Eskom – Ramaphosa 2019

*

Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie.   Daar is inligting daaroor beskikbaar.   Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en hul vennote.   En dit was die grootste redes hoekom mandela en sy kaders in die tronk deurgebring het.  Eskom is en was die grootste werkende staatsentiteit in Afrika, wat lig, warmte, veiligheid, werksgeleenthede, behuising, skole, hospitale water en voedsel op meninge tafels help bring het.    

Cyril Ramaphosa tells of sabotage at Eskom

*

Geskiedkundige agtergrond

Eskom – H J van der Bijl

*

Boere, besighede en munisipaliteite wat gebruik maak of gemaak het van elektrisiese pompe wat eensklaps vernietig in minder as 30 jaar. 

Munisipaliteite wat miljoene van water, krag voorsien, kom alles van Eskom af.  Wat werk verskaf aan miljoene Suid-Afrikaners.   Ons in die vorige bedeling het dit gehelp bou en opgerig asook onderhou.

Eskom is in 1994 aan die ANC oorhandig om vernietig te word.   Alles te danke aan die liberaal verligte Afrikaner wat help skryf het aan die 1996 grondwet en mag daarna.   Daarmee saam, loop die nuwe wêreldorde buite die grense van Suid-Afrika waaraan meeste regerings behoort.   Hulle wat ook nie oornag onstaan nie, is dekades oud.    

Die  “NEW dawn” soos Ramaphosa dit beskryf en is meeste tradisionele leiers ook in hierdie kamp geplaas onder EEN plan vir mag en beheer.   

Ramaphosa – 2020 – New Dawn – NWO

Development of One Plans – Ramaphosa

*

Ramaphosa het gedurende beeldmateriaal verwys na lang tydperke waar daar geen onderhoud op kragstasies gedoen is nie.   Die opdragte het dus van bo af gekom dat geen onderhoud gedoen moet word nie, maar dat dit wat daar is, bestuur moet word om die nodige ligte kwansuis aan die gang te hou.    Verwaarlosing van pligte, onverantwoordelikhede en onbeholpenheid is aan die orde van die dag waar korrupsie, misdaad en sabotasie geseëvier het.   

Belastingbetalers is letterlik rot en kaal gestroop van menswaardigheid om te mag lewe in ‘n eens vooruitstrewende en veiliger land wat na die Anglo-Boere oorloë opgebou is.   Infrastrukture word daagliks verniel wat besighede noop om hul deure te sluit.

*

18 Junie 2019 vergadering met Eskom direksie

Op 18 Junie 2019 het Ramaphosa met lede van Eskom se direksie by sy amptelike woning in Kaapstad, vergader om belyning regoor die regering te bewerkstellig oor die aksies wat onderneem moet word om die kragvoorsiener te stabiliseer.   

Luidens ‘n verklaring van die Presidensie is die vergadering belê om belyning oor die regering te bewerkstellig oor die aksies , ‘n Negepuntplan, wat onderneem moet word om die kragvoorsiener te stabiliseer in die lig van sy finansiële en bedryfsuitdagings.     Vergadering is bygewoon deur die ministers van Finansies Tito Mboweni, Minerale bronne en energie Gwede Mantashe en Openbare ondernemings, Pravin Gordhan. 

Dit het nie regtig enige impak in die lewe van Suid-Afrikaners gemaak nie, want niks het daarna gebeur nie – misdaad, sabotasie, sindikate en geknoeiery het voortgegaan.

Negepunt plan en verslag

President Cyril Ramaphosa held a meeting with the Eskom board and other stakeholders.

Volgens die verklaring is ‘n verslag oor die implementering van die negepuntplan voorgelê, met die fokus op die sleutelprioriteite daarvan, naamlik die behoefte om ‘n ononderbroke kragtoevoer te verseker, koste te besnoei, doeltreffendheid aan te dryf en inkomste te verhoog deur onder meer hoër invorderingskoerse (volgens Khusela Diko, woordvoerder van die presidensie)    

Ramaphosa sou na verwagting later verdere maatreëls aankondig om Eskom se pogings tot herstel en finansiële en bedryfsvolhoubaarheid te ondersteun.   Daar was ook in 2019 met ander staatsentiteite vergader om bydraes te bespreek.

Image

Ironies is die groot  aantal artikels wat gedoen en tenders wat geplaas is vir die kragstasies se onderhoudswerk wat aan die einde nooit uitgevoer is nie.    Verwys na die onderskeie beeldmateriaal waar openlik erken word dat geen onderhoud gedoen sal word nie.  Natuurlik is dit die belastingbetaler, die besighede en die gewone man in die straat wat nie hierdie uitspattige leefstyl van bestuur van Eskom en Regering hoë lui, kan bekostig nie., want hulle het namens hulself aangedring op al hierdie verhogings.

Inteendeel, daar was selfs vergaderings gedurende 2007, waar Eskom bestuur aangedring het dat groot industrieë en maatskappye hul krag drasties moet verminder sodat daar genoeg elektrisiteit is.   Na hierdie episodes is honderde duisende landuit, duisende ander het oorgegaan na sonkrag terwyl werkloosheid nie krag aan die armes voorsien het nie.      Dus, hier verloor die industrieë en maatskappye, selfs boere hul besighede se inkomstes en werkers wat werkloos raak, alles danksy die planne van die ANC regering.    Munisipale skuld word te gou en maklik afgeskryf, maar hul ontvang steeds kragvoorsiening vanaf die Eskom reus.

*

Beeldmateriaal

Hier is ‘n paar onderhoude op beeld vasgevang.

Ramaphosa is op 11 Desember 2019 aan die woord, waar beweer is waar ‘n persoon(e) binne Eskom sekere instrumente afgeskakel het en meer as 2000 megawatts verloor het.   Dit is en bly opsetlike sabotasie en saakbeskadiging.

