Belasting – Tax – Maatskaplik

Ons weet teen hierdie tyd waar kom belastings vandaan en waar 99% heengaan.   Die regering spandeer dit op verskeie plekke.  Een daarvan is maatskaplik.  Daar is tans meer as 17 miljoen toelaes wat uitbetaal word, wat bestaan uit kinders, ou mense en ander afhanklikes.  Daar was ook heelwat klagtes oor onwettige immigrante wat kom tou… Continue reading Belasting – Tax – Maatskaplik