subsequent Rivonia Trial.

Rather it was a covert investigation undertaken since 1962 that resulted in the blow delivered by the combined security agencies, that shattered the underground networks opposing the apartheid state. It was an investigation which relied extensively on the principles of the mythological Greek Trojan horse; it used persons and technology that aimed to undermine and overthrow their opponent, to subvert and defeat it from within, while appearing non-threatening. This paper identifies three Trojan horses. A human spy concealed behind the innocent look of a child who fronted for sinister forces. Electronic warfare deployed by the military and linked to an innocuous caravan park; and finally a laundry van to deliver the surgical knockout strike. Yet all this subterfuge has eluded the narrative for 53 years.
Liliesleaf – Rivonia

Advertisements

7 gedagtes oor “Liliesleaf Rivonia – Mandela”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s