Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

* Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik onder 'n klip geskuil.   Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug.    Afrikaner organisasies is buitendien multi-kultuur, reënboognasie.   Almal erken die verval, maar daar is vir… Continue reading Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

‘Afrikaner’ verklaring 2024

* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is.    Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word.  Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk.   Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Eskom – Ramaphosa 2019

* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie.   Daar is inligting daaroor beskikbaar.   Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019

Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

Rogues’ Gallery book  Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie".   Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word.  Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

FW de Klerk 1990-2021

  Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen.  Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021

Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC

Daar is geen manier dat biljoene net kon verdwyn het in so 'n kort tydperk nie.   Hierdie word met opset gesteel sodat sekere elites bevoordeel kan word hieruit.  Hoe steel mens oornag net R500 billjoen wat nie aan jou behoort nie, maar is 'n "publieke" fonds wat aan "swart bemagtigers" behoort.    Hierdie fonds is… Continue reading Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC