Zoeloes – Ingonyama Trust and land reform

 

1 August 2019 – The panel, appointed by Ramaphosa during 2018, recommended that the Ingonyama Trust Act — which was passed in 1994 to create the ITB to control almost three-million hectares of the former KwaZulu homeland on behalf of King Goodwill Zwelithini — be repealed.   The recommendations echo those of Parliament’s High Level Panel last year, which also called for the ITB to be scrapped, sparking a backlash from Zwelithini and traditional leaders in the province, who threatened anarchy should the recommendations be implemented.

The ITB, funded by the department of land agriculture and land reform, was set up on the eve of the 1994 elections to ensure the participation of King Goodwill Zwelithini and the IFP in the first democratic elections.(Delwyn Verasamy/M&G)

The other different ethnic groups, all have separate CPA’s, with 8840 traditional leaders.   A landclaim falls under the CPA legislation and controlled by the ANC, but it is for the different culture groups of peoples (tribes).   It is easy for them to change the CPA leaders as they wish but they want to control Ingonyama Trustland.      We all know, we have different peoples and tribes, long before 1900 it was created as Reserves or British Crown land (that is also contained in the Union documents)

1 August 2019

Proposals by the presidential advisory panel on land reform and agriculture to scrap the Ingonyama Trust Board (ITB) have been backed by the chair of parliament’s agriculture and land reform portfolio committee, Mandla Mandela.

The monarch is expected to use his address to the Umkhosi Wesivivane ceremony at Nongoma on Saturday to respond to the panel report, released on Sunday, while the IFP has rejected its findings outright.

The ITB, funded by the department of agriculture, land reform and rural development, was set up on the eve of the 1994 elections to ensure the participation of Zwelithini and the IFP in the first democratic elections.

Mandela welcomed the panel report, saying that it would be discussed by the portfolio committee along with a legacy report handed over by previous committee when it sat again.

“We must as a matter of urgency discuss communal tenure and underdevelopment of rural areas and undo the horrid legacy of marginalisation of women, the rural poor and communal farmers.”

He said issues around the ITB were “high on the agenda” and that the committee planned to travel to KwaZulu-Natal to “visit” the Board as part of its oversight work.

Mandela said the portfolio committee had a duty to look into the functioning of the ITB as it was funded by the department. “Where else is that budget being spent around other kings and queens who are recognised by the government of this country? We said we need to look into the operation of the ITB.

If it is an ideal model, it should be replicated throughout the country with other kings and queens that are recognised. If it is a model that doesn’t work, we will have to look at how we rectify or rethink that.”

https://mg.co.za/article/2019-08-01-parliament-backs-move-to-scrap-ingonyama-trust

*
Are there any differences between Homelands and Trustlands and CPA’s?   We as and Boers do pay a hell of a lot tax.   We do not fall under any of those Trustland or CPA traditional leaders.

There are 8840 traditional leaders at the moment – living on Trustland or CPAs (old homelands and landclaims).   Therefore, it is not the  “Government” that pay the bills, but the “taxpayers”.     But who are those 8840 black and coloured traditional leaders?   All of them, were “appointed” after 1994 in their own separate lands.
Traditional leaders South Africa: 8840

*

Question:  What are the traditional leaders doing for us , the Afrikaners and Boers people today? – while they all supported the ANC’s communist rules and black economic empowerment and still have their own “homelands” called Trustlands?  Even the Chinese people and immigrants from Africa and other continents,  have more benefits than the citizens.
South Africa: Traditional leaders

*
Ingonyama Trust bestaan al langer as 25 jaar – en die ANC was tot dusver baie gelukkig met die Trust, daar is verskillende wetgewings, binne die grondwet, wat swart etnisiteit bevorder en “wettig” maak.  Grondeise is nog ‘n stukkie wetgewing, waar iemand grond eis, word ‘n leier of 10 benoem, ‘n CPA word geregistreer en net hulle mag daar bly.  Daar is tans 8840 tradisionele leiers.   

Hoeveel tradisionele leiers (hoofmanne en indunas) wat almal salarisse ontvang het voor 1994 is ‘n ope vraag.  Die gebiede (TBVC) lande was reeds intern erken as onafhanklik, maar het nie internasionale status geniet nie.  Van die gebiede het eie weermagte en polisie gehad.    Ook stemreg is amptelik hier uitgevoer, dus lieg mense as hul sê daar was geen stemreg her nie, saam met ‘n nasionale vlag en volkslied.

In die ou Tuislande kon swartes in en uit beweeg en van hulle het selfs in die ander gebiede gewerk.   Grensnywerhede was ook opgerig, waar hulle onderrig ontvang het, selfs gewerk en ‘n inkomst gehad het.    Daar was reëls, maar dit was ook om onwettige invloei te voorkom.
*

Suid-Afrika se bevolkingsgroepe, is almal minderheidsvolke.  Saam vorm swartes wel die meerderheid in die land.   

Die Zoeloe is volgens die laaste sensus die grootste van alle etniese volke in Suid-Afrika. 

Natuurlik word alle sensusse slegs beraam, omdat daar nie ‘n volle sensus gehou is nie.   Voor  die 1994 verkiesing, het die ANC nooit ‘n probleem gehad met die Ingonyama trust (wat die ou Zoeloe Tuisland) vervang het.   

