* Die Gelofte wat gesluit is op 16 Desember 1838, het ingesluit dat 'n kerk gebou moes word vir Hom sodat dit die Boere volk sal herinner aan die Gelofte van 1838. Soveel berigte en kommentare verskyn al vir etlike dekades dat die Gelofte van 'n kerk nooit nagekom is nie, wat natuurlik nie waar… Continue reading Die Boere volk se geloftekerk Pietermaritzburg
Kategorie: AAI Afrikaner-Afrika inisiatief
Afrika lande en groot moondhede
* Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings. Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag. Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae. Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme,… Continue reading Afrika lande en groot moondhede
Melrose huis – Vrede van Vereeniging
* Melrose huis is waar die Verdrag van Vereeniging (beter bekend as die Vrede van Vereeniging) 'afgedwing en onderteken" is. Dit is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen sekere verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op die suidelike Afrika bodem, die Anglo-Boereoorlog,… Continue reading Melrose huis – Vrede van Vereeniging
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie. Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie. Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
* Boshoff artikel - Die inwoners van Orania en hul leiers, is ingesluit by die multi-kultuur Afrikaner organisasies en roem daarop dat hul gegroei het na 1994 verkiesing. Hulle is ook saam die ander betrokke by AAI van Thabo Mbeki. Niemand kan voorskriftelik wees aan enige eienaar(s) van plase, plotte of landgoedere nie of selfs… Continue reading Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het, wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry. Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie. Dit is nie nou meer 1994 nie. Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
* Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik onder 'n klip weggesteek of verdoesel. Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug. Afrikaner organisasies is buitendien multi-kultuur, reënboognasie. Almal erken die verval, maar daar… Continue reading Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
‘Afrikaner’ verklaring 2024
* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is. Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word. Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk. Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024
Multi-kulturele organisasies en -partye
* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het. Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies. Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye
Suid-Afrika se volksetnisiteite
* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil. Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun. Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
* Vanaf samesprekings sedert 1980, die Idasa en Kodesa samesprekings, sowel wetgewings wat teen blankes diskrimineer, soos SWART bemagtiging en regstellende aksie word die Boere volk en ander groepe heuning om die mond gesmeer om betrokke te raak om 'n land wat reeds gefaal het, te laat werk. Hulle wag vir die groenlig al sedert… Continue reading AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)








