Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere

*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes),  radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening.   Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere

Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994.  Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994.  Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie.   Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

Land reform Churches

The National Assembly (NA) held a media briefing during 2018 in regard to the submission to the Joint Constitutional Review Committee. This committee was established to review section 25 of the Constitution that deals with property rights. * Photo:  Having been granted permission to build a Cathedral, Bishop Griffith purchased a piece of land, in… Continue reading Land reform Churches

Malema – September 2021 – land

  In a statement on 24 September 2021, they said they would like to remind South Africans that “there is no heritage without the land”.     The EFF would like to reiterate the call for the return of the stolen land through amending section 25 of the Constitution to allow for expropriation of land without… Continue reading Malema – September 2021 – land

“Nationalisation – Nasionalisering”

* Die mosie van die EFF wat 'n paar jaar gelede al ingedien is om die liberaal verligte grondwet (kommunisties) te wysig, is steeds hangend en daar word hard gewerk om alles te implementeer.  Vorige besware wat ingedien is, is nooit in aanmerking geneem nie, dus, kan die ANC, EFF en ander partye die grondwet… Continue reading “Nationalisation – Nasionalisering”

Communism horrors

  Hierdie rewolusie was geen grap nie en nog minder die een waar ons onsself bevind.   The Russian revolution of 1917 - History is replete with examples of leaders, nations, and empires who left a trail of blood behind them. But with the Bolshevik takeover of Russia after the First World War, something new crawled… Continue reading Communism horrors

Expropriation of properties

Politieke partye kan maar elkeen hul eie stempel of beleidsdokumente formuleer soos hul wil - ondersteuners kan dit ook glo, maar is nie altyd die realiteit nie.   Partye in beheer van provinsies, is almal onderworpe aan die ANC se meerderheidsbesluite en wetgewings van Nasionale wetgewer en parlement - hulle almal sit ook in parlement.  Al… Continue reading Expropriation of properties

Kodesa leuens – Lies of Codesa

  *FW de Klerk en sy "onderhandelingspan" , meeste liberale blankes, klassieke blankes, Afrikaners, die ou NP en DP politieke partye,  die Broederbondlede (wat aanvanklik begin het), kon hul geluk nie glo hoe maklik 'n oorhandiging na kommunisme en vernieting plaasgevind het nie.    Die PAC, SAKP en ANC was deel van Dakar en ander… Continue reading Kodesa leuens – Lies of Codesa