Water – Besoedeling/Pollution

* Besoedelde water maak siek en dit is 'n tydbom in Suid-Afrika.   Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan.    Nie… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution

Soros and Ramaphosa

* The Presidency proudly tweeted pictures of President Cyril Ramaphosa meeting with US billionaire and liberal activist, George Soros and his son, Alexander in New York recently during September 2018. *** READ MORE - BACKGROUND George Soros & Ramaphosa Ramaposa en Verenigde Nasies Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament RAMAPHOSA ON HIS MISSION Mandela and Soros… Continue reading Soros and Ramaphosa

Mandela and Soros

'n Foto van Mandela en George Soros, gemaklik aan die praat oor wat in Suid-Afrika gedoen moet word.   Dis waar, die parlement is van oorname af  deur die man Soros se organisasies beheer, hy is een van die finansiers, grondwet, parlement en wetgewings.    Me Zille natuurlik het meegehelp hierin, want sy en Ramaphela werk… Continue reading Mandela and Soros

Ramaphosa Bosasa SAGA

Hul val al oor hul eie voete van al die leuens en al hierdie voeteval beloop miljoene rande wat van belastingbetalers afkomstig is - nie almal is belastingbetalers nie, en korrupsie word ook nie aan SARS onderwerp nie - of het die korruptes vergeet dis ekstra inkomste - DUS word SARS netso besteel en ons… Continue reading Ramaphosa Bosasa SAGA

Wetgewing in Suid-Afrika

Ramaphosa is van voorneme om nog wette te onderteken - enige president van 'n land onderteken hul wetgewing.  Heelwat wette gaan onder hand deur en meestal is hierdie wetgewing wat ook swart bemagtiging insluit en spesifiek vir swart bemagtiging vervaardig om te implementeer.   Wie word geraak?  Besluit self daaroor of jy, jou maatskappy of organisasie… Continue reading Wetgewing in Suid-Afrika

Communist Constitution

Quote STRASBOURG, FRANCE (Reuters) - South African President Cyril Ramaphosa told the European Parliament on Wednesday that South Africa will enact land reforms in adherence to the country's constitution and with respect for the human rights of all its people.  "This problem of land will be resolved through adherence to the rule of law and adherence… Continue reading Communist Constitution

ANC and land reform Ramaphosa

GEEN grondwet gaan ons regte beskerm nie, dit het in 24 jaar geen regte op swart bemagtiging beskerm nie, hoekom sal dit eiendom of bates beskerm.    Ons sit binne in 'n FW onderhandelde kommunistiese grondwet wat tydens Kodesa met kommuniste onderhandel is.   FW kan homself op die skouer klop.    Dis wat die liberaal… Continue reading ANC and land reform Ramaphosa

Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

* Most of the big mining companies and businesses involved and operated in South Africa are all B-BBEE - some relevant to a foreign country.   The board members, chief executives, directors, share holders, those who deals with diamonds, gold or other minerals can not claim they are poor.      The South African mining industry is… Continue reading Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

Nasionale Vervolgingsgesag

* Ramaphosa het 'n kortlys van 12 aansoeke gekry vir die pos as Nasionale Direkteur van die Nasionale Vervolginsgesag.   Wie en wat is die Nasionale vervolgingsgesag en hoe het dit ontstaan?   Wie stel hulle aan?  (Verwys na die Grondwet oor aanstellings)    The National Prosecuting Authority has the power to: Institute and conduct criminal proceedings on behalf… Continue reading Nasionale Vervolgingsgesag

Ramaphosa and VBS bank heist

Vorige DA leier het op 7 November 2018 in die parlement bekentenisse gemaak oor die bank en verbintenis met Ramaphosa familie, asook bewyse voorgelê.    DA leader Mmusi Maimane dropped a bombshell in parliament on Tuesday, 7 November 2018,  during President Cyril Ramaphosa’s Q&A session on the VBS saga. It was exposed that Ramaphosa's son was… Continue reading Ramaphosa and VBS bank heist

