OSF-SA (George Soros)

Wie en wat is George Soros en hoe is hy betrokke by ons in Suid-Afrika?   Verskeie gebiede, studente, universiteite, politic, wetgewing, parlement.  Heelwat liberaal verligte blankes en politieke partye is al sedert 1979 by Soros en sy “beplannings” betrokke.  Heelwat inligting is beskikbaar oor hom en sy onderskeie organisasies in Suid-Afrika en Afrika.

George Soros is in Budapest, Hungarye in 1930 gebore as György Švarc, or George Schwartz.

Betrokkenheid van George Soros via sy “Open Society Foundation South Africa”, Idasa, Kodesa en vele ander organisasies.

GEORGE SOROS (is wêreldbekend)
LIBERAAL VERLIGTE ORGANISASIE – “open society”
OSF-SA is een van die 3 finansiers vir ons Grondwet
“oop gemeenskappe” beteken ge-integreerde gemeenskappe
EEN “reënboognasie”
Soros is een van die finansiers van die huidige Parlement van Suid-Afrika.

Was betrokke by die Dakar onderhandelings gedurende die 1980’s (Idasa)
Betrokke by 1994 onderhandelings, Grondwet en Akkoord van Viljoen
Betrokke by Wes-Kaap en Universiteit van WK sedert 1979
Finansier swart studente
Betrokke by protesaksies, studente protesaksies
Finansier en betrokke by Monsanto en gifstowwe
Monsanto finansier die SA Landbousektor: AgriSA
Afrika OSISA is deel van OSF-SA

George Soros – OSFSA in Suid-Afrika
OSISA is deel van OSFSA – George Soros in Afrika
George Soros OSF in Europese lande – immigrante word aangemoedig om te beset
George Soros 1979 in Suid-Afrika en vorige regering

Soros finansier veral radikaal liberale organisasies wêreldwyd en fokus op integrasie van een “reënboognasie” wêreldwyd.

Multi-billionaire George Soros (born August 12, 1930) is one of the world’s largest donors to radical left-wing nonprofit organizations and politicians worldwide. Soros has given hundreds of millions of dollars to nearly 5,000 liberal and ultra-left organizations campaigning for a more powerful role in international affairs for the United Nations, population control, socialism

Some of the largest beneficiaries of Soros’ non-profit and political giving include the ACLU Foundation, Center for American Progress, League of Conservation Voters, Planned Parenthood Federation of America, Tides Foundation, and Hillary Clinton – who has benefited from nearly $10 million in grants to her political action committees in the 2016 presidential election.
Lees meer agtergrond oor George Soros

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s