Suid-Afrikaanse Parlement


Parlement van Suid-Afrika bestaan uit 400 lede en verteenwoordig verskeie politieke partye.    
Wie beheer die Suid-Afrikaanse parlement?  Radikale ekonomiese transformasie word wyd bespreek in veral die Suid-Afrikaanse Parlement se onderskeie vergaderlokale.   Notules wat wel geneem word, word as Hansards verwys.    Na 1994 het die Parlementêre Moniteringsgroep (PMG) ontstaan en vir die Hansards verantwoordelik is.


 
Wie is die PMG en wie befonds die Suid-Afrikaanse Parlement?
 
Die name /organisasies is welbekend in Suid-Afrika, maar ook bekend aan wêreldlande wat vir etlike dekades (eeue) die radikale elemente / kommunistiese elemente ondersteun het.   Hoeveel van ons mense op grondvlak is bewus van wat op die troon aangaan of die septer swaai?  Daar is heelwat verligte liberale blankes en ook ander etniese volke hierby betrokke.

Die eerste naam wat mens opval is die radikale Black Sash van voor 1994.  Hier word ‘n paar bekende prominente figure aan gekoppel wat fisies werk verrig vir OSFSA en aan die lewe hou.    :  Mevv Helen Zille, Ramaphela.   Dit is die “welbekende” George Soros se Open Society Foundation.    Doen moeite en lees op hieroor en kyk gerus wie by hierdie radikale organisasies betrokke is en wat hul bydrae is in die land.

Neem die wandelgange terug na 1995 en lees self op, inligting is hier beskikbaar.

Daar sal mettertyd oor alles wat ons raak, soos die skending van menseregte, die voortbestaan van Trustgebiede (ou Tuislande),  uitgebrei word.

 

 

Who is in control of Parliament in South Africa?

The Parliamentary Monitoring Group, an information service, was established in 1995 as a partnership between Black Sash, Human Rights Committee and Idasa with the aim of providing a type of Hansard for the proceedings of the more than fifty South African Parliamentary Committees for these three advocacy organisations. This was because there is no official record publicly available of the committee proceedings – the engine room of Parliament – and this type of information is needed by social justice organisations to lobby the Parliament of South Africa on pieces of legislation, matters of democratic processes and parliamentary oversight of the executive.

The PMG’s activities are currently funded by the:

 

 

 

 

 

Advertisements

Een gedagte oor “Suid-Afrikaanse Parlement”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s