China and Greenland

* Groenland het 'n selfregering, ondergeskik aan voorwaardes deur Denemarke, dws. hulle beheer Groenland, niemand anders nie.   Groenland is nie ten volle onafhanklik nie en word die inwoners in Groenland rondgeskommel of geslaan soos wat 'n tennis wedstryd plaasvind.   Natuurlik sal 'n land soos Amerika en selfs ander moondhede dalk bekommerd wees oor al die… Continue reading China and Greenland

Plaasaanvalle en moorde

FARM ATTACKS ON FARMERS If you think that the slaughter of #SouthAfrican farmers is not genocide enough, ask them about their land, language, religion, education, universities, heritage, monuments, safety, dignity and the race-based regulations imposed upon them and their children.... Thank you Lauren Southern https://www.facebook.com/100003175937047/videos/1976218995827279/ In SUID-AFRIKA - Plaasaanvalle en moorde 1- 15 Desember 2018 Farm… Continue reading Plaasaanvalle en moorde

Blankes en die sogenaamde apartheid

Black South African: Stop demonising the white man in South Africa - read more about this article in 2014 - by Daniel Lotter of Front National (2014) .    Knowing oneself and admitting to your own shortcomings is in all probability the most challenging aspect of being human. To those of us with the inherent incapability… Continue reading Blankes en die sogenaamde apartheid

“musical chairs” (false flags)

Die gevolge en nagevolge van Zuma gaan nog lank aan ons lywe gevoel word net soos die radikale rewolusie nog lank met ons gaan wees tot daar niks meer oor is in die land nie.  Hoeveel skandale was daar wat deur die ANC goedgekeur is sedert 1994 ?    Die Wapenskandaal het menige "delers" gehad… Continue reading “musical chairs” (false flags)

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

Parlement – geleerdheid

Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie.  Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede.  Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid

Zimbabwe (SA volg)

*Watter blanke sal reg wys wees om na Zimbabwe te gaan net om weer beroof, aangerand en vermoor te word?  Wie sal teruggaan as hul families vermoor , aangeval of verjaag is uit Zimbabwe?   Wie sal terugkeer na 'n land waar alles tot op die grond vernietig of afgebrand is?    Omstandighede tydens Mugabe is… Continue reading Zimbabwe (SA volg)

South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake

Daar is 'n groot onderskeid in uitsprake van verskeie regters, wat sake aanhoor van  Blankes en Swartes wat in howe opeindig.  Dan kry leiers soos Malema nooit vervolging oor blankes wat hy wil laat vermoor - Is this FAIR?  The significant increase in farm attacks and murders since 1994.   In June it was reported:  “The national… Continue reading South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake

ANC and land reform Ramaphosa

GEEN grondwet gaan ons regte beskerm nie, dit het in 24 jaar geen regte op swart bemagtiging beskerm nie, hoekom sal dit eiendom of bates beskerm.    Ons sit binne in 'n FW onderhandelde kommunistiese grondwet wat tydens Kodesa met kommuniste onderhandel is.   FW kan homself op die skouer klop.    Dis wat die liberaal… Continue reading ANC and land reform Ramaphosa

Constitution – Grondwet (SA)

Deur wie word die Grondwet en Opvoeding befonds - hulle is en bly begunstigdes. - Who are the founding members of the South African Constitution.  Who are the funders of Education Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. *** Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. http://www.constitutionalismfund.co.za/ * https://www.osf.org.za/announcement-on-2019-grant-cycle-calls-for-osf-sa/ The Joint Fund to… Continue reading Constitution – Grondwet (SA)

Onregeerbaarheid – Ungovernable

Sedert 1994 het geweld toegeneem en die rewolusie in pas met die ANC se 1955 beleid en manifes om die land onregeerbaar te maak.   Diskriminerende Wetgewing soos Swart bemagtiging word daagliks toegepas.  The ANC rewolution of 1955 stated they want to make South Africa Ungovernable - and most liberal governments supported them and today 2018 it… Continue reading Onregeerbaarheid – Ungovernable

Amerika / America

Opiniestuk van Front Nasionaal BLOU GOLF KOM TOE NIE Front Nasionaal SA Die “blou golf” van die linkse Demokrate wat gister en laasnag oor Amerika sou spoel en bewys dat die Amerikaners die Republikeine en Donald Trump verwerp, het toe nie gekom nie. Tot die liberaliste en die media se geweldige teleurstelling, natuurlik. Die finale… Continue reading Amerika / America