Ramaphosa onderhoud 2019
https://www.youtube.com/watch?v=zyAP3ZuPXx4 

*

Onderhoud van Ramaphosa 2019, het fisies gegaan oor die kragstasies wat kwansuis so oud is, asook Medupi en Kusile (wat groot probleme veroorsaak het vir elke belastingbetaler, weens ‘ontwerpersfoute‘.   Wie het al hierdie ‘ontwerpersfoute’ van kragstasies goedgekeur?   Eskom is staatsbeheerde entiteit.

*
*
*

GEEN ONDERHOUD OP KRAGSTASIES

In 2023 word steeds leë beloftes gemaak – die REGERING werk aan beurtkrag en belowe herstel van die elektrisiteitsvoorsiening.   

Na 2008 en 2019 tot datum se beurtkrag het daar geen verbetering plaasgevind nie.   Ongeveer 3:50 deel Ramaphosa mee dat daar oor lang tydperke geen onderhoud op kragstasies gedoen is nie, wat die grootste oorsake is van beurtkrag in die land en vernietiging van ons voortbestaan.               

 https://www.youtube.com/watch?v=AauV6X9gHMg

*

Natuurlik weet ons vandag dit is niks anders as voortgesette sabotasie aan die ekonomie, wat beplan was deur die regeerders van die land.   Die ANC se hele plan sedert 1994, is om die hele land se kragnetwerke, munisipale infrastrukture en stelsels wat vir etlike dekades, bykans ‘n eeu gelede na 1900 begin bou en onderhou, is totaal te vernietig nie.

2019


Ramaphosa to announce plan for Eskom after meeting with board, ministers

Hier word dik stukke gesels en beplan hoe om hul volgende bewegings uit te voer.   Geen kragvoorsiening sal vergroot of verbeter word nie.

*

BRONNE

ONTMOETING  – Ramaphosa en Eskom raad
https://www.enca.com/news/ramaphosa-meets-eskom-board

https://ewn.co.za/2019/06/18/ramaphosa-to-announce-plan-for-eskom-after-meeting-with-board-ministers

https://www.gov.za/speeches/president-cyril-ramaphosa-2019-state-nation-address-7-feb-2019-0000


SABOTASIE
https://www.timeslive.co.za/politics/2019-12-11-sabotage-eskom-insider-blamed-for-costing-sa-2000mw-ramaphosa/

*
*
*
*

VERWANTE INLIGTING

KAPINGS – CAPTURES

Damage state capture

State capture –  Zondo commission  – Molefe  –   Gigaba  –   Guptas

State capture –  Ramaphosa

SA Staatskaping en Eskom

Eskom –  Sabotasie  – belastingbetalers

Eskom –  housing –  Hostelle

Eskom : corruption (executives)

OSF-SA (George Soros)

Nigel Farage exposes George Soros – OSF

Africa Check and funding – South Africa – Africa – OSF.SA George Soros and others

Cato Institute and Koch Brothers (Muckety)

Ooreenkomste – Agreements

OPEN SOCIETY: SOROS FUNDING

Anarchy in South Africa

Soros and Ramaphosa

George Soros  –  OSF.SA   –  FW stigting  – Grondeise: 1994

Soros and revolution –  Schwartz György

Hegelian Dialectic

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

SA Parliament Eskom 2 September 2020

Sabotage inside Eskom 2020 report

Illegal Immigrant workers (WC) at Mpekweni Resort –  R1.56 million and Fish River resorts (EC)

Kroondal –  Rustenburg  besettings (Aug 2020) – Illegal landgrabs

Millions of illegals in South Africa

Noga’s Post village – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- Agrico-Boiphitlhelelo

Richtersveld – Diamonds

CPA landclaims and study Northern Province

CPAs in SA –  2021

Richtersveld  KHOISAN AND CPA

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Zoeloes – Ingonyama Trust and land reform

*

Eskom  – Koeberg

Glencore

Eskom –  Koketso Choma  – Matshela Koko

Mislukte Suid-Afrika –  SA Failed

Eskom services 2023

Eskom dienste 2023

Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022  –  Eskom

Zondo  –  Barbara Hogan  –  Gordhan  – Zuma  – Guptas

Eskom  –  Oracle

Sabotasie – skending van menseregte

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Eskom  –  Soweto (outstanding)

Eskom  – Soweto –  onwettige elektrisiteit

Eskom blitse finansiële verliese

ANC – Lethuli-house can of worms – “Nyani skeletons” – so-called “apartheid” (segregation) and ‘white privileges”/

Affidavit – State Capture by SARB & Banks

Zondo – Hogan – Zuma – State capture

Zuma – Zondo commission

Zondo Commission – Zuma – 2021

Zondo – Barbara Hogan – Gordhan – Zuma – Guptas
Zuma and his Zondo commission about State capture

Zuma in action – his own Zondo Commission

State capture …. SOUTH AFRICA

Zondo Commission – Ngoako Ramatlhodi (spy) – Zuma

Ramaphosa – Bosasa and R500 000

Bosasa – Bribes and the ANC

Swart bemagtiging, word sedert 1994 deur Ramaphosa beheer (kommissie)

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Development of One Plans –  Ramaphosa

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies –  ABN

Secret talks before 1994

VANDAG is dit nie anders nie.

Kodesa leuens – Lies of Codesa

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Codesa – Kodesa … failed

Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

Afrikanerbond : Afrikaner-Broederbond in SA

Mandela (Mells Park House)

ANC and its revolution

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”

4 gedagtes oor “Eskom – Ramaphosa 2019”

Lewer kommentaar