Ramaphosa faktor

Wanneer Ramaphosa blankes allerhande rassistiese en diskriminerende name noem maak dit hom nie ‘n heilige nie, nog minder malema, zuma of ander.  Dan staan hyself agter die deur soos ‘n wolf in skaapsklere. Wie kan dit miskyk?  As Ramaphosa ‘n pot stook vir sauna om blankes te probeer vernietig,  is dit juis hulle misdaad, korrupsie en leuens wat hul gaan inhaal in die pot.

LEGKAART KOMMUNISTE

Dan lees mens in Afrikaanse media hoe oningelig sommige naspers agente hom steun.  Ophemel soos met mandela   Kommunistiese sfeer en bondgenote  – Bolshevism.

Volg hulle nie hul aangesteldes se doen en lates in parlement nie? Of word dit verswyg dat hy die drywer is van swart bemagtiging en onteiening wat lankal aan die gang is.

Dit word soos ‘n hoed op ‘n kapstok opgehang maar die kapstok is stukkend en verweer.

Sommige media huise was nog altyd Te liberaal en daar kan mens teruggaan tot by Dakar saam George Soros of Mellspark huis en selfs sover terug tot by 1948 en 1910 .

*

Do not under-estimate white conservatives in South Africa.   You are busy for years to violate our human rights.

We are sick and tired of communist and liberal blame games and false flag against us.   We are not in Dakar now.

 

 

 

 

 

 

5 gedagtes oor “Ramaphosa faktor”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s