Swart bemagtiging Wetgewing

Na regte behoort ons konserwatiewes blanke groepe gesamentlik die spul blanke liberales en veral die huidige regering, die wetgewer aan te kla oor swart bemagtiging wat ingestel is teen al die blankes in Suid-Afrika.   Diegene wat hul werk verloor het moet herstel  en opgehef word.  Ons het ook menseregte maar dit is reeds alles geskend.

bbbeee

Alle vlakke van regering pas nasionale wetgewing toe sowel besighede, banke en besighede.

Dis ons wat vernietig word en ondergaan  terwyl liberales en regering die korrupsie uitvoer en misdaad bevorder, grondhervorming is deel hiervan.

Dis deur die parlement  se toedoen wat ons verarm en besighede wat as gevolg van swart bemagtiging alles verloor.

Dit is goed as ons kan boikot, maar gaan ons stryd nie eerder teenoor alle wetgewing wat diskriminerende en rasgebasseerde   en kwotastelsel teen ons is nie.?

Dis die paar vrot aartappels wat die hele sak bederf. Die vrot is die  Rassisme en moet verwyder word

Ons kan nie staatmaak op ander etniese volke of selfs ander lande juis omdat regering steeds groot steun het.  

 

The outside world and governments are not fully aware of what is really happening in South Africa  especially regarding Black economic empowerment.  Most of the foreigners do not know it is racism and discrimination against only the whites in South Africa.   They do not read South African newspapers and do not see the racism and hate against us.   I am not sure what do the Ambassadors in this country!

I know it is unfair to discriminate against the whites but it is also against internasional laws.

We have to take it further than the South African courts and therefore need a political party like Front Nasionaal and also perhaps advocates with the necessary iinternational  skills to do that.  Not sure what costs will be involved here – it will not be free.

It is furthermore possible to wait for a mandate for self-determination with the 2019 elections to do that together with our claim to rule ourselves.

 

 

 

 

 

 

 

 

Advertisements

3 gedagtes oor “Swart bemagtiging Wetgewing”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s