Gaan al  die grondeise sedert 1994, wat geregistreerde  CPA gebiede is,  ook gevat word – of word dit nie reeds onder CPA en ANC wetgewing beheer nie?   

Richtersveld was ‘n Khoi san gebied, ‘n Britse kroongebied lank voor 1900.   Na 1994 is die gebied deur Khoisan opge-eis, wat hul reg is, onder Thabo Mbeki is dit toegeken en  verskeie CPAs is geregistreer (6 baie groot gebiede, wat slegs kommunale gebiede is).   Slegs hulle wat aansoek gedoen het vir die grondeis, mag daar werk en voordeel trek uit daardie spesifieke gebied uit.   Die een tradisionele groep meng nie in met die ander een nie, maar nou skielik het die ANC ‘n probleem met Ingonyama Trustgebied.

Dit is baie duidelik dat die ANC  hulle hoegenaamd nie steur aan enige ooreenkomste nie, nie internasionaal nie, nog minder wat daar ooreengekom was voor 1994 – selfs die sogenaamde “demokratiese” grondwet, is al verbreek.   

Ook ons eie ooreenkomste is verbreek rakende ons taal Afrikaans, wat totaal en uitgeskakel word.   

Sommer by die aanhef van die kommunistiese grondwet wat lees ons wat hier bly het ‘n reg in die land, maar die leiers verkondig dit daagliks ons het grond gesteel.   Dit is ook niks anders dan ‘n internasiole menseregteskending nie.     En om iemand vals te beskuldig is nog ‘n verdere misdaad.

Buitendien, onder die ANC en hul agente wat die opdragte gee, is daar verseker geen waarborge dat grond totaal en al nie genasionaliseer gaan word soos wat in die ANC se 1955 manifes vervat is nie.

*

Die Zoeloe ooreenkomste was onderteken,  dat hul hul ou “tuislandgronde” sal behou, was reeds sover terug as 1994, tydens Kodesa / Kontralesa onderhandel, goedgekeur en ook in werking gestel.    

Indien die ANC bekommerd is oor Ingonyama Trust, wat versoek is dat dit geskrap moet word, wat van al die ander wetgewings, direk verbonde aan hierdie en ander aparte Trust of CPA gebiede waar daar reeds 8840 tradisionele leiers bestaan.   

Daar is byvoorbeeld twee verskillende Tradisionele huise en afsonderlike wetgewing, totaal en al apart van mekaar om “etnisiteit” in Suid-Afrika te bevorder, wat in die grondwet ingeskryf is.

Dis een honderd persent elke volk se internasionale reg om totaal en al onafhanklik te wees en nie onder die ANC se manipulasie onderdruk te word nie. 

Die ANC het al hierdie internasionale verdrae onderteken en kan dit nie ontken dat hulle ander etniese minderhede ook met totale onafhankliheid gesteun het tydens onafhanklikwording nie.   

Die ANC het Suid-Sudan ook 100% ondersteun en ook in dieselfde tyd onderskeie olie ooreenkomste met Suid-Sudan gesluit.

Die ANC kan dus nie uitsonderings maak as die Zoeloe of Afrikaner en Boere hul onafhanklikheid soek nie, want hoekom steun die ANC dan Wes-Sahara en ook Palestina, sowel Suid-Sudan.   

Regerings steun nie een volk se onafhanklikheid en misgun die ander volke hul sin nie. 

Skielik as daar van Afrikaner of Boere onafhanklikheid of gebiede gepraat word wat ons sin is, word dit voor ons koppe gegooi dit is apartheid, terwyl dit nie so is nie. 

Ons weet almal dat die Britte aparte gebiede geskep het, sover terug as in 1840, na die Mfecane oorloë.   Wetgewing oor die algemeen, was ook deur die Britse Mag al van 1806 geplaas, soos Pasboeke, dit het ons ook nie ontwerp nie.  Buitendien, alle maatskappye en organisasies vereis steeds ‘n tipe van pasboek, maar noem dit net iets anders – sekuriteit of identiteitskaart om daar te mag werk.   Dit is presies wat die pasboek was, sodat daar kontrole uitgeoefen kon word as mense so steel en misdaad pleeg, daarmee wegkom.

*

7 August 2019 – King Goodwill Zwelithini is not pleased with plans to have the Ingonyama Trust Land Act repealed and has vowed to fight for the 2.8 million hectares of land in KwaZulu-Natal that is under his custodianship as the sole trustee. We look at five things that the King has previously said about the Ingonyama Trust (only for Zulu people).
Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –

*

Most of the ethnic Black and Khoisan/coloureds have their own identity, culture and traditional events, etc.  Most of them have their own culture houses as well. The Zulu king also have a yearly event, in 2016 they were 200 years old.  Meeste Swart en Khoisan / bruin gemeenskappe het hul eie identiteit, asook tradisonele en kultuurfeeste wat herdenk word vir hulself.   Daar is selfs kultuurhuise opgerig vir elkeen.
Ingonyama Trust – Zwelithini –

Een gedagte oor “Zoeloes – Ingonyama Trust and land reform”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s