Kroondal – Rustenburg – besettings (Aug 2020) – Illegal landgrabs

Oral in die land vind daar onwettige besettings plaas, waarskynlik meestal in opdrag van bo af.   Dit gaan gepaard met aggressie sowel geweld, soms word gras of geboue gebrand om hul teiken te bereik.   Die opdraggewer is waarskynlik meestal in verbinding met die groep wat dit doen.   Voertuie soos taxi’s word gebruik en min hou by die reëls van die virus.

Image may contain: people standing, sky and outdoor

 

*

Wie se grond word beset?   Dit wil voorkom of die myn reg by die besettings is maar daar is ook beslis privaatgrond volgens video opnames wat gemaak is tydens hierdie protesaksie en besettings.

Moenie ongewapen in so ‘n gebied ingaan en dink hul gaan terugstaan as hul storm met kapmesse, kieries of selfs wapens nie.   Wees altyd paraat om jouself en die groep te beskerm.

Van die amptelike media berigte dui aan dat mense nie die gebiede moet betree nie, al is dit glo vir hulp – dis eintlik verregaande dat die media sien hoe brutaal en aggressief die mense is om te beset, dat dit net onmoontlik is om nie hulp te gaan verleen nie.   Indien SAPS nie genoegsaam kan optree en beskerm nie, dan moet die publiek dit self doen.  In die omgewing is daar heelwat privaathuise wat beskerm moet word.

 

Quote

Rustenburg Herald

R104 KROONDAL
Date: 15/08/2020
Time: 09:17
Incident type: Land Grab
What to expect: Blocking of R104 in vicinity of Samancor and/or SPAR T-Junction. Might escalate later in some heated arguments
Motorists traveling on the R104 towards Kroondal are advised to seek alternative routes at the stage. People are busy setting out plots on land next the road. Authorities are aware and have been informed and will act according to the law.
There are currently many voicenotes doing the rounds of several “organisations” calling up people to go to the place where it happens. “To show-up and show force”.
From our side we would like to advise people that by showing-up to show force, will eventually end up in a racial issue, if it haven’t been already. Yesterday people in old SA Army uniforms even showed up as far as from Gauteng and Stilfontein…not to mention the Rustenburg locals with their bullet proofs, camo clothing, dogs and high-visibility bibs. Acts like this will definately cause more friction than good.
Brought to you by SACCW Rustenburg

*

13 August 2020

Illegal landgrabbers near Kroondal , Rustenburg

Land of “Frieda Roos”. and different other areas in Rustenburg

 

*

14 Augustus 2020

 

*

15 August 2020

15 August 2020
Grondbesetters – Kroondal
Georganiseerde groepe wat grondgebiede beset en dele afpen om plakkershuise op te rig.

2 gedagtes oor “Kroondal – Rustenburg – besettings (Aug 2020) – Illegal landgrabs”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s