* Die massas wat vandag so kwaad is omdat daar siekes en sterftes is, moet hulself blameer vir al die gemors waarin die land is waarin hulle bly, stem en miljoene immigrante wat hier kom plak waar geen dienste is nie. Ironies is dit juis al hierdie massas wat sedert 1994 vir die ANC, DA,… Continue reading Cholera en riool