Zuma Ondersteuners (supporters)

 

Is hulle regtig ondersteuners van Zuma of daar om alles te plunder en af te brand.   Waarom word strate versper, chaos veroorsaak en al die lugbesoedeling wat skade vir almal se gesondheid is.   Die alewige gooi van klippe na voertuie wat nie hiervoor verantwoordelik is nie.  Dis niks anders as terrorisme en terreur nie – terroriste soek verskonings om strate af te blok en privaat mense se voertuie te beskadig.   Daar is plakkate gevind om alle strate te ontwrig en ook video’s op twitter.   

Tyres being burned on Umgeni roadPHOTO: Supplied


*

Dis nie die belastingbetalers se skuld dat Zuma is waar hy is nie – hy het sy eie heil uitgewerk om in die tronk te gaan sit.   Is dit die rede of algehele plan hoekom Zuma oornag in die donkerte met ‘n blou lig begeleiding, hom gaan oorgee het.  Sommige mense kan eenvoudig nie wag om so met vuur te speel in die strate om alles te plunder en te brand nie.

Gaan doen maar opvolgwerk waar hierdie mense motorbande brand, binnekort val daar ‘n gat in, want soveel hitte laat enige teer smelt. Hoe dom moet mens wees om dit nie te weet nie – gaan kyk hoe word teer gemaak en op paaie geplaas. Met hitte. Hierdie mense vernietig infrastruktuur (paaie) en die regering en munisipaliteite laat dit toe. Daar is baie geld om gate in paaie reg te maak. Intussen lag hierdie opstokers en terroriste vir die dade wat hulle uitvoer.

*

Andreas Mathios, from Marshall Security, said there are sporadic incidents around Durban of burning tyres and stoning of vehicles.  Mathios said protesters have blocked Umgeni Road (leading into Durban) and motorists are being diverted by Metro Police to alternative routes away from the Alpine area.

“Fires have been set by protesters, who are also now starting to stone motor vehicles and Metro Police have got their hands full. We asking members of the public to please stay off Umgeni road, on both directions,” he said. Superintendent Parboo Sewpersad, Durban Metro Police spokesperson, told The Witness there are at least five confirmed protests.

There have been posters circulating on social media calling for the shutdown of all major roads in KwaZulu-Natal in support of Zuma. Ward said the Chamber has received reports of disruptive groups shutting down businesses, starting from KwaDukuza Municipality to eThekwini Municipality. The reason for this disruptive behaviour is known and is currently circulating in the media space following the arrest of the former president. Ward encouraged business owners to remain on high alert and ensure risk mitigation measures are in place.

It was stated that Zuma’s daughter, Dudu Zuma-Sambula, was on 9 July 2021 morning retweeting videos of Zuma protests around the country.

https://www.news24.com/witness/news/durban/protests-flare-up-in-durban-over-zuma-20210709


*

We want NXAMALALA, we are not fighting with anyone, we just want … Amandla

https://twitter.com/DZumaSambudla/status/1413378105830424576


*

https://twitter.com/DZumaSambudla/status/1413443303173877767

*


Road closed in Empangeni
https://twitter.com/DZumaSambudla/status/1413370330614218755

*


Eshowe

https://twitter.com/DZumaSambudla/status/1413440364548038663

*

Violence in Natal
https://twitter.com/CloneZulu/status/1413452347846496258


*

Business – Boxer word geplunder en beroof.
https://twitter.com/NhlePhakathi/status/1413447107436969987

*

Those in jail
https://twitter.com/VersatileMan26/status/1413444508788805635

10 gedagtes oor “Zuma Ondersteuners (supporters)”

  1. […] Daar is geen ander manier om die tipe gedrag van die kastige protesgangers anders te beskryf as terrorisme en terreurdade nie. Hul optredes getuig van hul lewens en hoe hulle daagliks lewe. Vernielsugtig, plunder, steel en dan “monitor” polisie van ‘n afstand af, so asof die polisielede bang is vir enige optredes. Doen hulle dit wel, dan is die vet in die vuur soos by Marikana. By Marikana was daar veiligheidswagte eerstens aangerand, opgekap en aand ie brand gesteek in 2012. Zuma Ondersteuners (supporters) […]

    Like

  2. […] After stealing everything they could take, they set the units on fire, burning and destroying all that they could not carry. The facility is around the corner from the Southgate Industrial Park where looting also happened on Monday 12 July 2021. Unit owners were inconsolable as they recounted their loss.https://lowvelder.co.za/lnn/1155361/video-storage-units-in-amanzimtoti-looted-and-burnt/https://www.youtube.com/watch?time_continue=22&v=aJ7rh9_S214&feature=emb_logo*Durf mens vra ???Hoeveel biljoene was jou, jou land of regering se  bydrae in die verlede aan die ANC – SAKP – EFF en elke ander politieke organisasie wat in SA ons land in die afgrond in bestuur sedert 1994?  Dit sluit alle EU lande, Brics en Statebondslande in, sowel as Amerika wat graag skenkings doen aan die ANC sedert 1994.Hierdie video’s sluit aan by al die ander artikels en inligting oor die ANC se ekonomiese hervorming waarmee hulle sedert 1994 besig is.  Elkeen wie se huis afgebrand is, wat dood is, is op daardie finansiële bydraers se koppe.   Julle is verantwoordelik vir hierdie plundertogte en dood wat in Suid-Afrika plaasvind, saam die regering van die dag en selfs ou FW en sy Broederbond aka Afrikanerbond is beslis nie skotvry hiervan nie.  Julle het geweet waartoe hierdie mense in staat is, daarom het julle swart bemagtiging ingestel om alles te verwoes nadat alles geplunder is.Maak nie saak of dit nou Zuma of sy naam is wat rondgegooi word nie.  Hierdie gaan lankal nie oor net hongerte nie, dit gaan nie oor ekonomiese hervorming nie, dit gaan oor vernietiging van elkeen in hierdie land.  Asof die “virus” nie genoeg is nie, is dit net eienaardig dat die hooggeagte president en al hul ministers toelaat dat 1000 e die strate bewandel sonder enige beskerming.  Is daar ooit ‘n virus, want dit kom voor daar is geen virus nie. Kyk hoe plunder hulle – erger as springkane en rottehttps://www.youtube.com/watch?v=tQ_RSjkNLE8*MET OPSET WORD ALLES VERNIETIG.   DIE SPUL TERRORISTE HET PRESIES GEWEET WAAR OM TE GAAN EN WAT OM TE VERWOES – WANT WAAR KOM AL DIE VOERTUIE VANDAAN OM DIT WAT HULLE STEEL WEG TE NEEM?   TERRORISTIESE BEPLANNINGS VOOR ALLES AFGEBRAND WORDHoeveel wat so plunder en brand is gemasker of beweeg onwettig rond.  Die regering en saps is vinnig om enkel blankes in hegtenis te neem op die strand en gebruik ‘n hele polisiemag daarvoor.   Maar nie hier nie, nou is daar uitsprake dat die 1000e getalle maak dat die polisie dit nie kan hanteer nie.  Daar is dan reeds 75000 weermag vir die virus, waar is daardie weermaglede.  Triljoene is na 1994 gesteel en tog bedel die regering nou geld om die staking te stop en wie moet daardie lenings terugbetaal.   RELATEDDis nie ‘n staking nie, dis terreur en terrorisme.   Gupta – Denel – Ramaphosa – CPAsZuma Ondersteuners (supporters) […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s