Ramaphosa and farm killings Parliament

WHAT REALLY HAPPENED IN SA PARLIAMENT TODAY - 6 NOVEMBER 2018 - REFER TO THE VARIOUS VIDEO'S - THERE ARE MORE THAN ONE - Regarding Escom and SAA, Gigaba and his finger... Ramaphosa het onlangs by 'n internasionale podium ontken dat daar blanke boere vermoor of van hul grond onteien word.  Dis onwaar en die… Continue reading Ramaphosa and farm killings Parliament

Grondhervorming Land reform

* Dit is 'n tydjie gelede ... Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde  aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) beskou.  Hulle kou klippe om grond af te neem sodat regerings en organisasies die minerale kan… Continue reading Grondhervorming Land reform

Ramaphosa Land invasions

*Grondbesettings word met opset gedoen om rassehaat aan te moedig.  MEESTE grondbesitters is swart en die grondgebiede, veral landbougebiede is oor die algemeen blanke eienaars wie dan gedreig en bedreig word.  Dis nie om dowe neute dat besetters soos miere inval en alle "huise" waarmee beset word is nuwe toerusting.  Iemand finansier hierdie tipe sinkgeboue… Continue reading Ramaphosa Land invasions

Ramaphosa and his Madiba magic

Die een wil swakker wees as die ander.   As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype.   Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE.  Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic

Swart rassisme : Jeug / Racism

* 'n Regeringsprogram of inisiatief was onlangs geloods vir werkloosheid onder die jeug, maar dit sluit spesifiek BLANKES hierby uit.   Konserwatiewe Afrikaners en Boere is nie by enige regeringsplanne ingesluit nie, weens die kleur van hul vel.    'n Rassistiese plan net soos al die ander wetgewings wat deur Parlement hardloop en wat nie gou… Continue reading Swart rassisme : Jeug / Racism

C Ramaphosa VS Tom Moyane (SARS)

You are fired! Damage state capture SA Government TAX Regering SARS commission's recommendation Ramaphosa accepted the recommendation of Sars commission of inquiry chairman, retired judge Robert Nugent, that Moyane be axed, and on Thursday served him with a notice of termination of employment. The president acknowledged in the letter of termination that Nugent’s interim report,… Continue reading C Ramaphosa VS Tom Moyane (SARS)

“Caretaker President Ramaphosa” (SA)

* Dis 'n goeie vraag waarheen al die inkomste verdwyn, terwyl korrupsie verwante aangeleenthede nie ophou bestaan nie.    Suid-Afrika het 'n magdom van verskillende minerale wat al vir etlike jare gemyn word.  Daarvan getuig al die mynbesoedeling wat ook agtergelaat word.  In 2008 was daar reeds oor die 8000 myne wat nooit gerehabiliteer is… Continue reading “Caretaker President Ramaphosa” (SA)

Lugbesoedeling in Suid-Afrika

Almal het 'n reg om te lewe - ons in Suid-Afrika ook.    Twee gevaarlike risiko's wat ons tans  daagliks moet trotseer is (1) "besoedeling" wat hand aan hand loop met mineraal ontginning wat besoedeling veroorsaak.  Die regering beheer alle "permitte" en hulle reik ook wetgewings uit, saam met provinsiale en munisipale bywette vir regulering. … Continue reading Lugbesoedeling in Suid-Afrika

ANC Charter – C Ramaphosa

Die "manifes" van 1955 was 'n liberale instrument wat kommuniste gebruik het om oorname in Suid-Afrika te bewerkstellig.  Die voorloper.  Dis ook op ander internasionale media herhaal.  Die   Webtuiste van Ramaphosa is aanvullend en dit kan met die "grondwet" vergelyk word.  Neem kennis dat die oorname al lankal beplan was en liberale blankes en oorsese… Continue reading ANC Charter – C Ramaphosa