Afrikaans se kragtige lewenslig

* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie.  Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn.   Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek.   Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig

Afrikaans onderrig (education)

* Unesco propageer al vir jare dat elke volk die reg het tot eie taal en onderrig - en dit is 'n internasionale reg om dit te handhaaf en uit te bou.    Daar is 'n internasionale dag etlike jare gelede, hiervoor uitgevaardig.  Moedertaalonderrig word ten sterkste aanbeveel in opvoeding en onderwys.   Ons kan dit… Continue reading Afrikaans onderrig (education)

Portuguese-Portugees and SA

Die Portugese taal gaan baie ver terug en kan nie anders om te dink hoe Portugese seevaarders om ons kus gewandel het voor ons as volk uiteindelik hier gebore is nie.   Die Portugese taal word nie net in Portugal gepraat nie.    Dit maak ander landsbewoners wat Portugees magtig is nie burgers van Portugal nie… Continue reading Portuguese-Portugees and SA

DZL – Afrikaans – Toerbroers – Conservation

Meer oor Toerbroers, DZL,  die Bloed honde, 'n blinde renoster en ook ander spesiale beskermde diere wat nie in Suid-Afrika voorkom nie, wel in Afrika, waarvan daar ook net 'n paar oor is in Afrika.   Wat 'n jammerte dat diere so doodgeskiet word vir o.a. horings.   Hulle is in die video materiaal te sien.  Die… Continue reading DZL – Afrikaans – Toerbroers – Conservation

Language is part of people – Taal is deel van volk

  IsiZulu is South Africa’s biggest language, spoken by almost a quarter (23%) of the population. Our other official languages are isiXhosa (spoken by 16%), Afrikaans (13.5%), English (10%), Sesotho sa Leboa (9%), Setswana and Sesotho (both 8%), Xitsonga (4.5%), siSwati and Tshivenda (both 2.5%), and isiNdebele (2%). Die kaarte spreek vanself, dat Afrikaans die… Continue reading Language is part of people – Taal is deel van volk

Jonathan Jansen – Afrikaans

  Jansen het groot geword, skoolgegaan en universiteit toe gegaan na sogenaamde Afrikaanse omgewing skole en universiteite, saam met honderde duisende ander swart en bruin (na 1954), binne die sogenaamde "apartheidstrukture" wat vir almal geskep was, nadat die Engelse die reservaat- en kroongebiedskole se kinders in 1954 oorhandig het en op ons afgedwing het om… Continue reading Jonathan Jansen – Afrikaans

Afrikaans – Jonathan Jansen “diskriminasie”

Niemand het die professor gedwing om Afrikaans te praat nie, die persoon wat hom bedien het, het ook haar reg uitgeoefen om hom in Afrikaans aan te spreek.   Vir wat kyk hy neer op Afrikaans of die wat Afrikaans praat?   En dan om daarna te spog dat hy die vrou afgejak het met sy onnodige,… Continue reading Afrikaans – Jonathan Jansen “diskriminasie”

Boer – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid

* Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier?   Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê.    Neem slegs die eier - die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor… Continue reading Boer – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid

Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

  Any mother tongue language is the foundation of  people or tribes and their human rights to communicate on their own level with each other.   Together with own traditions it forms people (or tribe) as such.  Some will also refer to themselves as a tribe.  There are many different tribes or people, not only in… Continue reading Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

BOIKOT DIE GHOEMA !!!  - altans dit wil voorkom of daar steeds onttrekkings is - selfs borge wys hul staal teenoor Afrikaans.   Moenie met AFRIKAANS mors nie en nog minder dink ons volks is julle voetvelle om rondgeskop te word.    Sangers en kunstenaars is nog minder daar om mee gespeel te word, soos kat… Continue reading Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

Front Nasionaal: Selfbeskikking

  Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID.   Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring.  Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking

AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

  * Afrikaans is 'n "erkende" moedertaal in die huidige en sogenaamde "demokratiese" (kommunistiese) grondwet van Suid-Afrika, maar beloftes van erkenning is reeds voor 1990 in Dakar vergete en begrawe.  Alles het na 1994 hand-om-keer verander.   Dit is al by meer as een geleentheid uitgespreek dat Afrikaans vernietig moet word, veral op opvoedingsvlak.  Dit is… Continue reading AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all.   Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights

Etnisiteit: Boere volk

* Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar -  taal, kultuur en tradiosioneel.  Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reservate, kroongebiede en later tuislande.   Die gebiede van die Boere volk is Boere republieke gedoop.   Na 1994 het hulle elkeen steeds apart… Continue reading Etnisiteit: Boere volk

Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie.  Daaraan word ons daagliks blootgestel.  Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families.   Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Boere volk se deelname in Suid-Afrika

* Belastingbetalers dra heelwat by tot die staatskas in Suid-Afrika en die Boere volk is ongelukkig deel daarvan.  Hetsy of hulle 'n verpligte belastingvorm invul of die BTW wat van toepassing is op alle produkte wat aangekoop word.   Enige aankope bevat BTW wat aan die regering geskenk word.  Hoekom moet daar pa gestaan word vir… Continue reading Boere volk se deelname in Suid-Afrika

Onafhanklikheid – Independence – British empire

British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire

Afrikaans en Overvaal

Die uitspraak is in die guns van Overvaal hoërskool op Vereeniging uitgespreek.  Al gaan daar moontik ge-appelleer word deur owerhede, is dit nog geen uitgemaakte saak nie.   Dit is ook nie uitgesluit dat amptenare vervolg mag word nie.  Dis sommer nonsens dat daar so teen Afrikaans, Afrikaanse onderrig en universiteite gediskrimineer word.  Puik regspan. Vorige… Continue reading Afrikaans en Overvaal