Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

* Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld.   Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer.   Dit word met opset gedoen… Continue reading Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

* Die ONAFHANKLIKHEID vir 'n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid.   DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie.  Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en… Continue reading Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994.  Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994.  Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie.   Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

Veelparty koalisie skemas

* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan.   Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke.   Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie.    Die DA se  'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas

Volksregte – Rights of people

*Daar is  geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie.    Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder.    Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people

Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Human rights violations – Menseregteskending

Die skending van menseregte is deesdae wêreldwyd 'n baie groot en intense probleem wat plaasvind en daagliks toeneem.   Dit is normaalweg waar sekere minderhede in 'n land, onderdruk word deur dieselfde (of selfs ander kleure of  beide soos in Suid-Afrika) kleur en ander etniese rasgroepe van bevolkingsgroepe wat die meerderheid vorm.      *Dis nie… Continue reading Human rights violations – Menseregteskending

Staatloos – Menseregteskending en internasionale misdade

* Ons as Boere volk is nie die enigste volk wat staatloos is nie, wat beteken ons moet onderhewig wees aan 'n meerderheid en 'n magsbehepte kommunistiese stelsel en krummels ontvang vanaf 'n kommunistiese stelsel en grondwet wat ons menseregte skend.    Wie van ons volkslede kan "Onderdanig" aan 'n grondwet en verskeie wetgewings wees… Continue reading Staatloos – Menseregteskending en internasionale misdade