Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

 

Malema is nes Ramaphosa en Zuma –  wat darem maar vinnig  die blankes nader trek en die skuld  gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie.   As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad.    Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie – dit bly net by praat en vrae vra – niks doen.  DA is netso lief om oor korrupsie te praat, maar wat van daarna?  Hoeveel keer was daar nie ‘n mosie teen Zuma nie en waar is hy vandag?  op Nkaaandla !  ‘n Grap en sirkus.    Doen Malema iets aan die korrupsie?   of die DA of enige ander party?  nee –  dit herinner mens aan die VBS bank, wat het daarvan geword – hoekom word ou mense van hul geld beroof, Malema?

MALEMA

Die VBS bank wat ou mense geskuld word,  moet met rentes terugbetaal word en SARS ook.   Ou mense het jare vir hul inkomste gewerk en dat jong politici so laag daal nes die regering wat ook pensioenfondse gebruik in hul eie guns en dan verdwyn alles soos die Titanic – het geen verantwoordelikheid teenoor enige van hul ondersteuners nie.

***

Daar is twee tipes  skuldiges en “verkleurmannetjies in ons land wie die probleme veroorsaak, soos korrupsie en misdaad en veral moorde teenoor blankes (Boere).

Die kiesers wat herhalend vir politieke partye of raadslede stem, wat nie weet wat hulle doen nie en andersinds is dit die ANC regering en die betrokke ministers en amptenare tot op vlak 3 regering, wat nie hulle werk doen nie.

Swart bemagtiging het verder ‘n baie groot invloed, aangesien persone aangestel word wat niks weet nie en geld verdien wat hulle nie toekom nie.   Armoede en werkloosheid moet voor die regering se deur geplaas word – hulle beheer die land soos dit nou daaruit sien.

***

RELEVANT ARTICLES ON CORRUPTION
Ramaphosa and VBS bank heist

VBS and the ANC involvement

VBS Mutual bank and municipalities

VBS Mutual bank VENDA KING

Zuma and VBS – Ramaphosa

***

Daar verdwyn net te veel geld uit die staatskas, organisasies en alle vlakke van regering, sonder enige vervolgings.

Ministers, provinsies en plaaslike owerhede se verantwoordelike amptenare, dien jaarlikse verslae in wat wys wie het geld laat verdwyn en hierdie verantwoordelike beamptes word nie vasgevat nie.

Maar daarteenoor, stel die ANC hul eie kommissies aan, wat regter speel asook uitsprake maak, en so word elke diefstal saak deur die regering verbloem.

Betrokke ministers en ook ministers van Finansies die afgelope 25 jaar sowel Presidente is en was verantwoordelik vir die land se ekonomiese toestand, armoede en ook immigrante invoere.

Immigrante word ingenooi om werkloosheid te vergroot en dit gee aan die buitelanders die idee dat die swartes vir altyd arm is, terwyl dit nie so is nie.   Dit bring misdaad ook saam, sodat die regering en agente meer kan verdien met alle tipe misdaad wat finansiële uitgawes het en 15% beland in die regering se skoot.

Dit kom ook 100% voor dat korrupsie nie die parlementslede eintlik pla nie, omdat daar geen of bittermin vervolging plaasvind.

Dis nie altys die burgers wat hiervoor verantwoordelikheid kan neem nie.  Wie voer soveel immigrante in en hoeveel immigrante en onwettiges bly rondom Johannesburg waarvan Malema praat?

Hoekom moet dit wit mense se probleem wees as dit die regering is wat die immigrante bly invoer?    Diegene wat soms ryk voorkom het ook soms meer skuld wat afbetaal word – nie almal is ryk nie.

Blankes skryf nie aan regering of EU of ander lande wat dit befonds – hoekom gee George Soros nie die mense huise as hy daaragter sit wat immigrante bly invoer -nes in die EU lande?

Voorstel is dat die lede van parlement hul werk moet doen, dat al die parlementslede soos Malema moet maar die huise uit sy sak betaal, hy verdien baie groot inkomste.

Armoede word deur die regering geskep.  Armoede word deur swart bemagtiging geskep want niemand wil in die land beleggings doen onder daardie omstandighede nie.  Dus is werksgeleenthede minder.

***

EFF leader Julius Malema has cautioned the “black elite” and white people in Sandton that the day that they will face the revolt of people of Alexandra was near.   Malema said when the day comes that Alex residents have had enough, they will be left no choice but to occupy Sandton and help themselves to whatever the rich own and have.

And when this day arrives, even Malema himself who hangs around Sandton, will not be safe, he said.   Malema was speaking at the EFF Workers’ Day rally in Alex, northern Johannesburg.

“How do white people in Sandton sleep when they see their neighbours here in Alex living like this,” asked Malema.

“We keep blaming government, yes let us do that but what are Sandton people doing to help their neighbours. They are not doing anything but they are staying behind high walls because they are scared of us.

“They are eating alone and when you are eating alone your subconscious tells you to build high walls before these people come.”

Malema said high walls were not going to stop Alex residents from saying “enough is enough, let us go eat with the people of Sandton”.

Said Malema: “And that day when the people of Alex take that decision, even I will not be safe because you will find me there in Sandton with them and that is the day I will know you better.

“When I open my mouth on that day, you will say to me and the black elite ‘keep quiet, you sold us out when you came to stay with them here, you forgot about us, who are you to call us to order’.”

https://www.dispatchlive.co.za/politics/2019-05-02-malema-even-i-will-not-be-safe-when-alexandra-residents-revolt-in-sandton/?fbclid=IwAR1C3maiQaQIgsRZ3MNOd0_BqUrcWt1Cw8o8-Bwo0w7wDMsBxCSesrSdMjg

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s