Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021

Nuwe voertuie word vernietig en verbrand - dis nou die spul terroriste wat ronddans in die strate en paaie ontwrig.  Die polisie skitter in hul afwesigheid.  Daar word beweer deur bende groepe hulle steun Zuma en doen dit vir Zuma wat in die tronk slaap nadat hy nie die hofverrigtinge van Zondo bygewoon het nie. … Continue reading Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021

Zuma Ondersteuners (supporters)

  Is hulle regtig ondersteuners van Zuma of daar om alles te plunder en af te brand.   Waarom word strate versper, chaos veroorsaak en al die lugbesoedeling wat skade vir almal se gesondheid is.   Die alewige gooi van klippe na voertuie wat nie hiervoor verantwoordelik is nie.  Dis niks anders as terrorisme en terreur nie… Continue reading Zuma Ondersteuners (supporters)

Supporters of Zuma Nkandla 5 July 2021

Is die padblokkades nou net magsvertoon - indien wel, is dit 'n skande eintlik en 'n klap in die gesig van die gereg?     Die vergadering op Nkandla het vergroot en mag nie plaasvind nie - nie volgens die regulasies om die virus te bekamp.   Ten spyte daarvan het duisende sonder maskers die verrigtinge bygewoon. … Continue reading Supporters of Zuma Nkandla 5 July 2021

Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021

The mass gatherings outside Zuma's home have left ordinary South Africans furious, with many asking why police allowed so many people to break lockdown regulations.   Many of  the supporters were seen not wearing masks with very little social distancing being observed outside his KwaDakudunuse homestead.     Zuma addressed the media from his homestead, where he… Continue reading Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021

“Hands off Zuma”

Zuma is nie bo enige wet of grondwet verhewe nie, en is grondwetlik skuldig deur nie op te daag waar hy moes nie - hy het self besluit om nie by te woon nie.   Hy het dit oor homself gebring deur nie te gaan nie.   Niemand hou hom vas nie, so niemand se hande is… Continue reading “Hands off Zuma”

ConCourt send Zuma to Jail – Zondo – “spider web”

  Zuma has been given five days to hand himself in to police. Failing that, the police minister must order his arrest. Zuma, 79, is accused of enabling the plunder of state coffers during his nearly nine-year stint in office.   “I am left with no option but to commit Mr Zuma to imprisonment, with the hope… Continue reading ConCourt send Zuma to Jail – Zondo – “spider web”

Responsibilities of Parliament

* The ANC government has chosen to walk in the footsteps of other corrupt post-colonial African leaders and they have million of supporters in those deals.   Large-scale corruption is often framed around the liberation struggle rhetoric of empowering black people but blame "apartheid", while apartheid was created under British empire and with Khoi san and… Continue reading Responsibilities of Parliament

Paul Holden SWI at Zondo Commission on Guptas

  Alhoewel te wagte, is dit skokkende inligting wat uitborrel soos rooi warm lawa uit 'n vulkaan en na onder tuimel om al ons belastingbetalers eers te vergas, daarna eenvoudig met mag en mening weg te vee en te vernietig sodat die in beheer al die entiteite vir 'n appel en ei kan verkoop aan… Continue reading Paul Holden SWI at Zondo Commission on Guptas

ANC failed – no democracy

Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers.   Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika.   Korrupsie kan niemand 100% bereken nie.    Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy

Ramaphosa – Corruption – Zondo

Ministers op nasionale en provinsiale vlakke sowel plaaslike owerhede en tradisionele leiers, op vlak 3 regering, werk saam aan die ANC se planne om die land te laat ondergaan.   Hulle is die bestuurders, maak die wetgewings en beleid, gee en ken tenders toe, stel swart bemagtigers aan wat ook nie die werk kan doen nie,… Continue reading Ramaphosa – Corruption – Zondo

State capture – Ramaphosa

Ramaphosa is part and parcel of the Zuma Cabinet, even Mandela and Thabo Mbeki camps - since 1994 and CODESA negotiations.   They created a Commission for Black Economic Empowerment in 1995 and put Ramaphosa in charge of the B-BBEE and EE to discriminate against the minority white group in South Africa.   This B-BBEE commission was… Continue reading State capture – Ramaphosa

Zuma – sage

Wat of wie is dit wat agter die hele Zuma sage sit - alewige verskoning op verskoning dat misdaad aksies gaan verdwyn.    Duidelik is daar spanne osse in Zuma se kraal nes met al die voor hom.   Sekere politieke leiers en lede van MK maak hul skuldig om misdaad wat gepleeg is, wat beskerm… Continue reading Zuma – sage

Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

Rogues’ Gallery book  Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie".   Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word.  Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

FW de Klerk 1990-2021

  Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen.  Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021

“the Kingmaker” – SA State capture

On 29 January 2021 it was stated in an article of the Daily Maverick that the Chief Directorate Special Operations (CDSO) within the State Security Agency (SSA) spent R1-billion to protect former president Jacob Zuma and his close associates between 2012 and 2018.  The Commission of Inquiry into State Capture heard that a portion of… Continue reading “the Kingmaker” – SA State capture

Zuma and Zondo

The Zondo commission will have until 12 March to file a replying affidavit, and until 15 March to file written submissions. The respondents have been given until 19 March to respond with written submissions of their own.   The Zondo  commission asked the court to impose a prison sentence on Zuma, who has been implicated 40 times… Continue reading Zuma and Zondo