Ysterwiele – Sishen-Saldanha

Dankie "apartheid" sonder die Sishen-Saldanha spoor of hawe kon niks bereik word nie - alle SOE's kom uit die dae van die vorige regering - trots om deel daarvan te gewees het, plus damme wat ontwerp was en in gebruik geneem is.      Die langste trein kronkel deur die dorre wêreld soos 'n ellelange duisendpoot… Continue reading Ysterwiele – Sishen-Saldanha

Gordhan SOE’s speech May 2018

Wyl die goeie hoedanighede van die besighede wat aan die staat "behoort",  besing en bedrae begroot word, word die afdwingbare swart bemagtiging wetgewing vir 'n wyle eenkant geplaas en is vergete by die volgende toespraak van die Minister, inteendeel word dit so geskryf, dat al hierdie besighede met belastinggeld befonds word.    Meeste van hierdie… Continue reading Gordhan SOE’s speech May 2018